Bush Lapa Baobab - Page 21





Page 21 of 21 FirstFirst ... 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21
Results 401 to 408 of 408
  1. #401
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    634
    Thanked: 350

    Default Re: Bush Lapa Baobab

    Johan jy praat seker van my post oor die muskiet net?

    Ja hulle het vir my n rede gegee... "apparently" trap die mense op die Baobab ingang die onderste deel van die net stukkend en dan claim hulle nuwes. So dit was toe as n opsie verander, maar nie op die pryslys/opsie lys gewys nie. Ek was nie gelukkig hier oor.

    Behalwe vir dit geen issues... dink aan iets wat my Pa my vertel het toe hy ons 230 Merc in 1978 gekoop het... hy het die asbakkie verpes... maar dit was sy droomkar... en jy los nie jou droomkar net oor n simpel asbak!

    Dit is baie vreemd dat hulle nie die drade opgesit het nie. Kan een van twee redes wees... hulle het vergeet OF hulle het gedink dit is net vir fietse. (Tensy jy vir hulle spesifiek gesę het van die waentjie sleep?)

    Wie weet!

    Grumbles
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #16 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!




  2. #402
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Langebaan
    Posts
    13
    Thanked: 17

    Default Re: Bush Lapa Baobab

    Grumbles, mens kan jouself erg indoen met aannamens, maar in hierdie geval was ek baie spesifiek oor diefunksie. Verder ook, as jy die mees gewildste Thule fietsrak opsie vat het dit in elkgeval 'n nommerplaat en ligte.

    BL het so 'n ongelooflike goeie ontwerp en bou kwaliteit .........

  3. #403
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    634
    Thanked: 350

    Default Re: Bush Lapa Baobab

    Jy's reg... so wat was die rede dat daar nie drade was? Wat het hulle gesę?
    Last edited by Grumbles; 2019/08/29 at 11:23 PM.
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #16 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!




  4. #404
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Langebaan
    Posts
    13
    Thanked: 17

    Default Re: Bush Lapa Baobab

    BL het geen rede gegee nie. Net gesę hulle kan dit bedraad teen 'n ekstra koste van R700. Dit word natuurlik by die fabriek gedoen en ons bly in Langebaan.

  5. The Following User Says Thank You to Johanlangebaan For This Useful Post:


  6. #405
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,203
    Thanked: 231

    Default Re: Bush Lapa Baobab

    Ek wil nie inmeng hier nie maar ek is seker as jy met die regte mense by BL praat sal die saak tot bevrediging van alle partye opgelos kan word.

    Sterkte en geniet daardie wa, ons was nog nie ‘n dag spyt oor ons Vlooi nie!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  7. #406
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Langebaan
    Posts
    13
    Thanked: 17

    Default Re: Bush Lapa Baobab

    Glo my Uys, ek dink die węreld van die Baobab. Ons konnie iets beter gekies het nie. Die hoeveelheid mense wat ons nou al die guided tour moes gee ....... , maar dit bly 'n groot plesier. Paar manne het al gesę hulle gaan hulle Sandton waens verkoop en 'n BL aanskaf.

  8. #407
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Rondebosch
    Age
    53
    Posts
    20
    Thanked: 14

    Default Re: Bush Lapa Baobab

    After a little over two month wait, finally collected our Baobab 4 BL 1909 today. Lots of kitting out to do before first trip over long weekend on 20th Sept.
    Great to be part of the family!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	1CE609B5-5487-46E4-A254-53FEF4BC56C8.jpg 
Views:	131 
Size:	54.0 KB 
ID:	539882   Click image for larger version. 

Name:	A491CCEF-7426-4D7D-90F5-3B5EABE28A03.jpg 
Views:	130 
Size:	62.2 KB 
ID:	539883  

  9. The Following 4 Users Say Thank You to Jetlagster For This Useful Post:


  10. #408
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    53
    Posts
    2,914
    Thanked: 792

    Default Re: Bush Lapa Baobab

    Quote Originally Posted by Jetlagster View Post
    After a little over two month wait, finally collected our Baobab 4 BL 1909 today. Lots of kitting out to do before first trip over long weekend on 20th Sept.
    Great to be part of the family!
    congrats, at least only a 2 month wait for the latest and greatest😎 we are loving our Baobab. I am sure you will too.
    2016 LC 200 VX, 2019 VW Tiguan 4motion 2.0tsi(work vehicle), 2019 FJ Cruiser, Bush Lapa Baobab 1873, Fusion 17 boat-Yamaha FT100hp 4st.

  11. The Following User Says Thank You to BruceHun For This Useful Post:


Page 21 of 21 FirstFirst ... 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •