slaap plek vir 'n trailor in oudtshoorn.





Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    60
    Posts
    971

    Default slaap plek vir 'n trailor in oudtshoorn.

    ons wil die trailor vir drie aande op 'n plek los in die oudtshoorn omgewing met krag .ons beplan om vir 3 aande in die hel te bly en ons wag nog vir bevestigting van sanparke om die reelings te tref terug te kom en dan baviaans kloof .

    enige advies of raad asb.dit gaan ons eerste keer wees dat ons dit so moet doen ,maar gaan die 2de keer wees dat ons die hel besoek en so ook die baviaans.

    die tydpek gaan om en by die 3de week in des wees ,dankie .

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140
    opel corsa 1.7 dti 2006

  2. #2
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Stellenryk, Bellville
    Age
    63
    Posts
    3,267

    Default Re: slaap plek vir 'n trailor in oudtshoorn.

    Alberto, as jy nerens reg kom nie, probeer Oppi Dam. Hulle is so ent buite Oudtshoorn op die Kango grotte pad. Lekker kampeer plekke en baie nice mense, miskien is hulle bereid om te help en ek is seker dit sal baie veilig wees daar.

    Blackie.
    2007 Colt Rodeo 3000I V6 D/C 4x4
    Dual battery system
    57 mm freeflow system
    General Grabber AT3's
    Challenger Bundu Basher Off-road trailer aka Bos Parra

  3. #3
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    60
    Posts
    971

    Default Re: slaap plek vir 'n trailor in oudtshoorn.

    BLACKIE ,jis, ken die plek en het vir 2 dae oorgestaan al met ons 1ste trip hel en baviaans kloof toe ,baie nice kamp site met eie ablusie maar die uitsig van die kamp plek kon beter ,hang af waar jy staan ek gaan hulle ook bel en vra al moet ek eers 'n dag of wat daar kamp,die beplanning word eers gedoen sodra sanparke ons laat weet ,dan vat ons dit verder ,ek weet daar is 'n kamplek in oudshoorn ,sal hulle opcheck soos die dinge aan gaan .

    die ding is ons wil ander kamp plekke ook besoek ,maak 'n trip net interessant.

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140
    opel corsa 1.7 dti 2006

  4. #4
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,892

    Default Re: slaap plek vir 'n trailor in oudtshoorn.

    Quote Originally Posted by Alberto View Post
    ons wil die trailor vir drie aande op 'n plek los in die oudtshoorn omgewing met krag .ons beplan om vir 3 aande in die hel te bly en ons wag nog vir bevestigting van sanparke om die reelings te tref terug te kom en dan baviaans kloof .

    enige advies of raad asb.dit gaan ons eerste keer wees dat ons dit so moet doen ,maar gaan die 2de keer wees dat ons die hel besoek en so ook die baviaans.

    die tydpek gaan om en by die 3de week in des wees ,dankie .
    Welkom by my, ongelukkig net aan verkeerde kant van berg...Mosselbaai kant

  5. #5
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    57
    Posts
    1,362

    Default Re: slaap plek vir 'n trailor in oudtshoorn.

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Welkom by my, ongelukkig net aan verkeerde kant van berg...Mosselbaai kant
    Robert ons is aan die regte kant van die berg.
    Hermanator

    Herman Smit

  6. #6
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    60
    Posts
    971

    Default Re: slaap plek vir 'n trailor in oudtshoorn.

    dankie vir die aanbod aan die regte kant van die berg manne , de hoek naby die cango grotte het gese ons kan die trailor daar los op eie risiko,toe beluit ons ,los die trailor by die huis ,pak die tent en die nodige en doen dit toe ons begin het met ons kampery ,dit gaan nogal sports wees .

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140
    opel corsa 1.7 dti 2006

  7. #7
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    57
    Posts
    1,362

    Default Re: slaap plek vir 'n trailor in oudtshoorn.

    Mooi so - maar moenie vergeet om te kom afkoel nie - die Hel gaan jou laat smag na baie water.

    My seun gaan ook oor Kersdag in die Hel kamp - as my planne uitwerk wil ons Kersdag soontoe gaan.
    Hermanator

    Herman Smit

  8. #8
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    60
    Posts
    971

    Default Re: slaap plek vir 'n trailor in oudtshoorn.

    nee wat ,niks beat die hitte van die kgalagadi nie ,en oor des by hartenbos; te woelig ,ons gaan die 29 ste in vir 3 dae en slaap by sanparke se huise ,kan nie wag nie .

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140
    opel corsa 1.7 dti 2006

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •