4x4 De Oude meul 17 Des - Page 3





Page 3 of 10 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 LastLast
Results 41 to 60 of 183
  1. #41
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,697
    Thanked: 2044

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    En daar dag ek ek kan moontlik co-pilot. Dis kleinkind doop naweek .......
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  2. #42
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,110
    Thanked: 1037

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    En daar dag ek ek kan moontlik co-pilot. Dis kleinkind doop naweek .......
    Maar dit gebeur mos eers Sondag?
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  3. #43
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,110
    Thanked: 1037

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Pieter, ek sien JP is nou net so oud soos Jan van Riebeeck

    Ek soek nog wiele...oops moolah vir wiele
    Jou oge is skerp. Ek het gewonder of iemand dit sou agter kom
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  4. #44
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,697
    Thanked: 2044

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Maar dit gebeur mos eers Sondag?
    Dit is so....maar gebeur in Kleinmond

  5. #45
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    5,377
    Thanked: 303

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Hahaha, JP van Riebeeck.
    Flip

    Member: 4x4 Action Group - GP0026 & Suzuki4x4GP
    Awesome: Suzuki Jimny;

  6. #46
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    5,377
    Thanked: 303

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Ek is nog op die bystand lys. Lyk nie of dit gaan realiseer nie...
    Flip

    Member: 4x4 Action Group - GP0026 & Suzuki4x4GP
    Awesome: Suzuki Jimny;

  7. #47
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Flipside View Post
    Ek is nog op die bystand lys. Lyk nie of dit gaan realiseer nie...
    Dit is jammer, maar brood op die tafel kom eerste.

    Kan jy nie bystaan van Hartenbos af nie? Ons sal inlas op die kaartjie as jy herroep word.
    Hermanator

    Herman Smit

  8. #48
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    OK, die Kort Volk Karretjies sal verteenwoordig word. Mamma sÍ sy kannie toelaat dat die klein karretjie so onderskat wod nie.
    Nou voel ek en my Amarokkie bedreigd - Reenen en Jean moet maar eerste gaan met die toue sodat hulle my kan uittrek en dan kom jy sonder moeite deur en kan ek se ons het die pad vir jou gelyk gemaak.
    Hermanator

    Herman Smit

  9. #49
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    5,377
    Thanked: 303

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Nou voel ek en my Amarokkie bedreigd - Reenen en Jean moet maar eerste gaan met die toue sodat hulle my kan uittrek en dan kom jy sonder moeite deur en kan ek se ons het die pad vir jou gelyk gemaak.
    Jou verskonings raak dun...
    Die Jimny moet maar die roete oopmaak vir julle.
    Flip

    Member: 4x4 Action Group - GP0026 & Suzuki4x4GP
    Awesome: Suzuki Jimny;

  10. The Following User Says Thank You to Flipside For This Useful Post:


  11. #50
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,260
    Thanked: 80

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Jou oge is skerp. Ek het gewonder of iemand dit sou agter kom
    jip, dadelik gesien. miskien moet ek my forum naam verander na JP1985
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  12. #51
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Flipside View Post
    Jou verskonings raak dun...
    Die Jimny moet maar die roete oopmaak vir julle.

    Ja, wat kan ek se? Daai Jimnys het nou regrig vreesaenjaend begin raak.
    Hermanator

    Herman Smit

  13. #52
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,700
    Thanked: 2386

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Flipside View Post
    Jou verskonings raak dun...
    Die Jimny moet maar die roete oopmaak vir julle.
    Is reg so. Ek kort alle hulp moontlik
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #53
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Is reg so. Ek kort alle hulp moontlik
    Ja reg - daai masjiene van jou het sommer kortpad oor Bebejaans gekom en nou soek jy hulp?
    Hermanator

    Herman Smit

  15. #54
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,260
    Thanked: 80

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Ja reg - daai masjiene van jou het sommer kortpad oor Bebejaans gekom en nou soek jy hulp?
    Dit was na ons die afdraai drie keer gemis het
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  16. #55
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,700
    Thanked: 2386

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Nou dat jy dit noem...Ek dink ook Jimny moet liewers voor ry. Jean se ry vermoŽ is goed, maar navigasie laat veel te wense oor...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  18. #56
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,697
    Thanked: 2044

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Jean se ry vermoŽ is goed, maar navigasie laat veel te wense oor...
    Dit kan jy weer sÍ

  19. #57
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Dankie tog Pieter het die aanwysings gegee na die Oude Meul plek.
    Hermanator

    Herman Smit

  20. #58
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,480
    Thanked: 468

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Julle almal se gat man! Ek het n lekker detour na baboons gevat langs die mooi rivier
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  21. #59
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,110
    Thanked: 1037

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Jean verdwaal dan op Paradise se roete! Dis hoekom hy nooit toegelaat word om voor te ry nie!
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  22. #60
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,480
    Thanked: 468

    Default Re: 4x4 De Oude meul 17 Des

    Sies
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

Page 3 of 10 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •