Results 1 to 7 of 7

Thread: Roof rack

  1. #1
    Join Date
    Jul 2016
    Location
    Kempton Park
    Age
    57
    Posts
    3
    Thanked: 0

    Default Roof rack

    Wil net uitvind of daar al 'n roofrack beskikbaar is vir die 2016 Ford Everest.

  2. #2
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    52
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default Re: Roof rack

    Ek het gesien iewers dat Frontrunner wel een het

  3. #3
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    In the bush
    Age
    42
    Posts
    1,617
    Thanked: 63

  4. #4
    Join Date
    Jul 2016
    Location
    Kempton Park
    Age
    57
    Posts
    3
    Thanked: 0

    Default Re: Roof rack

    Mag jy Frontrunners se roofracks gebruik want ek verstaan dat slegs 4X4 Megaworld goed gekeurde Ford produkte mag gebruik word want anders verloor jy jou waarborg.

  5. #5
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    52
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default Re: Roof rack

    Quote Originally Posted by johanbothma View Post
    Mag jy Frontrunners se roofracks gebruik want ek verstaan dat slegs 4X4 Megaworld goed gekeurde Ford produkte mag gebruik word want anders verloor jy jou waarborg.

    Wat ek wel weet, is dat 4x4 Megaworld, vir jou 'n Frontrunner roofrack sal opsit, en se dat dit deur Ford goedgekeur is.... Dan sal hy jou natuurlik 100% meer vra...

  6. #6
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    In the bush
    Age
    42
    Posts
    1,617
    Thanked: 63

    Default Re: Roof rack

    Quote Originally Posted by Dustbin View Post
    Wat ek wel weet, is dat 4x4 Megaworld, vir jou 'n Frontrunner roofrack sal opsit, en se dat dit deur Ford goedgekeur is.... Dan sal hy jou natuurlik 100% meer vra...

    Dink hulle gebruik Desert roof racks deesdae.

  7. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    On your screen
    Age
    54
    Posts
    2,459
    Thanked: 152

    Default Re: Roof rack

    Ek kan nie sien dat 'n FR roofrack jou waarborg kan beinvloed nie. Behalwe as die A,B,C en D pillars almal collapse
    [B]Johan Prinsloo

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •