Versekering op 4x4 trip





Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    McGregor
    Age
    65
    Posts
    19
    Thanked: 0

    Default Versekering op 4x4 trip

    Hallo Almal,
    Kan iemand dalk 'n Versekering aanbeveel vir 'n 4x4 trip in die Namib? Dit moet herwinning en ontruiming van voertuig insluit. Ek sal dit baie waardeer indien iemand my van raad kan voorsien.
    Dankie.
    Grietjie

  2. #2
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    97
    Thanked: 33

    Default Re: Versekering op 4x4 trip

    Hi Grietjie dit hang af van wat jy benodig. Die enigste 1 wat ek van weet wat jouself gaan haal met hulle eie voertuig is Tuffstuff. Jy bel hulle net en dan tref hulle alle reelings. Daarvoor sal jy bietjie meer betaal as by van die ander versekeraars. Andere soos Santam en Cross Country het 'n bedrag op hulle polisse en dan tref jyself die reeling vir die herwinning en hulle betaal jou dan jou koste tot op 'n sekere bedrag. As jy wil he ek moet jou help pm my net dan kyk ons
    Groete Herman


    2016 Hilux 2.8 GD6 4x4 Dc
    2010 Conqueror Compact 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •