Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Somerset West
    Age
    65
    Posts
    10
    Thanked: 0

    Default Bush Lapa Rooimier/Vlooi - enige iemand met 1 te huur ?

    Ek soek na 'n Bush Lapa Rooimier of Vlooi (slaapplek vir 2) om te huur vir tydperk 14 Mei 2017 tot 11 Jun 2017.
    Bereid tot billike fooi, vervanging van enige slytasie/verweer, plus alle risikos te verseker. Mag ook koop oorweeg.

    Ek is van Somerset Wes / Strand area.

    Stuur PM indien jy dit kan aanbied of weet van iemand.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,170
    Thanked: 5694

    Default Re: Bush Lapa Rooimier/Vlooi - enige iemand met 1 te huur ?

    Ek sou BushLapa Paarl kontak.

    Om een te huur te kry dink ek gaan jy maar sukkel. Jy het amper beter kans om 'n tweede handse een op te spoor.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  3. The Following User Says Thank You to lekhubu943 For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Secunda
    Age
    39
    Posts
    949
    Thanked: 333

    Default Re: Bush Lapa Rooimier/Vlooi - enige iemand met 1 te huur ?

    Sjoe

    Hoendertande
    Ek weet daar is n Miskruier te huur in Pta wat ek op FB gesien het

    Darem nog baie tyd, laat BL solank een vir jou bou ;-0
    2013 Toyota Hilux 3.0D4-D 4x4
    Bush Lapa 810 Miskruier

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •