Foton feul consumption report





Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Foton feul consumption report

    I made a trip to Mosselbay and back and the average consumption according to the trip computer was going there 10/100 and 9,5/100 return .Working it out from the liters an km travel I got about 8m/l does this sound right?
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  2. #2
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    1,982
    Thanked: 1219

    Default Re: Foton feul consumption report

    That is an unacceptably large error by the computer, or your trip meter's calibration is out.
    Last edited by Jens78; 2017/01/17 at 10:26 AM.
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  3. #3
    Join Date
    May 2014
    Location
    PRETORIA
    Age
    42
    Posts
    284
    Thanked: 42

    Default Re: Foton feul consumption report

    Hi
    Ek het ook al Van Pretoria na Mosselbaai gery. Uitgewerk was myne so 11km/l .
    terug het ek bietjie geroer en het my so 8.5km/l gegee. In stad(pretoria kry ek gemiddeld so 9km/l . als uitgewerk.
    trip meter is bietjie uit maar nie so baie soos joune.
    Hoop dit help
    FOTON TUNLAND 4X4 LUX
    UPGRADES:"LEVEL IT" SPACER KIT,2" LIFT WITH RANCHO ADJUSTABLE SHOCKS,ROCKSPIDER 4X4: BASHPLATE,ROCKSLIDERS,REARBUMPER/TOWBAR COMBINATION. UTILITY BOXES FOR AIR COMPRESSOR AND RECOVERY GEAR. DIY CANOPY. NEW CUSTOM BUMPER.

  4. #4
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton fuel consumption report

    Quote Originally Posted by UITZICHT View Post
    Hi
    Ek het ook al Van Pretoria na Mosselbaai gery. Uitgewerk was myne so 11km/l .
    terug het ek bietjie geroer en het my so 8.5km/l gegee. In stad(pretoria kry ek gemiddeld so 9km/l . als uitgewerk.
    trip meter is bietjie uit maar nie so baie soos joune.
    Hoop dit help
    Ek wonder of die groter bande nie die verskil maak nie ,Maar na hulle hom gediens het in George het hy op 7.5 gebry vir so 100km en to later op getel tot 10 toe ek in Graafreinet kom het ook n fuse van die aircon geblaas tussen Aberden Graafreinet .Elke ker as ek I aircnon n lang trip gebriuk blaas daar n fuse en ek n gasket
    Last edited by vheerddp; 2017/01/30 at 09:04 AM. Reason: spelling
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  5. #5
    Join Date
    May 2014
    Location
    PRETORIA
    Age
    42
    Posts
    284
    Thanked: 42

    Default Re: Foton feul consumption report

    Quote Originally Posted by vheerddp View Post
    Ek wonder of die groter bande nie die verskil maak nie ,Maar na hulle hom gediens het in George het hy op 7.5 gebry vir so 100km en to later op getel tot 10 toe ek in Graafreinet kom het ook n fuse van die aircon geblaas tussen Aberden Graafreinet .Elke ker as ek I aircnon n lang trip gebriuk blaas daar n fuse en ek n gasket
    Nee, klink my jy het die dat gekoop. Jy het net moeilikheid! Ek het weer geen moeilikheid. Vandag vir 40000km service gevat. BAIE BETER DIENS VANDAG GEKRY!!SERVICE WORD NOU DEUR MULTI FRANCHISE GEDOEN by Menlyn.
    FOTON TUNLAND 4X4 LUX
    UPGRADES:"LEVEL IT" SPACER KIT,2" LIFT WITH RANCHO ADJUSTABLE SHOCKS,ROCKSPIDER 4X4: BASHPLATE,ROCKSLIDERS,REARBUMPER/TOWBAR COMBINATION. UTILITY BOXES FOR AIR COMPRESSOR AND RECOVERY GEAR. DIY CANOPY. NEW CUSTOM BUMPER.

  6. #6
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    East Rand
    Age
    50
    Posts
    70
    Thanked: 3

    Default Re: Foton feul consumption report

    Vandat ek myne gekoop het in Februarie 2015, tot nou toe het al 95,000 km's gery.
    Calculted van my fuel statements af, vanaf dag een to nou, het ek n average van 10.19 kilometres per liter gekry.

    Beste is so 11.4, en die slegste was 7.95, maar dit was vanaf Durban met n swaar trailer in tow.

    Hou ok in gedagte myne is n 4x4.

    Volgende stap vir my is om n auto boks in te sit.

  7. #7
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton feul consumption report

    Ja dit klink vir my ook meer rialisties ek dink in geheel sal myne ook die selde wees ek het een keer 12 gekry toe ek 100 km/h gery het vir 600 km
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  8. #8
    Join Date
    May 2014
    Location
    PRETORIA
    Age
    42
    Posts
    284
    Thanked: 42

    Default Re: Foton feul consumption report

    Quote Originally Posted by RiaanB1025 View Post
    Vandat ek myne gekoop het in Februarie 2015, tot nou toe het al 95,000 km's gery.
    Calculted van my fuel statements af, vanaf dag een to nou, het ek n average van 10.19 kilometres per liter gekry.

    Beste is so 11.4, en die slegste was 7.95, maar dit was vanaf Durban met n swaar trailer in tow.

    Hou ok in gedagte myne is n 4x4.

    Volgende stap vir my is om n auto boks in te sit.
    My gat jeuk ook vir auto box!!!!!
    FOTON TUNLAND 4X4 LUX
    UPGRADES:"LEVEL IT" SPACER KIT,2" LIFT WITH RANCHO ADJUSTABLE SHOCKS,ROCKSPIDER 4X4: BASHPLATE,ROCKSLIDERS,REARBUMPER/TOWBAR COMBINATION. UTILITY BOXES FOR AIR COMPRESSOR AND RECOVERY GEAR. DIY CANOPY. NEW CUSTOM BUMPER.

  9. #9
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    East Rand
    Age
    50
    Posts
    70
    Thanked: 3

    Default Re: Foton feul consumption report

    Quote Originally Posted by UITZICHT View Post
    My gat jeuk ook vir auto box!!!!!
    Ons moet dalk eendag by mekaar uitkom en idees uitruil. Ek wil kyk na die Lexus box, my standard transfer case, en ek dink 5 veskillende maps vir die auto box.

  10. #10
    Join Date
    May 2014
    Location
    PRETORIA
    Age
    42
    Posts
    284
    Thanked: 42

    Red face Re: Foton feul consumption report

    Dink herbert conversion doen die cummins conversion op cruisers ens. Ek wag vir hul vir terugvoer oor die auto box.
    Klink of zf box die regte een is.


    Sien ook die 2017 tunland in austalia het nou nie dash, hill decent ens.
    FOTON TUNLAND 4X4 LUX
    UPGRADES:"LEVEL IT" SPACER KIT,2" LIFT WITH RANCHO ADJUSTABLE SHOCKS,ROCKSPIDER 4X4: BASHPLATE,ROCKSLIDERS,REARBUMPER/TOWBAR COMBINATION. UTILITY BOXES FOR AIR COMPRESSOR AND RECOVERY GEAR. DIY CANOPY. NEW CUSTOM BUMPER.

  11. #11
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    East Rand
    Age
    50
    Posts
    70
    Thanked: 3

    Default Re: Foton feul consumption report

    Quote Originally Posted by vheerddp View Post
    Ja dit klink vir my ook meer rialisties ek dink in geheel sal myne ook die selde wees ek het een keer 12 gekry toe ek 100 km/h gery het vir 600 km
    My consumption is gebaseer op +/- 75% dorp en 25% oop pad.

  12. #12
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton feul consumption report

    Quote Originally Posted by UITZICHT View Post
    Dink herbert conversion doen die cummins conversion op cruisers ens. Ek wag vir hul vir terugvoer oor die auto box.
    Klink of zf box die regte een is.


    Sien ook die 2017 tunland in austalia het nou nie dash, hill decent ens.
    Het iemand al n chip in gesit en indien wel watter een?
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •