Advise, please?





Results 1 to 3 of 3

Thread: Advise, please?

  1. #1
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Kempton Park
    Age
    51
    Posts
    41
    Thanked: 0

    Default Advise, please?

    Hallo almal.

    Ek kan 'n 2015 Luxury 4x4 met leersitplekke kry vir R209 000. Bakkie het 50 000km op. Tot hoeveel km is die diensplan en waarborg wat saam met die bakkie kom?

    OF

    Moet ek eerder 'n 2014 Luxary vir R216 000 2 x 4 met 1 000km koop?

    Dankie solank.

  2. #2
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    East Rand
    Age
    50
    Posts
    70
    Thanked: 3

    Default Re: Advise, please?

    My diensplan was tot en met 70,000km's. Het nou 85,000 op.

    Maak nie regtig n verskil nie, die jaar model, maar as jy n nut het vr n 4x4 sal ek eerder vir die 2015 gaan met die meer kilos.

    Die 2014, met 1,000 kilos - hulle het klomp van hulle gehad wat ge pre reregiter was, en jou eeste 2 of 3 dienste op die service s in elk geval kla gebruik.

    Wat jy ook al doen, maak seker alls wat hulle jou belowe, of gee is op skrif en geteken.

    Die voertuig sef, is goeie waardevir geld.

  3. The Following User Says Thank You to RiaanB1025 For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Kempton Park
    Age
    51
    Posts
    41
    Thanked: 0

    Default Re: Advise, please?

    Quote Originally Posted by RiaanB1025 View Post
    My diensplan was tot en met 70,000km's. Het nou 85,000 op.

    Maak nie regtig n verskil nie, die jaar model, maar as jy n nut het vr n 4x4 sal ek eerder vir die 2015 gaan met die meer kilos.

    Die 2014, met 1,000 kilos - hulle het klomp van hulle gehad wat ge pre reregiter was, en jou eeste 2 of 3 dienste op die service s in elk geval kla gebruik.

    Wat jy ook al doen, maak seker alls wat hulle jou belowe, of gee is op skrif en geteken.

    Die voertuig sef, is goeie waardevir geld.
    Dankie Riaan.
    Waardeer jou insette. Ek kan nou 'n 2014 Lux, 4x4 en leersitplekke kry met minder as 1 000km op vir R220 000. Ek dink nie dis 'n sleg prys nie. Ek sal sekermaak dat alles op skrif is. Ek dink ek gaan maar teken vir hierdie een.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •