Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)




Results 1 to 9 of 9
  1. #1
    Join Date
    May 2014
    Location
    Addo
    Age
    52
    Posts
    903
    Thanked: 221

    Default Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)

    Ontdek die naweek die " series " op snowmax , het dit geniet , was baie interesant en nou wil ek ook vir Suidwes gaan ontdek maar waar om die tyd daarvoor te kry. Dit was baie goed aangebied behawe dat Pieter op stadiums bietjie te veel praat
    Range Rover Sport SC 4.2 V8 ( FATBOY )
    Disco1 V8 ( LAZYBOY )
    Austin Mini 1380cc ( Finiky )

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    32,262
    Thanked: 7833

    Default Re: Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)

    Hy was 'n yster. Ek was baie ongelukkig toe hy so wreed vermoor was in Marloth Park.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

  3. #3
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 56

    Default Re: Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)

    Daardie reeks was die oorsaak/voorganger van Voetspore. Johan Badenhorst was betrokke by die Kaap tot Kunenne reeks.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  4. #4
    Join Date
    May 2014
    Location
    Addo
    Age
    52
    Posts
    903
    Thanked: 221

    Default Re: Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Hy was 'n yster. Ek was baie ongelukkig toe hy so wreed vermoor was in Marloth Park.
    Jip , hy het baie naby aan die natuur gelewe en het met baie min oor die weg gekom , as mens na die program kyk dan wonder mens hoekom ons 4x4 manne so baie kit moet he as hy met so min oor die weg kom , nie eers n tent net n ou squere tubing bed
    Range Rover Sport SC 4.2 V8 ( FATBOY )
    Disco1 V8 ( LAZYBOY )
    Austin Mini 1380cc ( Finiky )

  5. #5
    Join Date
    May 2007
    Location
    Roodepoort
    Age
    59
    Posts
    472
    Thanked: 54

    Default Re: Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)

    Dit hang af of jy swambo wil saamvat of afskrik...😃
    Werk nog om te oorleef maar leef om te kamp ...

    '15(16) Ford Ranger 2.2 XL Plus , Bushtec Aluminium canopy
    '12 Summit Everest
    '10 Fortuner 3.0 D4D 4x4 (gone )
    '09 Terracan 3.5 V6 - liftkit (gone too)
    '98 Xplorer ( gone too)
    '04 Terracan 2.9 CRDi (gone!)

  6. #6
    Join Date
    May 2014
    Location
    Addo
    Age
    52
    Posts
    903
    Thanked: 221

    Default Re: Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)

    Quote Originally Posted by Oupoot View Post
    Dit hang af of jy swambo wil saamvat of afskrik...��
    Verseker sal ek vir swambo afskrik as ek dit met haar probeer
    Range Rover Sport SC 4.2 V8 ( FATBOY )
    Disco1 V8 ( LAZYBOY )
    Austin Mini 1380cc ( Finiky )

  7. #7
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    637
    Thanked: 225

    Default Re: Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)

    Ek kan onthou dat ek as kind baie na hom gekyk het, maar het gedink hy is bietjie wierd... maar ek is seker as ek nou wee na dit kyk sal ek ook smag na daai tipe lewe

    Sal bietjie n plan maak om dit te kyk
    Last edited by Charlie100; 2016/09/27 at 12:08 PM.

  8. #8
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    53
    Posts
    1,663
    Thanked: 293

    Default Re: Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)

    Ja dit is kamp wat hy gedoen het ,nie om al die goed saam te ry nie .
    Met al die goed dan kan jy net sowel in n Lodges of Chalet gaan bly

  9. #9
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Auckland
    Age
    47
    Posts
    1
    Thanked: 1

    Default Re: Van die kaap tot by die Kunene(Pieter Pieterse)

    Quote Originally Posted by lazyboy View Post
    Ontdek die naweek die " series " op snowmax , het dit geniet , was baie interesant en nou wil ek ook vir Suidwes gaan ontdek maar waar om die tyd daarvoor te kry. Dit was baie goed aangebied behawe dat Pieter op stadiums bietjie te veel praat

    Is daar enigiemand wat dalk die reeks opgeneem het, of enige van Pieter se ander reekse?
    Sal dit graag weer wil sien

  10. The Following User Says Thank You to krokkie For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •