Wel ja ek het 'n storie om te vertel.
Almal waarsku mens teen partnerships maar mens glo mos jou partners is beter.
Wel ons was 5 partners en na 'n moeilike maand wil 3 onttrek.
So hulle wil hulle sureties terug he en nou moet ons alles verkoop.
Ek het die volgende te koop.
Faw 15.180 Dropside 2017 met 22 000km. R 225 000ex vat
Sold for R 205 000 
fAW 15.180 Dropside 2016 met 19 000km R225 000ex vat
NISSAN ud 40 2011 225 000km R150 000ex vat.
Verder ook 'n Ford 2017 DC 2.2 XL 22 000km R 320 000 incl vat
Die FAW werk nog elke dag en ek is happy altwee is nog onder waarborg en een het nog diensplan tot Februarie.
Om te sę ek is heartbroken is nie oordryf nie.
Bookmarks