Ford 2.2 2016 buzzer





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 35
  1. #1
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Ventersdorp
    Posts
    16
    Thanked: 3

    Default Ford 2.2 2016 buzzer

    Naand almal. Enige raad asb vir die buzzers wat aangaan as die deur oop is. Hoe kry ek dit af? Deur staan baie oop deur die dag en maak mens mal!! Dankie byvoorbaat!!!

  2. #2
    Join Date
    May 2010
    Location
    Brackenfell
    Age
    34
    Posts
    559
    Thanked: 13

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Hi, met die controls op jou stuurwiel op regterkant, druk af tot jy kom by settings. Onder settings iewers sal jy 'n setting kry wat jy jou in staat stel om die buzzers af te skakel. Ek het dit nie getoets nie maar eks seker dit sal jou help. As jy nie regkom nie, sal ek vanaand gou op my bakkie kyk en die presiese stappe gee.
    Last edited by WitBlitz_ZA; 2016/06/27 at 01:17 PM. Reason: typ0
    2018 Toyota Fortuner 2.4 GD-6 Auto 4x4

  3. #3
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Ventersdorp
    Posts
    16
    Thanked: 3

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Middag Witblits

    dankie vir die raad!! Ek het probeer maar sonder sukses. Weet jy dalk waar die ding sit dat ek hom kan toe plak of sy drade knip
    dankie weereens

  4. #4
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    51
    Posts
    1,039
    Thanked: 923

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Die goed is 'n pyn. Ek het al die "Chimes" afgesit in die settings menu maar sonder sukses. Ek weet nie hoekom 'n 4x4 of enige bakkie die goed moet in h nie. Stop jy iewers is jy die enigste voertuig met Kersklokke wat lui as jy die deur oopmaak of die sleutel in die ignition druk! Kom aan Ford, hoe sit mens die goed af?

  5. #5
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Ventersdorp
    Posts
    16
    Thanked: 3

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Kydee

    Kon dit self nie beter gestel het as die Kersfees klokke nie!!! As die agentskappe net kan help met raad of ten minste lyk of hulle iets weet maar dit is maar altyd die selfde storie... Hulle sal terukom na jou met 'n antwoord want hulle weet nie self nie. Ek is met so bly dit is nie net ek wat so voel oor die klokke nie!!!

  6. #6
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    51
    Posts
    1,039
    Thanked: 923

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Quote Originally Posted by Ventersdorp View Post
    Kydee

    Kon dit self nie beter gestel het as die Kersfees klokke nie!!! As die agentskappe net kan help met raad of ten minste lyk of hulle iets weet maar dit is maar altyd die selfde storie... Hulle sal terukom na jou met 'n antwoord want hulle weet nie self nie. Ek is met so bly dit is nie net ek wat so voel oor die klokke nie!!!
    Ek sien jy is van Ventersdorp! Ek is 'n eks-Koster man.
    Bakkies word daar op die plaas gery en daai klokke spel jaag net die bees op hol...

    Ons was nou die dag in die veld met paar vriende. Lekker stil en geniet die natuur bietjie, tot ek my deur oopmaak....! Dit is regtig irriterend.

  7. #7
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Ventersdorp
    Posts
    16
    Thanked: 3

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    O gats!!! Hoop nie ons moet nou verder rugby praat nie😛 jy is so reg, jy weet mos jou bakkie raak jou kantoor?! Met die deur oop en foon op charger en die klokke wat lui. Ek sal gaan hoor by 'n ander agentskap of hulle my kan help, sodra ek oets weet sal ek dit post.

  8. The Following User Says Thank You to Ventersdorp For This Useful Post:


  9. #8
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Ventersdorp
    Posts
    16
    Thanked: 3

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Naand. Die agente het my gebel en ges die klokkie is in die "cluster" en lan hom geensins afsit of sagter kry nie. So ons moet maar net vrede maak met dit
    Dankie

  10. #9
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    51
    Posts
    1,039
    Thanked: 923

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Quote Originally Posted by Ventersdorp View Post
    Naand. Die agente het my gebel en ges die klokkie is in die "cluster" en lan hom geensins afsit of sagter kry nie. So ons moet maar net vrede maak met dit
    Dankie
    Ek dink hulle wil hom net nie afsit nie! Alles kan gedoen word as jy net wil...

    Alles is deesdae sagteware. Waarvoor is die "Chimes" opsie dan op die menu. Die funksies loop seker van 'n klein PLC af? Kan net die output disable of a bit afsit...

  11. #10
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Cape Town
    Age
    44
    Posts
    264
    Thanked: 86

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Quote Originally Posted by Ventersdorp View Post
    Naand. Die agente het my gebel en ges die klokkie is in die "cluster" en lan hom geensins afsit of sagter kry nie. So ons moet maar net vrede maak met dit
    Dankie
    Ek sal mre as daar n kansie is gou kyk of mens hom kan bypass. Sal reply sodra ek n oplossing het.

  12. #11
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Johannesburg
    Posts
    112
    Thanked: 7

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Ford is nie lus om jou te kom help as jy jou sleutels in die bakkie toesluit nie
    Op my BT50 (vorige model) kon ek die draadtjie knip (was by die ignition), maar vir die nuwe Ranger kry ek niks.......

  13. #12
    Join Date
    Dec 2010
    Location
    Meyerton
    Age
    62
    Posts
    267
    Thanked: 111

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Dalk 'n simpel idee. Kan jy nie die knoppie in die deur net "blok" met 'n tandestokkie of iets nie. Is dit die dieselfde knoppie wat dakliggie aktiveer? Ek het 'n 2011 Ranger, so ek weet nie van die nuwes nie?
    Ford Ranger 2.2 Supercab
    Suzuki Jimny -SWAMBO
    Merida 29'r for fun and pain.

  14. #13
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Cape Town
    Age
    44
    Posts
    264
    Thanked: 86

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Jy kan die deur se slot net toe druk met vinger as die deur oop is. Switch is in deur slot. Onthou net om hom te unlatch voor jy die deur toemaak anders kan jy met kopseer sit. 2de Opsie kan die draad op die ignition switch se plug uit gehaal word.

    Die wat belangstel in 2de opsie moet net s dan verduidelik ek.
    Last edited by Francois B; 2016/07/01 at 03:35 PM.

  15. #14
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    51
    Posts
    1,039
    Thanked: 923

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Ek het die thread gaan soek want ek is nou GATVOL vir die aanhoudende f*&*&^% toodeldong toodledong toodeldong toodeldong∞ !!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    Ek weet die * sleutel is in die bakkie want ek het hom daar gelos!!!


  16. #15
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Berario
    Age
    43
    Posts
    117
    Thanked: 30

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Ek hoop die [email protected]#$%!ker wat met die idea op gekom het by Ford is gefire.
    2018 Toyota Hilux 2.8 GD 6 4x4 Auto
    2016 Ford Ranger 2.2 XLS 4x4 (SOLD)

  17. #16
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    51
    Posts
    1,039
    Thanked: 923

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Quote Originally Posted by JurgensSt View Post
    Ek hoop die [email protected]#$%!ker wat met die idea op gekom het by Ford is gefire.
    Ek stem.

    As ons oud genoeg is om die goed te kan koop, is ek seker ons is oud genoeg om te kies om al die drek te kan af sit.

    Mens kan buitendien nie die sleutel in die bakkie toesluit......sonder die sleutel nie!!!!!!

    Asseblief, iemand, help.

  18. #17
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Wellington
    Age
    62
    Posts
    580
    Thanked: 43

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Het die settings probeer op die 3.2, maar ook no luck. Op die vorige 3.0 kon mens die sleutel net effens uittrek, en dan het die alarm gestaak, maar die nuwe een is bietjie slim, wil nie daarvoor val nie.
    Ranger 3.2 XLT D/C 4x4 A/T 2019
    Armadillo Plus

  19. #18
    Join Date
    May 2010
    Location
    Brackenfell
    Age
    34
    Posts
    559
    Thanked: 13

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Janee, na 2 maande met my Ranger is ek ook al goed gatvol van die flipn klokkie... Kan iemand nie die software hack of iets nie? Daar moet tog manier wees...
    2018 Toyota Fortuner 2.4 GD-6 Auto 4x4

  20. #19
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    39
    Posts
    6,460
    Thanked: 1026

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Quote Originally Posted by WitBlitz_ZA View Post
    Janee, na 2 maande met my Ranger is ek ook al goed gatvol van die flipn klokkie... Kan iemand nie die software hack of iets nie? Daar moet tog manier wees...
    Side cutter?

    Die speaker kan uitplug. Dit sit iewers onder die dash... (Ok, ek praat nou van die wiring diagram wat ek van die pre 2016 het)

  21. #20
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Cape Town
    Age
    44
    Posts
    264
    Thanked: 86

    Default Re: Ford 2.2 2016 buzzer

    Reg manne, so sit mens die buzzer vir sleutel af. Haal steering column covers af. Trek ignition plug uit, blou plug aan regter kant van stuurwiel. Haal die rooi terminal lock aan voorpunt van ignition plug uit. Met plat dun skroewedraaier lig die terminal lock van die blou draad, trek uit en isoleer hom in die loom. Buig hom sommer terug en draai toe om die loom met isolation tape. As jy die ignition plug hou met sy clip boontoe is dit die derde draad van links. Sit alles weer inmekaar. Happy days.

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •