Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

Results 1 to 15 of 15
  1. #1
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Stella
    Age
    43
    Posts
    68
    Thanked: 5

    Default Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Goeiem˘re Forum!

    Wat is die realistiese dieselverbruik met die 3liter dieselenjins van Nissan? Dit lyk asof die 3l dieselenjins 8-11km/l gee, natuurlik afhangende van die model ens.

    Ek krap nog steeds rond vir 'n 4x4 stasiewa vir die Kalahari. Ons oorweeg intussen 'n Patrol of Pathfinder vir Januarie/Februarie.

  2. #2
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Brits
    Age
    38
    Posts
    2,089
    Thanked: 434

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Quote Originally Posted by Ds J View Post

    Dit hang af in watter voertuig maar jou verbruik syfers is naby aan korrek. Ek het so 9.5km/l gekry met die hardbody....maar ek het ook nie soos n ouma gery nie.
    Renault Duster 1.5Dci 4WD

  3. #3
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Stella
    Age
    43
    Posts
    68
    Thanked: 5

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Dankie, dit help al baie. En dan die volgende vraag: ek het al gehoor dat die Pathfinder se pens op die middelmannetjie sleep, al is sy grondvryhoogte 230mm. Kan 'n mens maklik iets daaraan doen?

  4. #4
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Brits
    Age
    38
    Posts
    2,089
    Thanked: 434

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Quote Originally Posted by Ds J View Post
    Dankie, dit help al baie. En dan die volgende vraag: ek het al gehoor dat die Pathfinder se pens op die middelmannetjie sleep, al is sy grondvryhoogte 230mm. Kan 'n mens maklik iets daaraan doen?
    Beide die Navara en pathfinder is n bietjie laer as die ander voertuie maar dit maak hulle nie minder competent nie. Die maklikste gaan maar wees om te kyk na verskillende tipe "lift kits" as dit jou rerig pla.
    Renault Duster 1.5Dci 4WD

  5. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,181
    Thanked: 3188

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Quote Originally Posted by Ds J View Post
    Goeiem˘re Forum!

    Wat is die realistiese dieselverbruik met die 3liter dieselenjins van Nissan? Dit lyk asof die 3l dieselenjins 8-11km/l gee, natuurlik afhangende van die model ens.

    Ek krap nog steeds rond vir 'n 4x4 stasiewa vir die Kalahari. Ons oorweeg intussen 'n Patrol of Pathfinder vir Januarie/Februarie.
    Hang ook af van watter 3 liter...
    Zd30
    Zd30 commonrail
    V9x
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #6
    Join Date
    May 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    36
    Posts
    623
    Thanked: 60

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Hang ook af van watter 3 liter...
    Zd30
    Zd30 commonrail
    V9x
    Jip en meeste Navara's en Pathfinders het die 2.5l diesel engine

  7. #7
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Stella
    Age
    43
    Posts
    68
    Thanked: 5

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Quote Originally Posted by Rapapanga View Post
    Jip en meeste Navara's en Pathfinders het die 2.5l diesel engine
    Volgens die jongste Nissanbrosjure verskil die 2.5l en 3.0l masjiene met 0.3l/100km. Dit sal anders wees vir die ouer masjiene, ek kon nog nie vasstel hoeveel nie.

  8. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,181
    Thanked: 3188

    Default Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    In selfde voertuig, is v9x 15% ligter as 2.5dci manuel
    Last edited by Reenen; 2016/12/06 at 06:16 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,181
    Thanked: 3188

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    20 ligter as jy hom met 2.5 auto vergelyk, want v9x kom net in auto
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #10
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Stella
    Age
    43
    Posts
    68
    Thanked: 5

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Wat is v9x? Die naam vier die 3.0 l enjin?

    (ek behoort seker skaam te kry vir so 'n vraag )
    Last edited by Ds J; 2016/12/06 at 07:22 PM.

  11. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,181
    Thanked: 3188

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Ouer Hardbodies (2001-2007) en patrols het uitgekom met n 3 liter ZD30 4 silinder engine.

    Diesel Navara en pathfinder het die YD25 2.5 4 silinder, of die V9X 3.0 V6 diesel

    V9x het 171 kw en 550nm torque. Geen ander diesel bakkie in sa kom naby hom...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,181
    Thanked: 3188

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    V9x is wat nissan al in 2010 klaar in hulle bakkie gehad het, teenoor wat almal nou hoop volg jaar in Amarok sal wees...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #13
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Secunda
    Age
    57
    Posts
    361
    Thanked: 132

    Question Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Die v9x is 'n potent enjin, net jammer vir sy tyd was hy te duur, daarom het daardie Navaras en Pathfinders betreklik min aftrek gekry.

    ek glo die Pathfinder is 'n totale onderskatte voertuig, en beslis 'n goeie kopie as gebruikte voertuig met baie moontlikhede (abilities).

    van Amarok tot Hilux tot Ranger tot Navara tot Isuzu is al die dubbelkajuitbakkies se brandstofverbruik basies dieselfde. Ek het 'n Amarok nou, en 'n ou Hilux en nuwe Ranger gehad. Geen noemenswaardige verskil in km/L nie.

  14. #14
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Stella
    Age
    43
    Posts
    68
    Thanked: 5

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Baie dankie vir al die terugvoer. Ek sal later weer met 'n volgende kopseer kom pla.

  15. #15
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Stella
    Age
    43
    Posts
    68
    Thanked: 5

    Default Re: Nissan 3.0 diesel brandstofverbruik?

    Baie dankie vir al die terugvoer. Ek sal later weer met 'n volgende kopseer kom pla.

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •