|
Dit was eintlik so bietjie tong in die kies bedoel Hannes, dit is maar 'n gatslag vir jou. Was dalk bietjie vroeg vir grappies maak.
I hereby solemnly swear not to use FAW and Toyota in the same sentence again.
Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB
Ek en Hannes het op 'n stadium gesels oor die FAW' s.. Die tydsberekening en afstand tussen ons het my egter gekniehalter..
Kort daarna het my voertuig die gees gegee. Ek moes noodgedwonge 'n voertuig huur en 'n 5 ton Faw het op my pad gekom.
Ek het hom vir 6 weke gehuur en is baie beïndruk. Ek het sowat 5000 km met hom gery. Feitlik elke rit 4.2 ton gelaai en 3 ton gesleep.Gemiddelde brandstofverbruik was oor die 5km/l en dit met Aircon(wat so koud maak dat ek dit soms moet afsit) aan.
100 kmh met vrag het hy maklik gedoen (my gemiddelde spoed was egter meestal so 80kmh om goeie brandstofverbruik te handhaaf) Sonder vrag en met leë sleepwa het hy maklik 120 kmh gehaal.
Daai Cummings engine en Zf gearbox doen sy ding.
Bygesê hy het nog net 37000 km op maar met 'n 2 jaar waarborg en 60 000km diensplan is hy tot die helfte goedkoper as die Hino, UD en Isuzu se naaste mededinger.
Gaan hy so lank soos die ander drie hou? Seker nie maar ek is baie" tempted" om in een te belê
Last edited by tocin; 2018/01/27 at 08:07 PM.
Nico Thiart
Bookmarks