Dit is daardie torre wat alles verslind wat geel is, vrugte en blomme, baie erger as voels. Hulle is ook baie hard, jy trap hulle nie sommer dood nie.
|
'n Vriend van ons het hierdie in 'n oop stuk veld gekry.........klomp daarvan in 'n plastiek sakkie, kompleet asof iemand dit erens afgehaal / bymekaar gemaak het en toe hier kom dump het.......
Dit lyk soos chocolate balletjies van ver af.......maar dis van modder en saad aanmekaar gesit..........en het dooie swart en geel vrugte torre daar binne........8) Van die balletjies het net saad binne.......maar meeste het torre in.......
Ek ken glad nie hoe hulle lewens siklus verloop nie, kan iemand dalk meer lig hierop werp asb?
George
2020 Hilux LG50
1995 Hilux SFA
Dit is daardie torre wat alles verslind wat geel is, vrugte en blomme, baie erger as voels. Hulle is ook baie hard, jy trap hulle nie sommer dood nie.
Andre Botha
2006 Pajero 3.8 GLS LWB, Gomad bash plates. Monroe Adventure shocks.
Ja ek ken ook die torre, veral as dit by die vrugte kom.....8)....ons het hulle as kind baie gevang in die boorde.......
Maar wat ek nie ken nie is die manier waarop hulle dan hier as't ware in modder toegemessel is........oor-winter hulle dalk so (so ver ek al gehoor het, leef torre net so 6-maande as ek reg onthou) of was hulle dalk gevang en as kos gebere op hierdie manier deur iets anders.........
George
2020 Hilux LG50
1995 Hilux SFA
Die balle is die papie stadium van die torre. Hulle ruspe stadium is die groot ou miswurms wat ons in die kompos kry!
O, dog ek julle praat van Reenen.
Pajero GLS Exceed 2014 LWB &
Jeep Cherokee 2001 2.5 Diesel, Gone to Jeep Heaven
Toyota Hilux, plaas bakkie
Platkar Swambo's MB
CMR kewers.?
http://m24lbarg01.naspers.com/argief.../LB/52/01.html
Klink nie of mens hulle kan eet nie
Last edited by stevan; 2016/09/06 at 09:28 AM.
Pajero GLS Exceed 2014 LWB &
Jeep Cherokee 2001 2.5 Diesel, Gone to Jeep Heaven
Toyota Hilux, plaas bakkie
Platkar Swambo's MB
Sorry, dit lyk my dis die ene:
http://www.sanbi.org/creature/garden-fruit-chafer
SEX and LIFE CYCLES
The entire lifespan of a beetle consists of four stages; egg–larva–pupa and adult stages. P. sinuata adults are commonly found in compost heaps, where they lay their eggs. Larvae, which look like curved caterpillars or worms, feed on plant materials in compost heaps or other suitable decaying organic matter, and when fully matured, they construct hard, oval, clay shells. The pupae develop inside these large, oval, protective clay shells.
Pajero GLS Exceed 2014 LWB &
Jeep Cherokee 2001 2.5 Diesel, Gone to Jeep Heaven
Toyota Hilux, plaas bakkie
Platkar Swambo's MB
Great........thx guys........
George
2020 Hilux LG50
1995 Hilux SFA
Ons het hulle altyd gevang en n garing vasgemaak...
Helicopter...
Hulle vreet ook mooi ronde 10mm gaatjies in hout dakkappe.
O ja jy is reg. Dis daai outjies. Altwee maak egter lekker targets vir 'n ou squash racket.
Hierdie geel torre besmet al my perskes en ek is hulpeloos. Ek gaan nie een van die hondered perskes vanjaar kan eet nie. Alles vrot op die boom en val grond toe. Al waaraan ek kan dink is om maar die perske boom af te saag en my perskes bd winkel te koop.
2019 VW Amarok Dark Label
Venter Savuti with Frontrunner tent.
Bookmarks