En toe koop ek strooi.... n Isuzu....





Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 52
  1. #1
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Krugersdorp
    Posts
    23
    Thanked: 6

    Default En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Dagse Manne en Maninne sien inder n uitreksel van n epos gestuur aan Isuzu


    I will respond in English to make this clear for all involved. Problems with Isuzu X-Rider


    1. Left hand Mirror bleaching white. This was repaired by Tommy Martin removing a mirror from a vehicle used by ******. (A used mirror then?)
    2. Dent in right driver side door
    3. Sticker on tailgate starting to bubble. ******reckons we must remove and maybe respray!!! He must be joking.
    4. Central locking works fine 90 % of the time. Had to manually unlock my vehicle twice in 8 days. Workshop pressed button a couple of times and reckons it works. **** took a ride with me and saw sometimes doors lock on pullaway and sometimes not.
    5. Radio has a mind of its own. Actually took a video of this as dealership does not believe central locking issue.
    6. Diff lock I tried twice. Once it did not engage. Once it did. I digress and leave that there
    7. Safety belt buzzer not working for passenger.
    8. Engine so underpowered compared to my 2010 2.5 Dteq I struggle on the hill at my own driveway. ( I would like to dyno at a later stage and prove this)

    Mnre wat staan my te doen? Het nou die skuif van Toyota na Isuzu gemaak en is siels ongelukkig. Die voertuig het 1364 km op die klok. Ombudsman? Was al 4 keer by handelaar. Ek skuld nou n pophuis vol geld op n swak produk. Moes maar by Toyota gebly het

  2. The Following User Says Thank You to WorshondFS For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    May 2012
    Location
    Johannesburg
    Age
    40
    Posts
    311
    Thanked: 45

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Jong, die probleme wat jy lys is nie eindlik gekoppel in Isuzu nie.
    Enige maak voertuig kan probleme he. Op daai kilo's klink dit soos probleme wat deur die jare op geduik het, eerder as `n slegte maak. Het jy die CPA al probeer?

  4. #3
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Krugersdorp
    Posts
    23
    Thanked: 6

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Quote Originally Posted by SilverNodashi View Post
    Jong, die probleme wat jy lys is nie eindlik gekoppel in Isuzu nie.
    Enige maak voertuig kan probleme he. Op daai kilo's klink dit soos probleme wat deur die jare op geduik het, eerder as `n slegte maak. Het jy die CPA al probeer?
    Hi Silver. Die bakkie is 10 dae oud? Hy is splinternuut? Ek moes dalk genoem het ek het 2.5 besit voor my Hilux. Die ene is nuut
    Last edited by WorshondFS; 2017/07/11 at 09:03 PM.

  5. #4
    Join Date
    May 2012
    Location
    Johannesburg
    Age
    40
    Posts
    311
    Thanked: 45

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Quote Originally Posted by WorshondFS View Post
    Hi Silver. Die bakkie is 10 dae oud? Hy is splinternuut? Ek moes dalk genoem het ek het 2.5 besit voor my Hilux. Die ene is nuut
    Skuus, dit mis gelees. Klink asof daar tog wel fout is met die spesefieke bakkie. Klink nie normal vir enige nuwe voertuig om so baie foute te he nie. Ek sou hulle CPA toe vat, indien hulle nie self ingee as jy dit noem nie.

  6. #5
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    29
    Posts
    2,890
    Thanked: 1983

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Laat weet jou financing company en kanselleer die koop
    Always think: Could this be sarcasm?

  7. The Following 2 Users Say Thank You to Oppies3800 For This Useful Post:


  8. #6
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    54
    Posts
    892
    Thanked: 664

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Hulle moet jou n nuwe bakkie gee. Gee terug. Laat weet jou finansiering firma voor dit te laat is.

  9. #7
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    510
    Thanked: 210

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Parkeer die bakkie in die DP se kantoor. !!

    Skryf al jou klagtes neer in n offisiele klagstaat en lewer in persoon af aan die DP.

    Dring aan dat hulle die probleme oplos of verkieslik n nuwe bakkie verskaf.

    Dring aan op n soortgelyke leen bakkie totdat joune na smaak reg is.

    Raak moeilik as hulle begin stories spin. Gryp die verkoopman aan die strot en maak hom mooi verstaan waar david die wortels gegrawe het.

    Rig n klagte aan die Ombudsman sodat hulle die regmaak kan monitor.

    Stel die assuransie en finansierder in kennis met kopiee van alle klagstate.

    Stel die fabriek skriftelik in kennis.

    Dis n geveg, maar moet gedoen word anders gaan jy lewens lank ontevrede wees.

    En so word n plesier n nagmerrie........
    Find the solutions, not the problems.

  10. #8
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    33
    Posts
    924
    Thanked: 53

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Nee nee nee. Gee terug, eis ander een of geld terug. Klaar. Daai is n dud.
    2007 KB300 DC 4x2

    If you lose one sense, your other senses are enhanced. Thatís why people with no sense of humor have such a strong sense of self-importance.

  11. The Following User Says Thank You to WernerDV For This Useful Post:


  12. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    8,516
    Thanked: 3376

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Jyt 'n Friday Car gekoop.

    Gaan ruil hom om vir 'n ander ene.
    Of COURSE I have a Bad Habit. I take Tea at Three (Mick Jagger)

  13. #10
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Ovamboland
    Posts
    2,286
    Thanked: 1214

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Nee hel. Dit is niks anders as 'n gebrekkige prestasie nie. Dring aan op 'n nuwe voertuig.

  14. #11
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    42
    Posts
    4,298
    Thanked: 360

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Its just so much worse when you you've forked out so much and have trouble like this. Hard not to be p!$$ed off!

    Hope you get the issue (new bakkie, not fixed) sorted quickly.
    Ross

  15. The Following User Says Thank You to RMackay For This Useful Post:


  16. #12
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    36
    Posts
    1,659
    Thanked: 235

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    hulle is almal skelm, kry alles op briefhoof en in skrif met DP handtekening

  17. The Following User Says Thank You to Dwayne P For This Useful Post:


  18. #13
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Krugersdorp
    Posts
    23
    Thanked: 6

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Ek moet nou ag vir Vrydag dat een van Isuzu se manne kom kyk. Hulle se ek mag nie transaksie stop??

  19. #14
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Boland
    Age
    54
    Posts
    262
    Thanked: 135

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Get your lawyer to write them a letter demanding a new vehicle.

    friend of mine did this and Opel replaced his car with a new one!!

    You have under the new Consumer protection Act 14 days of a cool off period

  20. The Following User Says Thank You to blazerb2 For This Useful Post:


  21. #15
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    33
    Posts
    924
    Thanked: 53

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Quote Originally Posted by WorshondFS View Post
    Ek moet nou ag vir Vrydag dat een van Isuzu se manne kom kyk. Hulle se ek mag nie transaksie stop??

    Strooi.

    Jy mag, CPA gee jou die reg en sit sal n saak tussen die bank en hulle wees.

    Afhangend van die situasie mag jy aandring op vervang, herstel of betaal terug. Daar is sekere implikasies sou jy vra vir jou geld terug. jy sal moet betaal vir slytasie, nuwe registrasie ens.

    Ek sal aandring op n nuwe voertuig as hul nie kan reg maak wat nou fout is.
    2007 KB300 DC 4x2

    If you lose one sense, your other senses are enhanced. Thatís why people with no sense of humor have such a strong sense of self-importance.

  22. The Following User Says Thank You to WernerDV For This Useful Post:


  23. #16
    Join Date
    Apr 2017
    Location
    kimberley
    Age
    49
    Posts
    67
    Thanked: 24

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    My 3 de Isuzu 2016 een nou 32000 km op geen klagte . daai een is nie lekker nie sterkte

  24. #17
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    52
    Posts
    1,152
    Thanked: 940

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Quote Originally Posted by WorshondFS View Post
    Ek moet nou ag vir Vrydag dat een van Isuzu se manne kom kyk. Hulle se ek mag nie transaksie stop??
    Ek sou nie die Vrydag storie aanvaar nie. Dring aan op dadelik! Lyk of die 14 dae "afkoel" mooi op Vrydag eindig as ek so vinnig na die datums kyk.
    Aangaande die afkoel periode, is dit 7 dae of 14 dae?

  25. The Following User Says Thank You to AntonN For This Useful Post:


  26. #18
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    510
    Thanked: 210

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Quote Originally Posted by WorshondFS View Post
    Ek moet nou ag vir Vrydag dat een van Isuzu se manne kom kyk. Hulle se ek mag nie transaksie stop??
    Strooi .. wou eintlik n beter woord gebruik het..

    "hulle" wie is hulle? Wie se so? As jy wil aandag he oor hierdie saak, stel jou bank in kennis en kanseleer. Dan spring almal vinning.
    Klink vir my iemand speel vir tyd en probeer hulle eie agterente beskerm..

    Sit alles op skrif - al moet jy met die hand skryf - op skrif met tyd en datum.


    Op die ou einde dan bly dit jou probleem en jy is die ou wat aanhou betaal. Soos dit is, is die deal klaar suur en jy sal nooit regtig tevrede wees nie...altyd wonder wat is volgende.
    Find the solutions, not the problems.

  27. The Following User Says Thank You to JBX For This Useful Post:


  28. #19
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Krugersdorp
    Posts
    23
    Thanked: 6

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Hulle is Isuzu. Alles is op skrif. Ja nee terug Toyota toe as ek nie nuwe voertuig kry. Ek het nou my les geleer. Dankie vir julle insette mnre

  29. The Following User Says Thank You to WorshondFS For This Useful Post:


  30. #20
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    cape town
    Age
    55
    Posts
    312
    Thanked: 147

    Default Re: En toe koop ek strooi.... n Isuzu....

    Bum dealership, visit another one first thing in the morning; enquire as to the history of this vehicle on the GM system. Don't wait for ombudsman, lawyers, etc. Manufacturers prefer any delivery and warranty issues to be handled and expedited by the dealer.

    Left hand Mirror bleaching white ... was repaired by removing a mirror from a vehicle used by
    Dent in right driver side door
    Sticker on tailgate starting to bubble ... reckons we must remove and maybe respray


    Were these items noted on the pre-delivery inspection? On delivery were you given a written undertaking when these faults would be addressed ? 10 days seems an awefully long time.

    Its highly unlikely the vehicle left the factory in this condition, friday or no friday.

    You'd be well advised to confirm the Vin and engine number is as stated on the license disk and GM warranty certificate.

  31. The Following User Says Thank You to RussellF For This Useful Post:


Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •