Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    52
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default Why would a demo, cost more than a new one?

    Why do you think a dealer can ask R100k + more for the demo model?

    http://www.autotrader.co.za/makemode.../Diesel/search

    Here is a new ones price:

    http://www.toyota.co.za/ranges/land-...ifications/26O

  2. #2
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,029
    Thanked: 5202

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Recommended price


  3. #3
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    52
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Recommended price

    Please explain?

  4. #4
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,029
    Thanked: 5202

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Toyota website gives recommended price for new....does not mean you have to stick to the recommendation now

  5. #5
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    52
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Toyota website gives recommended price for new....does not mean you have to stick to the recommendation now

    Sorry, I must be dof. I still dont get what you mean..

    Do you mean that the "new" price is lower than it should be (recommended)? Or is the second hand one more than what is recommended?

  6. #6
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Sandton
    Age
    50
    Posts
    1,537
    Thanked: 229

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Availability or waiting list for new
    '06 TJ Wranger | 4.0L Auto| 4.5" Lift | 35" Copper STT | 15" MT Classic II Black | 4.88 Gears

  7. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,474
    Thanked: 6368

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Andrew, dis 'n independent dealer (Fouche Motors), soos ek. Hy kan "vra wat hy wil", 'n Toyota dealer moet stick by die RRP soos vasgestel deur die Franchisor (Toyota).

    Gebeur baie - daar is dalk 'n waglys op 'n kar, die dealer koop een, en vra 'n premie op hom. Veral deesdae, met die klomp prysstygings.

    Franchise dealers kan nie meer as RRP vra nie - die Franchisor kan die dealer roer as hy dit uitvind.

  8. #8
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    52
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Andrew, dis 'n independent dealer (Fouche Motors), soos ek. Hy kan "vra wat hy wil", 'n Toyota dealer moet stick by die RRP soos vasgestel deur die Franchisor (Toyota).

    Gebeur baie - daar is dalk 'n waglys op 'n kar, die dealer koop een, en vra 'n premie op hom. Veral deesdae, met die klomp prysstygings.

    Franchise dealers kan nie meer as RRP vra nie - die Franchisor kan die dealer roer as hy dit uitvind.

    Dankie Petri

    Dit verstaan ek, en kan insien hoe dit werk met populere modelle soos Fortuners ens.... ek bel toe sommer vir Jaco, hier by ons Toyota en vra toe of hulle stock het... Die oukie vra toe hoeveel wil ek he?

    So nou weet ek nie? Dalk het Fouche-hulle fout gemaak....

    Dalk is daar 'n klomp extras aangeheg, wat nie genoem word nie.

  9. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,474
    Thanked: 6368

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Ja, ek verstaan ook partykeer nie lekker hoekom nie. Maar eintlik is dit ook BAIE goeie logika - as jy die kapitaal het.

    Daai VX se prys GAAN styg by TSA, and iemand GAAN daai spesifieke kleur wil he - vandag.

    As FM daai VX verkoop, GAAN hulle 'n cool R 150 000 +- wins maak - dis sonder die DIC, seker nog 'n verdere R 30 000+.

    As jy dus met R 1200 000 begin in Januarie, en jy swaai daai R 1200 000 net een keer 'n kwartaal (maw die kar staan 3 maande - worst case), eindig jy lag lag met R 1700000 + in Desember. Good Return!!!

    Maar ja, jy moet kapitaal he wat rentevry is. En glo my, daar is 'n paar dealers wat 10 van daai babas kan koop en laat staan sonder om eers te dink daaraan.

  10. #10
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Eversdal, Kaapstad
    Age
    40
    Posts
    3,072
    Thanked: 474

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Dis feite.

    Daar is n 2015 GX 200 Cruiser wat ek al die afgelope 4 maande verby ry. Hulle kry hom nie verkoop nie. Sy huidige prys is R889K. Sy nuwe prys in 2015 was R850K.

    Ek se toe vir die verkoopsman dat ek die Cruiser van sy hande sal af vat vir R800K.

    Hy wil niks weet nie. Kan maar nog 4 maande staan as dit moet volgens hom

  11. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,474
    Thanked: 6368

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Interessant Mike - ek het vir pel van my (Doug Fear) gehelp om nuwe GX in Maart te kry.

    Die RRP op die GX was einde Februarie R 850 000.

    3 weke daarna het Doug R 934 000 betaal - Bloem Toyota, hulle het een vir hom gekry wat 'n cancelled deal was.

    R 84 000, in net 3 weke. Unbelievable. Onthou die handelaar het nie R 84 0000 meer gemaak nie, hulle het ook maar aangekoop teen die hoer prys vanaf TSA.

    Maar as ek so GX gehad het waarvoor ek bv R 830 000 betaal het op 28 Februarie, het ek 'n cool R 100 000 (voor DIC ens ens, nog omtrent R 20 000+) gemaak binne 2 weke.

    Jy hoef die ding nie eers op die vloer te sit nie - park hom iewers in 'n stoor. Of los hom sommer by die Toy dealer.

  12. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:

    KJD

  13. #12
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Vanderbijlpark
    Age
    53
    Posts
    4,516
    Thanked: 837

    Default Re: Why would a demo, cost more than a new one?

    Quote Originally Posted by Dustbin View Post
    Why do you think a dealer can ask R100k + more for the demo model?

    http://www.autotrader.co.za/makemode.../Diesel/search

    Here is a new ones price:

    http://www.toyota.co.za/ranges/land-...ifications/26O
    Fouche Motors are known for selling used / demos for much higher than new. The also do it with new models that they anticipate will be in short supply from the dealers. They were selling V Class Mercs for R150k-R200k more than new when they were launched last year. Their pricing on BMW M2 are plain ludicrous.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •