Kleinkrantz





Results 1 to 7 of 7

Thread: Kleinkrantz

  1. #1
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    George
    Age
    41
    Posts
    454

    Default Kleinkrantz

    Oppad Kleinkrantz toe, vriend is nuut in die 4x4 ding en wil hom bietjie gaan rondwys en n vleisie braai. Roete gaan seker n highway wees na al die reŽn.

    Kan dalk n lekker dag wees, kom maak n draai.

    Marius.
    '02 LR 90 2.8i (SWAMBO)
    '99 TD5 Hardtop (pa se wa)

    It's a Land Rover thing... and I get it now 8)

  2. #2
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,506

    Default Re: Kleinkrantz

    Sou graag wou join maar het ongelukkig werk wat vandag moet klaar. Geniet dit. As dit nat is kan mens fugly uit 'reverse'
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  3. #3
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,310

    Default Re: Kleinkrantz

    en hoe was dit Marius?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  4. #4
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,891

    Default Re: Kleinkrantz

    Selfs met daai Triton....

  5. #5
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,506

    Default Re: Kleinkrantz

    Nee dink nie die triton sou dit kon doen nie .
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  6. #6
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    George
    Age
    41
    Posts
    454

    Default Re: Kleinkrantz

    Was heel lekker dankie. Weer het mooi saam gespeel. Sand was baie hard gewees. Het al voorheen gevind dat met muds en nat sand as mens bietjie karring het jy sommer gou gou lekker gate om in te speel.

    Ry gewoonlik 0.5 maar was vandag op 0.8 net om dit darem meer interresant te maak.
    '02 LR 90 2.8i (SWAMBO)
    '99 TD5 Hardtop (pa se wa)

    It's a Land Rover thing... and I get it now 8)

  7. #7
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,310

    Default Re: Kleinkrantz

    Quote Originally Posted by louw78 View Post
    Was heel lekker dankie. Weer het mooi saam gespeel. Sand was baie hard gewees. Het al voorheen gevind dat met muds en nat sand as mens bietjie karring het jy sommer gou gou lekker gate om in te speel.

    Ry gewoonlik 0.5 maar was vandag op 0.8 net om dit darem meer interresant te maak.
    En die fotos?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •