Goeie dag,op soek na langtermyn(12maande) akkommodasie te huur in Mosselbaai omgewing.Te minste twee slaapkamers,twee badkamers en diere moet toe gelaat word,dankie.