Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    45
    Thanked: 0

    Default Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    Hallo almal en dankie solank vir julle hulp en raad.

    Ek is op die punt op hierdie week 'n Tunland te koop. Die aanbod is 'n "pre-registered" 2014 Luxary 4x4 met leersitplekke vir R220 000. Die bakkie het minder as 1 000km op.

    Alvorens ek hand op paier sit wil ek net by bestaande eienaar van die Fotun Tunland hoor of julle enige probleme met julle bakkies het en of daar goed is wat ek moet weet voor ek koop?

    Ek kan nie uitkom by die hoofstroom bakkies nie en wil graag die beste koop wat op die mark is vir die R220 000. Ek het nie met die bakkie gery nie maar moet s dat ek baie daarvan hou. Spoedbeheer sou nice gewees het.
    Gebruikte hoofstroom dubbelkajuit bakkies vir daardie prys het almal meer as 150 000km op en ek is bang vir die ho kilo's.

    Sal graag julle insette wil h voor ek koop.

    Groetnis, Deon.

  2. #2
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    40
    Posts
    6,461
    Thanked: 1026

    Default Re: Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    Quote Originally Posted by deonholt View Post

    Dis n baie goeie prys....

  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Naboomspruit
    Age
    41
    Posts
    736
    Thanked: 34

    Default Re: Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    Ek wil ook nogal hoor wat het Tuinland eienaars te se hier
    2016 BMW 535d

  4. #4
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    45
    Thanked: 0

    Default Re: Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    Quote Originally Posted by pierre2013 View Post
    Dis n baie goeie prys....
    Dankie Pierre.
    Ek het aanvaar dat die prys baie goed is maar ek wil ook weet of daar enige probleme met hierdie bakkies is. Sal dankbaar wees as iemand wat van hierdie bakkies het of gehad het, my kan uithelp.

    Groetnis,

  5. #5
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    40
    Posts
    6,461
    Thanked: 1026

    Default Re: Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    Quote Originally Posted by deonholt View Post
    Dankie Pierre.
    Ek het aanvaar dat die prys baie goed is maar ek wil ook weet of daar enige probleme met hierdie bakkies is. Sal dankbaar wees as iemand wat van hierdie bakkies het of gehad het, my kan uithelp.

    Groetnis,
    Ek kan vir jou se, ek het belang gestel in 2015, maar toe kry ek die ranger nuut vir 10000 meer as die offer wat foton op die tafel gehad het, so die belangstelling het maar vinnig weg gekwyn...

  6. #6
    Join Date
    May 2014
    Location
    PRETORIA
    Age
    42
    Posts
    284
    Thanked: 42

    Default Re: Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    Ek het myne ook vir R199000 gekoop.
    Clutch het gegly maar hertsel onder waarborg. dit is 'n probleem op hul maar klink of dit nou uitsorteer is.
    Meeste parte op suspensie is 2005 hilux of prado. Gaan sluit aan op facebook: FOTON TUNLAND OWNERS AUSTRALIA..
    Na verkoop dien is nie die beste , maar aanvaarbaar.
    Dit is def die beste koop vir die geld!!!!
    Moes al Ranger recover wat nie kon op waar ek p is nie.

    Enige vra kontak my gerus.
    FOTON TUNLAND 4X4 LUX
    UPGRADES:"LEVEL IT" SPACER KIT,2" LIFT WITH RANCHO ADJUSTABLE SHOCKS,ROCKSPIDER 4X4: BASHPLATE,ROCKSLIDERS,REARBUMPER/TOWBAR COMBINATION. UTILITY BOXES FOR AIR COMPRESSOR AND RECOVERY GEAR. DIY CANOPY. NEW CUSTOM BUMPER.

  7. #7
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    45
    Thanked: 0

    Default Re: Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    Quote Originally Posted by UITZICHT View Post
    Ek het myne ook vir R199000 gekoop.
    Clutch het gegly maar hertsel onder waarborg. dit is 'n probleem op hul maar klink of dit nou uitsorteer is.
    Meeste parte op suspensie is 2005 hilux of prado. Gaan sluit aan op facebook: FOTON TUNLAND OWNERS AUSTRALIA..
    Na verkoop dien is nie die beste , maar aanvaarbaar.
    Dit is def die beste koop vir die geld!!!!
    Moes al Ranger recover wat nie kon op waar ek p is nie.

    Enige vra kontak my gerus.
    Baie dankie vir jou antwoord, ek waardeer dit regtig baie. Ek kan dus met 'n geruste hart een aanskaf. Sal aansluit op die FB Foton blad.

    Groetnis,

  8. #8
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town or Jansenville or missing...
    Age
    40
    Posts
    10,506
    Thanked: 3060

    Default Re: Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    I must say of all the Chinese bakkies the Tunland has always stood out above the rest for me. At that price, I would probably chance it too.

  9. #9
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    [QUOTE=deonholt;3402243]Hallo almal en dankie solank vir julle hulp en raad.

    Ek is op die punt op hierdie week 'n Tunland te koop. Die aanbod is 'n "pre

    As ek jy is koop eerder daai Toyota of ford en spaar jou self baie trane ,as jy daai bakkie nou koop teen 220 kry jy oor n week miskien 90
    Dirk van Heerden
    0716098787
    [email protected]

  10. #10
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    alberton
    Age
    34
    Posts
    15
    Thanked: 0

    Default Re: Bestaande eienaars: Kan ek maar 'n Tunland koop? Enige probleme?

    Halo almal nou dat da n paar maande verby is stel ek ok belang aand die einste bakkie maar het die naweek gery en op getel dat 3 van hulle takke toe gemaak het my pre finance in goed gekeer ma is bang aan gesien die takke toe maak. Enige advies sal waardeur word en hoe dinge gan met julle almal se bakkie. Baie Dankie

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •