4x4 De Oude meul 17 Des - Page 6





Page 6 of 10 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 LastLast
Results 101 to 120 of 183
  1. #101
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,501

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Ek sal dam nie so ver gaan nie.
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  2. #102
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    5,355

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Is 4x4 n vereiste, of jan mens met 4x2 en baie selfvertroue ook klaarkom
    Bring daai 4x2, die Jimbo het recovery oefening nodig
    Flip

    Member: 4x4 Action Group - GP0026 & Suzuki4x4GP
    Awesome: Suzuki Jimny;

  3. #103
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,310

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Nee man my TJ is baie beter off road as JP se JK, dis omdat die baan so maklik is dat ons JP se Jeepie oorweeg. 8)
    jys baie braaf ne. ek haal die dak net aan jou kant af
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  4. #104
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,501

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    jys baie braaf ne. ek haal die dak net aan jou kant af
    Sjoe dit is dam nie nodig nie
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  5. #105
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,145

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    7 as ek saam met JP ry, Pieter is dit rerig tegnies of maklik soos die deel agter die plaashuis by Bonniedale? Wil nie vies vir myself wees as ek softroadertjie by die huis los nie.
    Soos wat ek die roete onthou, was daar n paar steil gedeeltes en was dit nie baie tegnies nie. Toe ek met Boy gepraat het nou onlangs , het hy gese dat daar baie verspoelings was en dat hy nog in die jaar Van Zylspas gery het, en dat vanZyls baie makliker was as wat sy roete is. BRING maar eerder vir softroadertjie netnou is jy spyt

    EK sukkel met telkom se dienslewering en mag moonlik nie baie kommunikeer in die volgende pad ar dae nie. EK kan gekontak word op nulagdubbel2554578

    Mensn sal verbaas wees wat jy alles met n standaard4x4 kan doen.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  6. #106
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,501

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Dan kom ek eerder in softroadertjie. Nog n plus punt is dat my bles nie gaan brand in JP se Jeep as hy my kant se dak afhaal nie
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  7. #107
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,145

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Nee man Jean, jy laat my nou wonder oor die Amarok ook.

    Ek het in my kop daai deel agter Bonniedale deur Cape Nature.
    Dink eerder aan die gedeelte by John Thom af
    deur.

    4x4 en low range is 'n vereiste. Jy gaan definitief low range gebruik. Klip en los gruis steil op en af.

    Ek het nou na 'n paar ou fotos gekyk. Pajero's. Mitsu bakkie, XJ, Isuzu ens. het dit laas gemaak. Sonder groot gesukkel.
    Ek verstaan nie waaroor julle so stress nie. Die manne van RSG ry elke nou en dan die roete en, nie een van hulle voertuie is gemod nie!

    Have 4x4. Can travel! Boy ry gereeld die roete met sy plaasbakkie. Julle is nes 'n klomp ou vrouens met nat broeke!
    Ek bring 2 snatch straps saam.
    Last edited by Pieterk; 2016/12/14 at 08:59 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  8. #108
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,145

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    VoorsmakleClick image for larger version. 

Name:	Ou meul2.jpg 
Views:	69 
Size:	204.0 KB 
ID:	428513Click image for larger version. 

Name:	SDC11164.jpg 
Views:	70 
Size:	261.7 KB 
ID:	428514Click image for larger version. 

Name:	SDC11166.jpg 
Views:	69 
Size:	250.9 KB 
ID:	428515Click image for larger version. 

Name:	SDC11169.jpg 
Views:	75 
Size:	197.8 KB 
ID:	428516
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  9. #109
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,310

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    wies bang? ek sien meer brawe kommentaar soos iemand wat met n 4x2 wil ry of n ander sonder n dak
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  10. #110
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    531

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    ....4x4 en low range is 'n vereiste. Jy gaan definitief low range gebruik....
    Agge nee...is ek dan nou uit?
    That Mighty Amarok
    ---------------------------------------
    Swart Tires wat ek self gekoop het
    Pull over wat my ouma gebrei het
    Vensters waar deur ek kan sien
    Engine voor
    Exhaust agter

  11. #111
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,828

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Jou lowrange is mos sommer ingebou in jou box.
    8 spoed vw auto is mos maar net n hilux 4 spoed met hi en lo
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #112
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,501

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    wies bang? ek sien meer brawe kommentaar soos iemand wat met n 4x2 wil ry of n ander sonder n dak
    Dapper of roekeloos?

    Ons kan dam klomp nonsens praat oor 'n gronpad die tyd van jaar! Ek en JP se Tjieps is dam al John Tom op sonder enige drama. Kon net nie eintlik sien oor die bonnet nie.
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  13. #113
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,310

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Dapper of roekeloos?

    Ons kan dam klomp nonsens praat oor 'n gronpad die tyd van jaar! Ek en JP se Tjieps is dam al John Tom op sonder enige drama. Kon net nie eintlik sien oor die bonnet nie.
    en sunbird extreme uit
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  14. #114
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,501

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    en sunbird extreme uit
    Nie te sleg vir bang mense nie
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  15. #115
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,828

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Nou voel ek weer bang
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #116
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    57
    Posts
    1,362

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Snyks View Post
    Agge nee...is ek dan nou uit?
    Ons het dieselfde model - ek glo ons gaan regkom.
    Hermanator

    Herman Smit

  17. #117
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,501

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Ja man almal sal fine wees.
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  18. #118
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,828

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    More oggend vleesbaai Iemand game??
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #119
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    5,355

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    More oggend vleesbaai Iemand game??
    Nou raak die thread ongeskik, ek moet sit en kwyl hier in johaansburg se area.
    Flip

    Member: 4x4 Action Group - GP0026 & Suzuki4x4GP
    Awesome: Suzuki Jimny;

  20. #120
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,501

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Eks in ons kry mekaar so 8:30 daar.
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

Page 6 of 10 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •