The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread - Page 2





Page 2 of 11 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 LastLast
Results 21 to 40 of 201
  1. #21
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    1,062
    Thanked: 981

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    And pricing is not THAT bad Caracal. I especially like the front bumper without the "loops"..........ek HAAT dit as ek die bumper kan sien as ek ry.

    Ek dink ook aan spacers voor...dan staan hy mooi gelyk. Kos so R 2000, fitted. Maar ek wil eers kyk hoe staan hy as ek my canopy ophet.

    Caracal jy moet speel met jou tyre pressures - hulle is BAIE styf van die dealer af. Ek maak myne so 2,1 Bar.

    En ek BID dat daai Duelers moet glad raak, like hulle NIKS.
    myne is op 2,0 bar. Hulle was tussen 2,4 en 2,6 toe ek die bakkie gekry het.

    Hou ook nie van die Duelers nie. Sal maar wag en sien hoe groot is my tax terugbetaaling. Wil hankooks opsit.
    Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto

  2. #22
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town or Jansenville or missing...
    Age
    39
    Posts
    10,506
    Thanked: 3060

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Caracal View Post
    myne is op 2,0 bar. Hulle was tussen 2,4 en 2,6 toe ek die bakkie gekry het.

    Hou ook nie van die Duelers nie. Sal maar wag en sien hoe groot is my tax terugbetaaling. Wil hankooks opsit.
    For what it's worth, my Fortuner came out with Duelers, not my favorite tyre, and I replaced it with Hankooks, brilliant tyres, less noise, less wear, feels more comfortable and grips much better.

  3. #23
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    50
    Posts
    966
    Thanked: 91

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Ek kyk ook na 'n 2.4 SRX 4x4 DC en sien hulle is so vanaf R369 000 met so min as 15 000km op vir 'n 2016 model [smal een].My probleem is ek kan 'n splinternuwe kry met al die nuwe goodies vir R430 000 na afslag,natuurlik wil mens so min as moontlik betaal maar ek worstel nou met dit want ek sien n 2017 model met 37000 km op verkoop vir R440 000 wat meer is as 'n nuwe se prys,wat mis ek?
    Last edited by Lofty; 2018/01/02 at 05:04 AM.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  4. #24
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Centurion
    Age
    32
    Posts
    1,431
    Thanked: 3955

    Default The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Hi Lofty. Dink jou prys van R430 000 is net bitter laag op die oomblik. As ek reg onthou is hulle ge-list vir R 495 000 nuut. Brste prys wat ek einde November kon kry nuut is R475 000 vir manual SRX 4x4. Dink dan vergelyk die R440 000 vir 37000km mooi met nuwe listed prys.

    So jy net in goeie posisie om nuut te koop vir baie goeie prys
    Last edited by Redman; 2018/01/02 at 08:23 AM.
    Pieter Kruger le Roux

  5. #25
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    50
    Posts
    966
    Thanked: 91

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Redman View Post
    Hi Lofty. Dink jou prys van R430 000 is net bitter laag op die oomblik. As ek reg onthou is hulle ge-list vir R 495 000 nuut. Brste prys wat ek einde November kon kry nuut is R475 000 vir manual SRX 4x4. Dink dan vergelyk die R440 000 vir 37000km mooi met nuwe listed prys.

    So jy net in goeie posisie om nuut te koop vir baie goeie prys
    Redman ek sal maar weer moet bel en uitvind,een ou het ges die prys is R465 000 en na afslag is dit R430 000 en die ander plek het op R437 000 uitgekom na afslag en dan is aflewering ingesluit by die R437000.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  6. The Following User Says Thank You to Lofty For This Useful Post:


  7. #26
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    53
    Posts
    1,495
    Thanked: 310

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Kry myne vir R449241 rollbar ingesluit. Dink daar is reeds n prysverhoging vir 2018.
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  8. #27
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,684
    Thanked: 1658

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    Ek kyk ook na 'n 2.4 SRX 4x4 DC en sien hulle is so vanaf R369 000 met so min as 15 000km op vir 'n 2016 model [smal een].My probleem is ek kan 'n splinternuwe kry met al die nuwe goodies vir R430 000 na afslag,natuurlik wil mens so min as moontlik betaal maar ek worstel nou met dit want ek sien n 2017 model met 37000 km op verkoop vir R440 000 wat meer is as 'n nuwe se prys,wat mis ek?
    Lofty daar is 'n paar verskille en upgrades aan die srx gemaak tussen 2016 en 2017 so jy vergelyk nie appels met appels nie.

    Jy soek definitief die nuutste een met al di safety features van die 2018 model.

    Daar was ook 'n verskil in die body van die eerste paar.

    Ek het die narrow body sonder enige van al die kort woorde.

    Ek hoop dit maak bietjie sin.

  9. The Following User Says Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  10. #28
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Centurion
    Age
    32
    Posts
    1,431
    Thanked: 3955

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Skuus sien ook nou eers my fout. Prys wat van R 475 000 is eintlik vir die auto gewees.

    Manual quote vir die 4x4 is R460 000.

    Moet s ek hou van al die safety features wat bygesit is.

    Sal wel eerde curtain airbags bo driver knee airbags verkies, maar dan is die SR mos seker daar.

    10'000km diens intervalle raak wel bietjie agter. Seer sekerlik is die engin goed genoeg met vandag se olie vir ten minste 15'000km
    Pieter Kruger le Roux

  11. The Following User Says Thank You to Redman For This Useful Post:


  12. #29
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    53
    Posts
    1,495
    Thanked: 310

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Gister nuwe 2.4 4x4 d/c handrat gekry. Trek baie lekker , baie stil binne en baie tevrede. Kan nie dink dat 2.8 nog beter kan trek nie Radio is nie baie hot nie vir die prys maar hy werk darem
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  13. #30
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Johannesburg
    Age
    35
    Posts
    267
    Thanked: 158

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Had numerous issues with after market Toyota Parts on my Revo

    1. GPS has never worked properly - They now have to replace the whole unit
    2. The rear dust guard has gone back twice now and keeps on falling off
    3. Something has come loose in the drivers side door and is now rattling around in there, even on a tar road.


    The vehicle is going in next week, but it is pretty damn annoying considering it was a brand new vehicle and Toyota service response has not been great from head office.

  14. #31
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Maun
    Age
    34
    Posts
    57
    Thanked: 2

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Hi manne,

    Ja daar was n prys verhoging vir 2018.
    Ek is by n handelaar, ek doen nou die 4x4 SRX vir R450 000, op die pad, afgelewer.

    Voor afslag R483 000.

    Groete

  15. #32
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    50
    Posts
    966
    Thanked: 91

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Mal Hannes View Post
    Lofty daar is 'n paar verskille en upgrades aan die srx gemaak tussen 2016 en 2017 so jy vergelyk nie appels met appels nie.

    Jy soek definitief die nuutste een met al di safety features van die 2018 model.

    Daar was ook 'n verskil in die body van die eerste paar.

    Ek het die narrow body sonder enige van al die kort woorde.

    Ek hoop dit maak bietjie sin.
    Dankie Hannes,het die 2017 model traction control of nie.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  16. #33
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,684
    Thanked: 1658

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    Dankie Hannes,het die 2017 model traction control of nie.
    Nee as ek reg verstaan was die 2016 wat ek het die narrow body sonder enige traction control, hill decent control of trailer sway control.

    2017 is die wide body maar ook sonder al die.

    2018 is die wide body met al die safety features insluitend die traction control.

    So die 2018 is die regte model om te h.

  17. #34
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    53
    Posts
    1,495
    Thanked: 310

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Jip myne is 2018 met traction control. Baie tevrede. Name:  1515262119687.jpg
Views: 1356
Size:  109.8 KBName:  1515262119687.jpg
Views: 1356
Size:  109.8 KB
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  18. #35
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,684
    Thanked: 1658

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Ek het nou al meer as 4000km gery die vakansie en ry more Sodwana toe. So ek gaan by amper 6000km vir die vakansie baie op gruis en bietjie in low range.

    Love die trokkie al kort hy 'n paar afkortings.

  19. #36
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    53
    Posts
    1,495
    Thanked: 310

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Ek was die week Augrabies toe met die lux. Nou so 1300km gedoen. Baie tevrede. Net een fout het nie speedcontrol nie en as ek sien dan ry ek hopeloos te vinnig! Ek wonder hoekom n mens n v6 diesel nodig het wat R200000 plus meer kos? Die spoedbeperking bly 120 en die 2.4 is al te vinnig met genoeg krag. Sien regtig nie die punt om so baie geld te spandeer nie!
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  20. The Following 3 Users Say Thank You to Sandveld For This Useful Post:


  21. #37
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    50
    Posts
    966
    Thanked: 91

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    My bakkie se bande is 2 bar maar dit voel partykeer of ek sinkplaat ry as die voorwielle so spring.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  22. #38
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    53
    Posts
    1,495
    Thanked: 310

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    My bakkie se bande is 2 bar maar dit voel partykeer of ek sinkplaat ry as die voorwielle so spring.
    Blaas af na 1.8 of selfs 1.6 tensy jy vrag ophet.
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  23. #39
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,686
    Thanked: 3877

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    My bakkie se bande is 2 bar maar dit voel partykeer of ek sinkplaat ry as die voorwielle so spring.
    Sprng jou nuwe 2.4 Hilux se wiele so?
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  24. #40
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    56
    Posts
    5,044
    Thanked: 952

    Default Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Quote Originally Posted by Sandveld View Post
    Blaas af na 1.8 of selfs 1.6 tensy jy vrag ophet.
    1.6 with a load is way too low.
    FJC - Just Cruising

Page 2 of 11 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •