Ford & Mazda So many Fords. Let's see some Mazdas - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 30 of 30
  1. #21
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Randburg
    Age
    29
    Posts
    159
    Thanked: 42

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Marius Dit lyk flippen nice! Snorkel soos myne. Haha boor die hele fender Vol gate!
    Life's a Journey... Get a rooftop tent.

  2. #22
    Join Date
    Dec 2015
    Location
    South Africa
    Age
    37
    Posts
    55
    Thanked: 7

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Thanx RooRoo dit was net n crap job. Daar is nie baie plek agter die fender om te werk.
    Last edited by marius dames; 2017/03/06 at 07:25 AM.

  3. #23
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Senekal
    Age
    61
    Posts
    196
    Thanked: 12

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Het vandag gan kyk na 'n 3.2 BT-50 teen 'n goeie prys, en dis 'n 2013 model automatic.

    Maar toe ons hom start en hy staan en idle hoor ek so knock klank, amper soos 'n bearing knock maar dit raak stil sodra mens hom effens rev. So toe is ek maar skepties of maak die 3.2's maar so as hulle idle? Dalk 'n lifter wat nie lekke is nie? Kilos was op 160XXX

    Die 3.2 5 silinder klink maar rof, myne het al 170 000km op. Ek wil dit eindelik so stel, as hulle bo 120 000 km kom, begin hul eers los te raak. Die een van my wat wat hoe kilos op het, is lig op brandstof en is wild. 'n Persoon moet versigtig wegtrek by 'n verkeerslig. Ek het op myne 'n verlengde waarborg bygesit en het nou volle waarborg tot en met 220 000 Km.
    Last edited by DBothma; 2017/03/06 at 07:29 AM.

    www.rtsradio.co.za
    www.towermast.co.za
    www.iwalkie.co.za
    Office : 061 015 0000; 061 714 0003; 061 714 0003
    Cell : 083 75 000 57

  4. #24
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Randburg
    Age
    29
    Posts
    159
    Thanked: 42

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Quote Originally Posted by marius dames View Post
    Thanx RooRoo dit was net n crap job. Daar is nie baie plek agter die fender om te werk.
    Ja nee. Ek weet. Ek Het myne self Gedoen. Friday Middag 2 uur. Dog dit was n goeie idee. Toe nie. Dit Het so lank gevat en Baie biere. Haha
    Life's a Journey... Get a rooftop tent.

  5. #25
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Randburg
    Age
    29
    Posts
    159
    Thanked: 42

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Quote Originally Posted by DBothma View Post
    Die 3.2 5 silinder klink maar rof, myne het al 170 000km op. Ek wil dit eindelik so stel, as hulle bo 120 000 km kom, begin hul eers los te raak. Die een van my wat wat hoe kilos op het, is lig op brandstof en is wild. 'n Persoon moet versigtig wegtrek by 'n verkeerslig. Ek het op myne 'n verlengde waarborg bygesit en het nou volle waarborg tot en met 220 000 Km.
    Ek stem hierdie motors klink bit rof. Maar hulle Hou. My bt Het nou 130k op en Hy ry nog vrek lekker. En rook glad nie. Die 3.0 motor van my is shanana
    Life's a Journey... Get a rooftop tent.

  6. #26
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    904
    Thanked: 497

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Ding is, by die mechanic plek waar ek al vir donkie jare al my voertuie laat diens en fix, verkoop hulle reconnned 3.2 engines, want hulle sÍ dis nogal frequent want die 3.2's hou nie. Hulle sÍ wel die 2.2's is bulletproof.

    Dis net ek weet 'n diesel knock knock as hy loop maar die spesifieke een het bietjie rof ge "knock" op idle redelik hard tog gaan dit weg as mens hom effe rev...
    NEW Project: Daihatsu ROCKY (Balboa) 4x4 2.8

    Platkar Haaihoendaai i20 1.4

  7. #27
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Randburg
    Age
    29
    Posts
    159
    Thanked: 42

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Dis Baie weird. Ja n diesel het maar sy knock. Maar hy moet glad nie hard wees nie. Dalk is Dit n big end? Dis hoekom Ek van die 3.0 Hou. Dai motors loop lekker!
    Life's a Journey... Get a rooftop tent.

  8. #28
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Randburg
    Age
    29
    Posts
    159
    Thanked: 42

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Nou dat Ek dink... Kan dalk n injector wees wat besig is om te gaan
    Life's a Journey... Get a rooftop tent.

  9. #29
    Join Date
    Dec 2015
    Location
    South Africa
    Age
    37
    Posts
    55
    Thanked: 7

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Net ietsie om die thread weer aan die gang te kry my Drifter staan nou amper op 480000kmsClick image for larger version. 

Name:	IMG_20190813_104012.jpg 
Views:	37 
Size:	32.1 KB 
ID:	540379Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181026_163511.jpg 
Views:	37 
Size:	44.7 KB 
ID:	540380Click image for larger version. 

Name:	IMG_20190616_151251.jpg 
Views:	37 
Size:	70.2 KB 
ID:	540381

  10. #30
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,627
    Thanked: 472

    Default Re: So many Fords. Let's see some Mazdas

    Quote Originally Posted by marius dames View Post
    Net ietsie om die thread weer aan die gang te kry my Drifter staan nou amper op 480000kmsClick image for larger version. 

Name:	IMG_20190813_104012.jpg 
Views:	37 
Size:	32.1 KB 
ID:	540379Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181026_163511.jpg 
Views:	37 
Size:	44.7 KB 
ID:	540380Click image for larger version. 

Name:	IMG_20190616_151251.jpg 
Views:	37 
Size:	70.2 KB 
ID:	540381
    Nice one.

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •