DC to DC charger with MPPT





Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Swakopmund
    Age
    52
    Posts
    49
    Thanked: 3

    Default DC to DC charger with MPPT

    Does anyone know of the WDB 1202A charger from WRND. I am considering getting two as they go for R 1600.00 and has MPPT function. I will be using one in car for deep cycle charging while driving and solar when not and the other will be for trailer ( which I am still looking to buy ) and used the same way as in car.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Stellenbosch
    Age
    70
    Posts
    3,968
    Thanked: 519

    Default Re: DC to DC charger with MPPT

    Quite a few forum folks use the WRND and seem happy.
    Check under http://www.4x4community.co.za/forum/...es-Accessories
    Eggie.

    "Do not go where the path may lead, go instead where there is no path and leave a trail."
    - Ralph Waldo Emerson.

  3. #3
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Durban
    Age
    58
    Posts
    116
    Thanked: 2

    Default Re: DC to DC charger with MPPT

    I have seen good reports so wanted to buy one.

    I tried two different emails, no reply
    I phoned and left a message to please return my call, nothing.
    I phoned a week later, mailbox full, cant leave a message.

    I have ordered from elsewhere. My concern, If I could get one, would there be any back up service if you cant get hold of anyone ?

    Good luck
    Last edited by Maz4x4; 2016/12/06 at 11:21 AM.
    Cars and bikes to get dirty. Like any other naughty boy..

  4. #4
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    JHB
    Age
    37
    Posts
    1,005
    Thanked: 77

    Default Re: DC to DC charger with MPPT

    Quote Originally Posted by Maz4x4 View Post
    I have seen good reports so wanted to buy one.

    I tried two different emails, no reply
    I phoned and left a message to please return my call, nothing.
    I phoned a week later, mailbox full, cant leave a message.

    I have ordered from elsewhere. My concern, If I could get one, would be the back up service if you cant get hold of anyone.

    Good luck
    I had exact same experience. So got victron 75/15 MPPT from revolt.co.za
    2012 Pajero Sport 3.2 A/T
    2020 Forester 2.0IS CVT
    EX: 2001 colt V6, 2010 jimny

  5. #5
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Vryheid
    Age
    49
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Re: DC to DC charger with MPPT

    Ek het so 2 weke gelede my WRND laaier gekoop en lees nou in die nuwe Weg tydskrif (April 2018) 'n advertensie artikel van National Luna waarin hulle beweer dat die 20A GS-na-GS veroorsaak dat mens se battery stadiger herlaai wanneer jy ry as sonder die stelsel omdat die uitset tot 20A beperk word. Hoe nou? Ek het die stelsel nog nie installeer nie - moet ek dit probeer teruggee? Iets klink net nie vir my reg nie - dat 'n ongeveer R2000 MPPT stelsel kan veroorsaak dat 'n battery langer vat om te herlaai?

  6. #6
    Join Date
    May 2009
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    366
    Thanked: 106

    Default Re: DC to DC charger with MPPT

    20A per battery is lekker vinnig. Jy sal sien die kompeterende produkte doen gewoonlik 7 tot 10 A en is drie keer die prys.

    Eks baie gelukkig met my WRND laaier. My Dometic yskassie loop teen -10 grade vir weke op 2x 105 Ah batterye en 'n 120 W sonpaneel, dws, ek laai nog stadiger as 20 Ah en daar is nie pyne nie.

    As jy een 100 Ah battery het, en jy ontlaai verstandig, dws nie meer as 50% nie dan laai jy hom vol in drie ure.

    Edit: Sien ook dat die artikel geskryf is deur die kompetisie vir die produk. Ek sal nie glo dat hulle 'n onpartydige opinie kan lewer nie.

    Asook, National Luna se Intelligent solenoid, dws, R100 relay met klein bietjie elektronieka kos amper soveel soos die WRND MPPT laaier. Dis omdat hulle enigste kompetiesie stelsels soos die CTEK wat vir 'n 20 A GS na GS stelsel R 5500 kos (Bushpower) so hulle kan so baie vir die relay vra. As jy die relay roete wil gaan, google vir dit. Jy sal vir jouself so stelsel aanmekaar kan sit vir R200 met relay, draaitjies en lugs.
    Last edited by pgreeff; 2018/03/25 at 11:24 AM.
    Nissan Patrol 4.8 GRX
    Nissan Hardbody 2.4

  7. #7
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Stellenbosch
    Age
    70
    Posts
    3,968
    Thanked: 519

    Default Re: DC to DC charger with MPPT

    Quote Originally Posted by JJFordR View Post
    Ek het so 2 weke gelede my WRND laaier gekoop en lees nou in die nuwe Weg tydskrif (April 2018) 'n advertensie artikel van National Luna waarin hulle beweer dat die 20A GS-na-GS veroorsaak dat mens se battery stadiger herlaai wanneer jy ry as sonder die stelsel omdat die uitset tot 20A beperk word. Hoe nou? Ek het die stelsel nog nie installeer nie - moet ek dit probeer teruggee? Iets klink net nie vir my reg nie - dat 'n ongeveer R2000 MPPT stelsel kan veroorsaak dat 'n battery langer vat om te herlaai?
    Hou jou WRND en installeer hom.
    Ignoreer die artikel - dis misleidend.
    Die NL stelsel mag voordeel inhou vir sekere gebruikers, nie vir die gewone ou nie.

    Vir gebruikers van gewone diep siklus batterye is die NL stelsel 'n totale nagmerrie.
    Dit is hoekom DC-DC stelsels ontwikkel is, om die relÍstelsel (soos die NL) se gebreke te oorkom.
    Last edited by Eggie; 2018/03/25 at 11:54 AM. Reason: spel
    Eggie.

    "Do not go where the path may lead, go instead where there is no path and leave a trail."
    - Ralph Waldo Emerson.

  8. #8
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Vryheid
    Age
    49
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Re: DC to DC charger with MPPT

    Dankie vir die gerusstelling pgreeff en Eggie! Gedink daar moet 'n slang in die gras wees met daardie artikel!

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •