Hannes follows in Manny footsteps with going Fong Kong Faw trucks - Page 4





Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 61 to 67 of 67
  1. #61
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    376
    Thanked: 175

    Default Re: Hannes follows in Manny footsteps with going Fong Kong Faw trucks

    Quote Originally Posted by Oppies3800 View Post
    Ja want n trok en bakkie is dieselfde ding.. 🙈
    Ek wis hierdie opmerking aangesien dit nie met 'n goeie gesindheid gemaak is nie. Verskoon tog Oppies.
    Last edited by Tom13; 2018/01/21 at 09:33 PM.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  2. #62
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    57
    Posts
    16,452
    Thanked: 2348

    Default Re: Hannes follows in Manny footsteps with going Fong Kong Faw trucks

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Smaak my die FAW's hou beter waarde as 'n Toyota!

    Bly dit het uitgewerk vir jou.
    Please explain?

  3. #63
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    376
    Thanked: 175

    Default Re: Hannes follows in Manny footsteps with going Fong Kong Faw trucks

    Quote Originally Posted by Mad Manny View Post
    Please explain?
    Do you mean in English?
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  4. #64
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    28
    Posts
    2,710
    Thanked: 1809

    Default Re: Hannes follows in Manny footsteps with going Fong Kong Faw trucks

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Jong Oppies ja. Toyota bou nie net bakkies nie. Google Toyota Global products. En voor jy jou bakkie opsaal, ek ry self ook Toyota maar die Pajero is die enigste een waaroor ek graag praat.
    Toyota trokke in SA is Hino. Ek weet dit.

    Kan nogsteeds nie Toyota teen n trok vergelyk nie.

    Hino teen FAW, ja
    Always think: Could this be sarcasm?

  5. #65
    Join Date
    May 2010
    Location
    Ruimsig
    Age
    53
    Posts
    2,459
    Thanked: 735

    Default Re: Hannes follows in Manny footsteps with going Fong Kong Faw trucks

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Smaak my die FAW's hou beter waarde as 'n Toyota!

    Bly dit het uitgewerk vir jou.
    Dankie maar ons het amper 50% verloor in 'n jaar en voor die trokke se 2de diens so nee ek glo nie die waarde is goed behou nie.

    Maar enige produk wat jy so gou verkoop is baie eina.

  6. #66
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    376
    Thanked: 175

    Default Re: Hannes follows in Manny footsteps with going Fong Kong Faw trucks

    Dit was eintlik so bietjie tong in die kies bedoel Hannes, dit is maar 'n gatslag vir jou. Was dalk bietjie vroeg vir grappies maak.

    I hereby solemnly swear not to use FAW and Toyota in the same sentence again.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  7. The Following User Says Thank You to Tom13 For This Useful Post:


  8. #67
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    56
    Posts
    720
    Thanked: 184

    Default Re: Hannes follows in Manny footsteps with going Fong Kong Faw trucks

    Ek en Hannes het op 'n stadium gesels oor die FAW' s.. Die tydsberekening en afstand tussen ons het my egter gekniehalter..
    Kort daarna het my voertuig die gees gegee. Ek moes noodgedwonge 'n voertuig huur en 'n 5 ton Faw het op my pad gekom.
    Ek het hom vir 6 weke gehuur en is baie beÔndruk. Ek het sowat 5000 km met hom gery. Feitlik elke rit 4.2 ton gelaai en 3 ton gesleep.Gemiddelde brandstofverbruik was oor die 5km/l en dit met Aircon(wat so koud maak dat ek dit soms moet afsit) aan.
    100 kmh met vrag het hy maklik gedoen (my gemiddelde spoed was egter meestal so 80kmh om goeie brandstofverbruik te handhaaf) Sonder vrag en met leŽ sleepwa het hy maklik 120 kmh gehaal.
    Daai Cummings engine en Zf gearbox doen sy ding.
    BygesÍ hy het nog net 37000 km op maar met 'n 2 jaar waarborg en 60 000km diensplan is hy tot die helfte goedkoper as die Hino, UD en Isuzu se naaste mededinger.
    Gaan hy so lank soos die ander drie hou? Seker nie maar ek is baie" tempted" om in een te belÍ
    Last edited by tocin; 2018/01/27 at 08:07 PM.
    gerief en krag bo brandstofgebruik
    2007 Nissan Navara 4.0 l 4x4 Auto

  9. The Following User Says Thank You to tocin For This Useful Post:


Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •