The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread - Page 3





Page 3 of 18 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... LastLast
Results 41 to 60 of 352
  1. #41
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    30
    Posts
    3,024
    Thanked: 2252

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Sandveld View Post
    Blaas af na 1.8 of selfs 1.6 tensy jy vrag ophet.
    Quote Originally Posted by dirtshark View Post
    1.6 with a load is way too low.
    Tensy jy vrag ophet - unless carrying load
    Always think: Could this be sarcasm?

    André Opperman

  2. #42
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    56
    Posts
    5,122
    Thanked: 1061

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Ek sien, my Taal is nie so goed nie
    Maar 1.6 is te laag, hy se niks van grondpad ry??
    FJC - Just Cruising

  3. #43
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    53
    Posts
    1,510
    Thanked: 324

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Sal weer probeer. Ek ry baie grondpad en blaas af na 1.8 of 1.6 Meestal 1.8 voor en 1.6 agter omdat daar meer gewig voor is(masjien). As ek vrag laai maak ek 2 of meer na gelang die grootte van die vrag. Dit werk vir my en meeste boere in die omgewing.
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  4. #44
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    56
    Posts
    5,122
    Thanked: 1061

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Ek praat van Lofty "My bakkie se bande is 2 bar maar dit voel partykeer of ek sinkplaat ry as die voorwielle so spring."
    As ek verstaan praat hy van normal ry op teerpad.......en 1.6-1.8 is te min
    FJC - Just Cruising

  5. The Following User Says Thank You to dirtshark For This Useful Post:


  6. #45
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,510
    Thanked: 1601

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Ek het die fred heeltemal gemis toe ek myne begin het hier: http://www.4x4community.co.za/forum/...a-blank-canvas

    In elk geval - gister myne gekry.

    Snorkel is van 4x4 Direct.

    Rock sliders en agter bumper is myne.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  7. #46
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    50
    Posts
    972
    Thanked: 94

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Hedgehog View Post
    Sprng jou nuwe 2.4 Hilux se wiele so?
    Ja eks nou op 2 bar op al 4 tyres,ekt n secondhand gekoop met 25000 km op.
    Last edited by Lofty; 2018/01/19 at 01:58 PM.

  8. #47
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    50
    Posts
    972
    Thanked: 94

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Sandveld View Post
    Blaas af na 1.8 of selfs 1.6 tensy jy vrag ophet.
    Ok dankie gaan so maak.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  9. #48
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    50
    Posts
    972
    Thanked: 94

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Kan mens speedcontrol insit en wat kos dit?
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  10. #49
    Join Date
    May 2011
    Location
    Durban
    Age
    52
    Posts
    189
    Thanked: 10

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    Kan mens speedcontrol insit en wat kos dit?
    Lofty jy kan, myne 2 weke gelede laat doen, alles oem en lyk en werk soos die 2.8 sn MAAR dit was nogal n storie. Eerste handelaar het gese hule kan dit glad nie doen nie, 2de handelaar (waar ek gekoop het) het gese dit kan gedoen word maar dis n helse job en hoort so by die R8k te kos, die 3de handelaar het dit vir my gedoen vir R2k!

  11. The Following User Says Thank You to AB1 For This Useful Post:


  12. #50
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    1,119
    Thanked: 1032

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by AB1 View Post
    Lofty jy kan, myne 2 weke gelede laat doen, alles oem en lyk en werk soos die 2.8 sn MAAR dit was nogal n storie. Eerste handelaar het gese hule kan dit glad nie doen nie, 2de handelaar (waar ek gekoop het) het gese dit kan gedoen word maar dis n helse job en hoort so by die R8k te kos, die 3de handelaar het dit vir my gedoen vir R2k!
    Watse handelaar het dit toe gedoen?
    Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto

  13. #51
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    1,119
    Thanked: 1032

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ek het die fred heeltemal gemis toe ek myne begin het hier: http://www.4x4community.co.za/forum/...a-blank-canvas

    In elk geval - gister myne gekry.

    Snorkel is van 4x4 Direct.

    Rock sliders en agter bumper is myne.
    Uys what do the cattle rails, as per your pic in your thread, cost?
    Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto

  14. The Following User Says Thank You to Caracal For This Useful Post:


  15. #52
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,510
    Thanked: 1601

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    I think they retail for R8300.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  16. #53
    Join Date
    May 2011
    Location
    Durban
    Age
    52
    Posts
    189
    Thanked: 10

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Caracal View Post
    Watse handelaar het dit toe gedoen?
    Duban South Toyota, die een langs die fabriek het myne gedoen

  17. #54
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    50
    Posts
    972
    Thanked: 94

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by AB1 View Post
    Lofty jy kan, myne 2 weke gelede laat doen, alles oem en lyk en werk soos die 2.8 sn MAAR dit was nogal n storie. Eerste handelaar het gese hule kan dit glad nie doen nie, 2de handelaar (waar ek gekoop het) het gese dit kan gedoen word maar dis n helse job en hoort so by die R8k te kos, die 3de handelaar het dit vir my gedoen vir R2k!
    Baie dankie,ek gaan dit beslis laat doen.Nog n ding wat my pla is met my ou Ranger moes mens nie in 5de sleep nie..werk dit nou dieselfde of is dit bou 6 de.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  18. #55
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,143
    Thanked: 1841

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by AB1 View Post
    Lofty jy kan, myne 2 weke gelede laat doen, alles oem en lyk en werk soos die 2.8 sn MAAR dit was nogal n storie. Eerste handelaar het gese hule kan dit glad nie doen nie, 2de handelaar (waar ek gekoop het) het gese dit kan gedoen word maar dis n helse job en hoort so by die R8k te kos, die 3de handelaar het dit vir my gedoen vir R2k!
    Ek is ook R8k gekwote!
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

    As above Geertsema

  19. #56
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Vioolsdrift
    Age
    48
    Posts
    3,802
    Thanked: 140

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Sandveld View Post
    Ek was die week Augrabies toe met die lux. Nou so 1300km gedoen. Baie tevrede. Net een fout het nie speedcontrol nie en as ek sien dan ry ek hopeloos te vinnig! Ek wonder hoekom n mens n v6 diesel nodig het wat R200000 plus meer kos? Die spoedbeperking bly 120 en die 2.4 is al te vinnig met genoeg krag. Sien regtig nie die punt om so baie geld te spandeer nie!
    Adri ek het net so redeneer tot ek di V6 gery het, dan maak alles sin8)

  20. #57
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    53
    Posts
    13,889
    Thanked: 1068

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by superhansie View Post
    Adri ek het net so redeneer tot ek di V6 gery het, dan maak alles sin8)
    100% logiese gevolgtrekking.
    Training: 4x4, bush mechanics, recovery, defensive, 4x4 trucks
    Supply and manufacture: Recovery gear, Custom 4x4 installations and manufacturing, 4x4 equipment
    Angel Construction
    Turnkey Construction solutions [Indoor shooting ranges, safe rooms, shops and shopfitting, Rainwater harvesting, Solar]
    IP CCTV, electric Fencing, Automation, Gates, Stainless steel Fabrication
    You name it, we can probably build or manufacture it.
    COMBAT19: Large scale fogging and decontamination
    [email protected]
    +27824453301

  21. #58
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Henties
    Posts
    3,419
    Thanked: 959

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    Baie dankie,ek gaan dit beslis laat doen.Nog n ding wat my pla is met my ou Ranger moes mens nie in 5de sleep nie..werk dit nou dieselfde of is dit bou 6 de.
    Look at the gear ratios. You don't wat to tow a trailer in an overdrive gear, usually a gear ratio higher than 1:1, e.g. 1:0.8
    Most probably on a six speed gear box the 5th gear would be at or close to 1:1, so towing should be fine in that gear. 6th would be the overdrive gear.
    2012 FJ Cruiser
    1983 FJ60 Landcruiser

  22. The Following User Says Thank You to HugoNotte For This Useful Post:


  23. #59
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    53
    Posts
    1,510
    Thanked: 324

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by superhansie View Post
    Adri ek het net so redeneer tot ek di V6 gery het, dan maak alles sin8)
    Ek hoor wat jy sę Hansie maar vir R300000 ekstra ? Sal bank moet beroof
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  24. #60
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,510
    Thanked: 1601

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Die blerrie veiligheids gordel wat heeltyd skree het my mal gemaak op die plaas - ek het die propie onder die sitplek uitgetrek nou is hy stil.

    Ek weet nie of die airbag nog werk dan nie, maar julle sal eerste wees om te weet as ek in n ongeluk is.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

Page 3 of 18 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •