Bliksem ek wens ek kan my Safari's bring laat ons hul toets.
|
Wanneer kan ons hom kom ry?
ENJOY!!!
Ettienne
196? S2B FC "Over Lander" Camper
1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
1980 Range Rover
2002 Defender Td5 D/C
2004 Disco Td5
Ons wag vir julle
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Dit klink na 'n naweek by Reenen binnekort weer.
Dalk moet ons kom voor die sneeu opdaag, of wag, dit kan ook lekker wees.
Nerd
2010 Pajero Sport 3.2 Di-D
2017 Jurgens XT140 with Echo Mkii Tent
Looks very nice Reenen. Must make a plan.
Ross
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Wil dit more weer gaan probeer. Iemand lus om my met my af been te join?
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
More oggend gaan ons kyk om die roete uit te brei en om en weer oor die berg te kan kom.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Ons het vandag gery al langs hierdie kruin. Moes maar redelik klip pak en skuif en bo-oor rotse klim.
Ek sou sê dit is nou n 3.
Heelwat meer challenging as Baboonspas. Baie meer klip pak, baie meer uitklim, roete soek, pad bou.
So, as jy tupperware het, passop maar. As jy nie grondvry hoogte het nie, vergeet maar. En verkieslik rocksliders... Behalwe as jy n Amarok het. Ek lees vandag op FB dat n amarok enige old school 4x4 in enige terein ore aan sit. Veral op klip. So Amaroks hoef nie te worry nie, julle sal fine wees.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Hierdie lyk behoorlik rof.
![]()
Not very safe but it looked like fun. If a Navara did it then it’s a grade 1 track![]()
2014 Pajero 3.2DiD SWB
Bookmarks