4x4 De Oude meul 17 Des

Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast
Results 1 to 20 of 183

Hybrid View

Previous Post Previous Post   Next Post Next Post
  1. #1
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,122
    Thanked: 1058

    Default 4x4 De Oude meul 17 Des

    I have mentioned this before. 17 Dec 2016.
    If there is enough interest i am prepared to arrange a 4x4 trip at De Oude Meul, between Oudtshoorn and Kango caves on the left hand side. You will need a 4x4 with a reasonable height. The owner says with difflocks. It could mean center difflock. You will need low range.
    I did the trip a few years ago with my XJ. But apparently the route has had some damage and wash out's and is worse than before. According to him his route is now more technical than Van Zyls Pass. This route is also done by The RSG group tours.
    This trip can only be done on arrangement with the owner and he will accompany us to give us some of the history and info. Level 3-4/5 and i have not heard of any vehicle damages.
    The venue has a beautiful restaurant and bar with excellent food and there is farm animals and lots of space for the kids to play. The owner also has some radios for the trip. I reckon it should take us about 3-4 hours.
    We will be driving as slow as possible and as fast as necessary.

    R200.00 per vehicle.
    We will meet 8h00 17/12/2016 at, De Oude meul and leave 8h30 for the route.

    How to get there:
    From the Traffic light in the middle of Oudtshoorn.
    Follow the R328 towards Cango caves- Swartberg pass. Past Cango Ostrich farm on the right. De Oude meul is +/- 18 Km from Oudtshoorn, on the left.

    Check the web for a sneak peek of the restaurant and settings, and further info on directions.

    Bring with:

    Hat.
    Something to drink on the route.
    Wear good shoes.
    Lots of enthusiasm.
    A wheel pump if you have.
    Dont! forget the camera!
    Everyone is welcome especially the kids and SWAMBO

    Sover is dit:

    Ekke
    Herman
    Jean
    Reenen
    Malana.
    1652 Landy
    Jab2
    Snyks

    Flippenawesome moet werk.
    Prof moet doop.( mens sou glo hy preek ook)
    Reenen and sofroadertjie must bring their own stiff ropes for pushing Amaroks and Jeeps!
    Last edited by Pieterk; 2016/12/12 at 07:52 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  2. #2
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    George
    Age
    41
    Posts
    147
    Thanked: 7

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Hi Pieter. Ons mag miskien belangstel so sit ons asseblief voorlopig op.
    2018 Ford Ranger Wildtrak 3.2 A/T
    RSI Canopy
    Stofpad bashplate & rocksliders
    2013 Summit Everest Trailer

  3. #3
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Pieter sal n stock standard Amarok in staat wees? Ek is sonder my LC.
    Hermanator

    Herman Smit

  4. #4
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,492
    Thanked: 479

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Hmmm

    Dit klink lekkerder as vleesbaai.

    En daar is twee amaroks om my uit te sleep as ek vas sit
    Ek het nie 'n moffie knoppie in my softroadtjie nie, maar sal probeer om julle nie teveel op te hou nie.

    Eks in!
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  5. #5
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,492
    Thanked: 479

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Pieter sal n stock standard Amarok in staat wees? Ek is sonder my LC.
    Waars jou Cruiser Herman?
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  6. #6
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Waars jou Cruiser Herman?
    Jean my seun het n road trip beplan oor Desember - van Johannesburg na ons wereld - Baviaans, Diepwalle, Knysna meer, Die Hel, Tankwa Karoo Park, ens. So n paar weke gelde laat installeer hy toe n dubbele battery stelsel n sy Jeep. 'n Dag daarna kry hy n kortsluiting en sy engin brand uit. Lang storie kort, ek offer die Cruiser vir sy trip - hy kom dus met die platkar tot by my en vat die Cruiser om sy trip te doen.

    Ek sal nou vir Ina mooi vra om haar Amarok te gebruik vir n "mak" ou De Oude Meul ekskursie.
    Hermanator

    Herman Smit

  7. #7
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,122
    Thanked: 1058

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Pieter sal n stock standard Amarok in staat wees? Ek is sonder my LC.
    Ek sal 'n sleeptou saamvat vir ingeval.

    Die vorige keer wat ek daar was, was die eerste 100m die ergste. Baie steil en groot gate. (crossovers)
    Daar is wild ook op die roete en daar is prentjie mooi fotos om te neem. Ek glo as die Amarok die agterpad van Bonnidale kan maak sal dit goed wees vir die roete ook.
    Last edited by Pieterk; 2016/12/08 at 07:03 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  8. #8
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,122
    Thanked: 1058

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Ek het so pas met die manne gepraat by De Oude Meul.
    Sover is alles nog reg.
    Daar is nie 'n beperking op die hoeveelheid voertuie nie,
    Die manne van RSG het die roete 2 weke terug gedoen sonder voorval.

    De Oude Meul se restaurant het fantastiese kos, en daar is 'n dek buite waar ons kan sit en kuier agterna.
    Daar is 'n paar hardebaard plekkies en die roete sal dus nie geskik wees vir die wat nog nie 4x4 gery het nie. Alhoewel ek seker is dat daar altyd 'n eerste keer moet wees. En ek is ook seker dat daar genoeg raad en daad sal wees om almal veilig deur te kry.

    Daar sal ook wild wees om sien. Bring gerus die kameras saam, daar is prentjiemooi fotos om te neem.
    Almal is welkom. Vrouens en kinners en die hele aangetroude familie en die bure en, en, en.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  9. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,745
    Thanked: 2437

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post

    Julle sal maar geduldig moet wees en my uithelp
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,745
    Thanked: 2437

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Ok, klink lekker. Kom ons ruil vleesbaai daarvoor...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #11
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,492
    Thanked: 479

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Dis ok Reenen ons almal weet nissans is eintlik soft roaders.
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  12. The Following User Says Thank You to Jeanvn For This Useful Post:

  13. #12
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Dankie Pieter - dit klink lekker.

    Ek sal ook eers as ek by die huis kom die kar se handleiding deurwerk. Ek sien in Pretoria het die Amarok ouens op opliedings kursusse gegaan.

    Flip, ek hoop jou sake kan uitwerk dat jy ook kan saamkom.
    Hermanator

    Herman Smit

  14. #13
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,122
    Thanked: 1058

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Sover is dit:

    Ekke
    Herman
    Jean
    Reenen
    Malana.
    1652 Landy

    waa's Flip?
    Het Prof al 'n stel wiele gekry?
    Grobbie?1
    Nic Oos?
    Last edited by Pieterk; 2016/12/08 at 06:48 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  15. #14
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,715
    Thanked: 2069

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Sover is dit:

    Ekke
    Herman
    Jean
    Reenen
    Malana.
    1652 Landy

    waa's Flip?
    Het Prof al 'n stel wiele gekry?
    Grobbie?1
    Nic Oos?
    Pieter, ek sien JP is nou net so oud soos Jan van Riebeeck

    Ek soek nog wiele...oops moolah vir wiele
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  16. #15
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,122
    Thanked: 1058

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Pieter, ek sien JP is nou net so oud soos Jan van Riebeeck

    Ek soek nog wiele...oops moolah vir wiele
    Jou oge is skerp. Ek het gewonder of iemand dit sou agter kom
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  17. #16
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,492
    Thanked: 479

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Wat van Cobus? Ek sal vir JP ook laat weet.
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  18. #17
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,742
    Thanked: 287

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Wat van Cobus? Ek sal vir JP ook laat weet.
    Sit en wonder as ek so na Pieter se beskrywing kyk. Onthou ons ry speelgoed.
    You will need a 4x4 with a reasonable height. The owner says with difflocks. I did the trip a few years ago with my XJ. But apparently the route has had some damage and wash outs and is worse than before. According to him his route is now more technical than Van Zyls Pass. This trip can only be done on arrangement with the owner and he will accompany us to give us some of the history and info. Level 3-4/5 and i have not heard of any vehicle damages.
    Daar is 'n paar hardebaard plekkies en die roete sal dus nie geskik wees vir die wat nog nie 4x4 gery het nie.
    Ek het 'n Kaap trippie oor die groot dae en wil vir gemaklike verkeers bewegings die Jimny gebruik. Wil hom nie graag stukkend ry voor die tyd nie so hoe moelik is dit presies.
    Cobus
    2010 Jimny

  19. #18
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,492
    Thanked: 479

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    Sit en wonder as ek so na Pieter se beskrywing kyk. Onthou ons ry speelgoed.

    Ek het 'n Kaap trippie oor die groot dae en wil vir gemaklike verkeers bewegings die Jimny gebruik. Wil hom nie graag stukkend ry voor die tyd nie so hoe moelik is dit presies.

    Ek kan nie dink dat dit te ernstig sal wees nie?
    As ons standaard Amaroks en Reenen se Nissan invat sal jy dit mos maklik kan doen.
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  20. #19
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,122
    Thanked: 1058

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    Sit en wonder as ek so na Pieter se beskrywing kyk. Onthou ons ry speelgoed.

    Ek het 'n Kaap trippie oor die groot dae en wil vir gemaklike verkeers bewegings die Jimny gebruik. Wil hom nie graag stukkend ry voor die tyd nie so hoe moelik is dit presies.
    Cobus.
    Ek gaan jou vrou vertel watse twak jy alles kwyt raak op die forum en watse bangbroek jy eintlik is.
    Dit komende van iemand wat al die agterpad op Bonniedale gery het. As die Jeep dit kan maak is ek seker die Jimny kan dit ook maak. Daar sal genoeg tou wees.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  21. #20
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,492
    Thanked: 479

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Cobus.
    Ek gaan jou vrou vertel watse twak jy alles kwyt raak op die forum en watse bangbroek jy eintlik is.
    Dit komende van iemand wat al die agterpad op Bonniedale gery het. As die Jeep dit kan maak is ek seker die Jimny kan dit ook maak. Daar sal genoeg tou wees.
    As dit soos die agterkant van Bonniedale gaan wees gaan dit nie moeilik wees nie
    Grade 2...
    Kom ons hoop die baan het bietjie verspoel vandat jy laas daar was.
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •