Results 1 to 8 of 8

Thread: Skoon vensters

  1. #1
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Bellville
    Age
    47
    Posts
    44
    Thanked: 8

    Default Skoon vensters

    So hoeveel van julle is OCD as dit kom by vuil vensters?

    Ek haat dit!

    Nou my vraag is, wiet al die beste metode ontwikkel om ruite tussen jou canopy en bakkie skoon te kry

  2. #2
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    68
    Posts
    184
    Thanked: 21

    Default Re: Skoon vensters

    Quote Originally Posted by Skurf View Post
    So hoeveel van julle is OCD as dit kom by vuil vensters?

    Ek haat dit!

    Nou my vraag is, wiet al die beste metode ontwikkel om ruite tussen jou canopy en bakkie skoon te kry
    Haal hulle uit
    Skillie ORRA B243

  3. #3
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Boksburg
    Age
    39
    Posts
    2,349
    Thanked: 209

    Default Re: Skoon vensters

    Quote Originally Posted by Skurf View Post
    So hoeveel van julle is OCD as dit kom by vuil vensters?

    Ek haat dit!

    Nou my vraag is, wiet al die beste metode ontwikkel om ruite tussen jou canopy en bakkie skoon te kry
    Is jou canopy venster en bakkie venster solied ?
    Indien so ek dink die beste gaan wees is om een van daai vis tank skoon makers te koop
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by Dp123; 2016/09/27 at 12:20 PM.

  4. #4
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Glentana
    Age
    65
    Posts
    136
    Thanked: 65

    Default Re: Skoon vensters

    Jy het nie regtig OCD nie. As dit so was het jy dit CDO genoem
    Hennie

    Pajerosport
    .308 CZ

  5. #5
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Stellenbosch/ Maltahohe
    Age
    41
    Posts
    653
    Thanked: 63

    Default Re: Skoon vensters

    Quote Originally Posted by Dp123 View Post
    Is jou canopy venster en bakkie venster solied ?
    Indien so ek dink die beste gaan wees is om een van daai vis tank skoon makers te koop
    Hulle krap glas iets leliks

  6. #6
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Bellville
    Age
    47
    Posts
    44
    Thanked: 8

    Default Re: Skoon vensters

    Hiehie, het ookal nogal gedink aan krap met daai vistenk skoonmaker.

    Ja, solid vensters DP123.

  7. #7
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Stellenryk, Bellville
    Age
    65
    Posts
    3,246
    Thanked: 302

    Default Re: Skoon vensters

    Ek het een van daardie vere stoffers gekoop met die lang stele, maar die nylon type hare. trek 'n swembad gobbler sakkie oor hom en knop hom toe rondom die steel.

    Druk hom in 'n emmer met water en shampoo en druk tussen die canopy en cab vensters in en beweeg heen en weer, op en af.

    Gebruik selfde metode met skoon water daarna.

    Droog dan die affere uit en gebruik weer selfde metode om droog te maak. Dit is nog die beste metode wat ek kon uitdink sover.
    2007 Colt Rodeo 3000I V6 D/C 4x4
    Dual battery system
    57 mm freeflow system
    General Grabber AT3's
    Challenger Bundu Basher Off-road trailer aka Bos Parra

  8. #8
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Bellville
    Age
    47
    Posts
    44
    Thanked: 8

    Default Re: Skoon vensters

    Quote Originally Posted by Blackie View Post
    Ek het een van daardie vere stoffers gekoop met die lang stele, maar die nylon type hare. trek 'n swembad gobbler sakkie oor hom en knop hom toe rondom die steel.

    Druk hom in 'n emmer met water en shampoo en druk tussen die canopy en cab vensters in en beweeg heen en weer, op en af.

    Gebruik selfde metode met skoon water daarna.

    Droog dan die affere uit en gebruik weer selfde metode om droog te maak. Dit is nog die beste metode wat ek kon uitdink sover.

    kyk nou net, dankie blackie, ek sal hom traai

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •