Stofdigting vir bakkie.





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Stellenbosch
    Age
    70
    Posts
    3,963
    Thanked: 520

    Default Stofdigting vir bakkie.

    Interressante aanbod vandag by Takealot vir 'n rubberstrook verseŽlstel vir 'n bakkie se agterkant. Definitief nie goedkoop teen R600 nie, maar dit lyk my jy kry al die nodige in 'n stel bymekaar.

    Stof tot nadenke - het iemand al dit gebruik?

    http://www.takealot.com/tonneau-king...1/PLID42378559
    Eggie.

    "Do not go where the path may lead, go instead where there is no path and leave a trail."
    - Ralph Waldo Emerson.

  2. #2
    Join Date
    May 2015
    Location
    MP
    Age
    36
    Posts
    440
    Thanked: 32

    Default Re: Stofdigting vir bakkie.

    Quote Originally Posted by Eggie View Post
    Stof tot nadenke - het iemand al dit gebruik?
    Vra in die Toyota afdeling - die eienaars van nuwe Hilux'e het heel waarskynlik al

  3. #3
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Ballito
    Age
    49
    Posts
    1,011
    Thanked: 16

    Default Re: Stofdigting vir bakkie.

    Ek het dit vroeer die jaar opgesit op my Triton en sal dit definitief uit toets wanneer ons bietjie die grondpaaie in die Noord Kaap wil verken in Desember, so sal dan kan sien hoe goed dit werk.
    2007 Mitsibushi Triton 2.5 Did 4x4 D/cab (Sold)

  4. #4
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Durbanville
    Age
    45
    Posts
    1,308
    Thanked: 36

    Default Re: Stofdigting vir bakkie.

    Ek sien 4X4Direct verkoop ook 'n "dust kit" teen R350 as ek reg onthou... Ek wil ook so iets probeer...
    Toyota Hilux V6, Cooper St Maxx, Eko Alu Canopy, Drawer System,
    Ford Ranger 3.2 Auto DC, Ironman snorkel, BF Goodrich KO2, Eko Alu Canopy, Drawer System, 90l NL, Dual Battery System (Sold)
    Fortuner V6 - Dual battery, 72 liter auxilary fuel tank, Ironman suspension, 90l NL, Hannibal roofrack, 50 liter water tank (Sold - Served us well, will miss him!)

    Toyota RAV4 2014
    Corolla d4d (sold)
    110 Defender 2.8i 161Kw, 180l long range tanks, NL Weekender, KC Daylighters (Sadly sold but lots of fond memories)

  5. #5
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Nelspruit
    Age
    33
    Posts
    355
    Thanked: 62

    Default Re: Stofdigting vir bakkie.

    Quote Originally Posted by Skylinefreak View Post
    Vra in die Toyota afdeling - die eienaars van nuwe Hilux'e het heel waarskynlik al
    Ha ha
    Engineering Fact
    An opinion without 3.14 is just an onion.

    2007 Ford Ranger 2.5TD Montana Supercab
    2015 Toyota Etios (SWAMBO)

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •