Besigheids opsies in of naby Nelspruit





Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    153
    Thanked: 55

    Default Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    HELP! Ek en my vrou is redelik nuut in Nelspruit en wil kyk om n besigheid of soortgelyks in Nelspruit te begin.

    So manne, wat kort Nelspruit (vra SWAMBO ook). Iets vir kinders, iets in die buitelewe, dienlewering, ens...

    Dankie!
    Last edited by Bassfisher; 2016/11/07 at 04:43 PM.

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,061
    Thanked: 9303

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    Nelspruit kort 'n behoorlike mechanic en 'n brouery
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. #3
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    153
    Thanked: 55

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    Brouery... watse bier drink jy?

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,061
    Thanked: 9303

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    Quote Originally Posted by Bassfisher View Post
    Brouery... watse bier drink jy?
    Goeies

    half goeies

    nooit nie SAB nie

    (okey miskien 'n Milk Stout as ek moet)
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #5
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Lowveld/Panorama Route
    Age
    39
    Posts
    2,743
    Thanked: 136

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    Laeveld kort 'n kommersiele 4x4 roete....

  6. The Following User Says Thank You to Tracker For This Useful Post:


  7. #6
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    55
    Posts
    1,590
    Thanked: 446

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    Quote Originally Posted by PATROLLICA View Post
    Laeveld kort 'n kommersiele 4x4 roete....
    Stem met daai een.

  8. #7
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Barberton
    Age
    61
    Posts
    5,569
    Thanked: 894

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit


  9. #8
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Lowveld/Panorama Route
    Age
    39
    Posts
    2,743
    Thanked: 136

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    Quote Originally Posted by RoelfleRoux View Post
    Het al van hulle gehoor, maar ek is onder die indruk hulle doen net 4x4 toere.
    Maar ek weet nie en kan verkeerd wees...

  10. #9
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Lowveld/Panorama Route
    Age
    39
    Posts
    2,743
    Thanked: 136

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    Quote Originally Posted by Bassfisher View Post
    HELP! Ek en my vrou is redelik nuut in Nelspruit en wil kyk om n besigheid of soortgelyks in Nelspruit te begin.

    So manne, wat kort Nelspruit (vra SWAMBO ook). Iets vir kinders, iets in die buitelewe, dienlewering, ens...

    Dankie!
    Het jy nou al n paar idees bymekaar gemaak?
    Ek soek ook...

  11. #10
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,061
    Thanked: 9303

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    The best way to find out is at a braai, a school gathering, or a pub: just listen to what the people moan about. Apart from politics.

    These days, twitter, whatsapp and FB groups are also good sources.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  12. #11
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Nelspruit
    Age
    44
    Posts
    298
    Thanked: 66

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    Koop River Wild uit, of sluit 'n kontrak met hulle om die 4x4 track te bestuur en gee hulle 10%, of 'n bees...
    ''​Luck favours the prepared man''

    Discovery 3 HSE - 2.7V6Tdi 2008
    De-cat, free flowed, EGR block, DE lift rods, Bullbar, FR roofrack & Rocksliders, 2x LED spots & 2x LED rectangular spots, FR ladder, 18'' Compomotive rims + 265 Desert Hawk XMT muds.

  13. #12
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Lowveld/Panorama Route
    Age
    39
    Posts
    2,743
    Thanked: 136

    Default Re: Besigheids opsies in of naby Nelspruit

    Quote Originally Posted by Naguiltjie View Post
    Koop River Wild uit, of sluit 'n kontrak met hulle om die 4x4 track te bestuur en gee hulle 10%, of 'n bees...
    Het die ou se nommer, sal hoor wat hy sÍ....

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •