Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.





Results 1 to 13 of 13
  1. #1
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Ellisras
    Age
    29
    Posts
    46
    Thanked: 29

    Default Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    More Manne .

    Het my cirrus cooler upgrade gisteraand gedoen and man oh man what a difference! Nou vrydag is dit al die pad na Oom Dirk ( DVR ) toe vir mooi uitlaat pyp en bietjie pomp mooi stel dan is dit ek en n 2700km Botswana trip .

    Lekker dag Manne

  2. #2
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vanderbijlpark
    Age
    50
    Posts
    1,798
    Thanked: 180

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Aitsa! Dit klink na wat die dokter aanbeveel het! Geniet hom!
    ZS6VL


  3. #3
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,547
    Thanked: 9698

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    What size? What did it cost?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  4. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Kempton Park
    Age
    59
    Posts
    2,771
    Thanked: 227

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Ek was in spanning vir die bakkie !

    Ek hou van die 550mm x 230mm x 65mm Intercooler op die bakkies.
    Hulle is so R2000 en saam met die install kit R3000

  5. #5
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,547
    Thanked: 9698

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Quote Originally Posted by DVR View Post
    Ek was in spanning vir die bakkie !

    Ek hou van die 550mm x 230mm x 65mm Intercooler op die bakkies.
    Hulle is so R2000 en saam met die install kit R3000
    dis vrek billik

    my ou Tata se IC is maar piepklein
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  6. #6
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Kempton Park
    Age
    59
    Posts
    2,771
    Thanked: 227

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Ek het juis nou 3 oppad na my toe , sal mooi foto neem en post.
    As jy soek praat net , en kry hulle direk by die invoerders , so daar is nie ses middelmanne nie.
    Daar is ander sizes ook beskikbaar.
    Ek het ook klomp van die standaard Ford 2,5 coolers wat ek verniet weggee , party manne sit twee in.

  7. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,547
    Thanked: 9698

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Quote Originally Posted by DVR View Post
    Ek het juis nou 3 oppad na my toe , sal mooi foto neem en post.
    As jy soek praat net , en kry hulle direk by die invoerders , so daar is nie ses middelmanne nie.
    Daar is ander sizes ook beskikbaar.
    Ek het ook klomp van die standaard Ford 2,5 coolers wat ek verniet weggee , party manne sit twee in.
    dankie, sal eers moet gaan meet en somme maak

    Die Landy het eers aandag nodig voor ek die Tata geld gee
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  8. #8
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    834
    Thanked: 425

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Ek moet in Januarie by oom Dirk uitkom. Ek soek nog meer oemf op my b2500. Wat kos 'n turbo upgrade ek het klaar groot IC?
    High: KIA Sorento 2.5 Crdi 4x4 - SOLD

    Platkar Haaihoendaai i20 1.4

  9. #9
    Join Date
    Dec 2015
    Location
    South Africa
    Age
    37
    Posts
    55
    Thanked: 7

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Ek stel ook belang in n groter IC vir my drifter

  10. #10
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Lephalale
    Age
    57
    Posts
    121
    Thanked: 9

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Quote Originally Posted by Mazda BT 50 View Post
    More Manne .

    Het my cirrus cooler upgrade gisteraand gedoen and man oh man what a difference! Nou vrydag is dit al die pad na Oom Dirk ( DVR ) toe vir mooi uitlaat pyp en bietjie pomp mooi stel dan is dit ek en n 2700km Botswana trip .

    Lekker dag Manne
    More

    Soos ek nou die dag vir jou gese het daai I/C maak 'n groot verskil.

    Jy moet die bakkie bring sodat ek kan kyk nadat jy by DVR was.

    Het Sondag gesien jy ry verby my in die dorp.
    Last edited by Pietervdw; 2016/12/13 at 10:16 AM.

  11. #11
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Debbin
    Age
    37
    Posts
    296
    Thanked: 29

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Quote Originally Posted by Mazda BT 50 View Post
    More Manne .

    Het my cirrus cooler upgrade gisteraand gedoen and man oh man what a difference! Nou vrydag is dit al die pad na Oom Dirk ( DVR ) toe vir mooi uitlaat pyp en bietjie pomp mooi stel dan is dit ek en n 2700km Botswana trip .

    Lekker dag Manne
    Is dit al wat jy aan die lorrie last doen?

    Ek vra, want ek wil self so iets laat doen maar wil ook die motor redelik standaard en reliable hou.
    Beplan nou nie om resies te jaag nie, maar bietjie meer oomph sal welkom wees

    Ek het klaar ń 63mm exhaust op

  12. #12
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Richards Bay
    Age
    47
    Posts
    387
    Thanked: 27

    Cool Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Quote Originally Posted by RvanZ View Post
    Is dit al wat jy aan die lorrie last doen?

    Ek vra, want ek wil self so iets laat doen maar wil ook die motor redelik standaard en reliable hou.
    Beplan nou nie om resies te jaag nie, maar bietjie meer oomph sal welkom wees

    Ek het klaar ń 63mm exhaust op

    Hi almal.
    Soos julle nou al seker weet. Ek het 76mm pyp en groot cooler op.
    Het pomp lift self gedoen sowel as fueling. My max egt is so 630 grade.
    Ons is Maandag weg uit Richards baai na Pondoland Port st Johns en het 9.7km/l gekry. Kon nie te vinnig ry nie, want baie pad werke, maar waar ek kon het ek bietjie geroer. So 125 tot 127 op gps. Ook baie opdraandes en trokke verby gegaan ens.
    Is vanoggend daar weg na Jefferys baai. Het hom maar goed getrap. So 125 tot 137 op gps. Paar D4D manne gekry wat my verby gegaan het maar hulle kon nie vir my wegry teen opdraandes nie.
    Ek is baie gelukkkig. Nog nie weer diesel gegooi nie maar het 685km gedoen en liggie nog nie aan nie.
    En net fyi ek het 31x10.5x15 bande op.

    Daai Fazda loop soos n droom met 4 mense en heelwat bagasie.

    Cheers

    Fazda

  13. #13
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Richards Bay
    Age
    47
    Posts
    387
    Thanked: 27

    Default Re: Mazda 2.5 Cirrus cooler upgrade.

    Hi almal.

    Ons is nou weer uit en tuis en by die huis.
    Net vir feedback. Swakste diesel verbruik op +- 5800km gedoen was 8.2 km/l en beste was 9.7km/l. Die Fazda het homself baie goed gedra. Kan regtig nie kla oor die brandstof verbruik spoed wat ons gery het of enige iets nie. Wat ek wel agtergekom het is selfs met die groter cooler maak jou ambient temp nog steeds n verskil. Veral warem gebiede soos deur die Klein Karoo na Oudtshoorn kon jy hom bietjie voel dat daar n power drop is maar het nog steeds meeste van die tyd so 140 tot 150 op speedo gedoen. Kan ook sÍ hy hou baie van 50ppm Caltex en 250ml 2SO op elke tenk diesel.
    Ek moes 1 keer volmaak met daai ander diesel wat met n T begin, maar ek glo nie hy laaik dit baie nie. Het ook swakste verbruik met dit gekry.

    Nou vir wat sal ek nou wil gaan skuld maak op n nuwe een.

    Cheers

    Fazda

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •