Woodturning - Centurion / Pretoria - Page 6





Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6
Results 101 to 117 of 117
  1. #101
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    734

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Pragtige werk deur 'n kundige. Wat 'n fantastiese draad wat ek nou vir die 1e keer sien.

    Waar kry mens beitels te koop. Voel lus om na baie jare weer iets te draai nou dat ek 'n klein draaibank ie ge-erf het.

  2. #102
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,671

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by ekkekan View Post
    Pragtige werk deur 'n kundige. Wat 'n fantastiese draad wat ek nou vir die 1e keer sien.

    Waar kry mens beitels te koop. Voel lus om na baie jare weer iets te draai nou dat ek 'n klein draaibank ie ge-erf het.

    Dankie!

    Jy kan Carel van der Merwe kontak by https://www.creativeturning.co.za Daar is n online shop ook. Carel verkoop goeie kwaliteit toerusing ( ingevoer) so dit is nie goedkoop nie. Jy kan andersins ook by plekke soos Adendorfs / Strand Hardware / Tools 4 Wood / Mr Wood turner of Hardware Centre probeer.

    http://www.hardwarecentre.co.za/woodturning/

    http://www.mrwoodturner.co.za/

    https://wood.tools4.co.za/

    https://www.strandhardware.co.za

    Meeste van hulle sal kourier afhangend van waar jy is.

    PS: Die enigste kommersiele verbintenis wat ek met enige van die plekke het is dat ek al beduidende bedrae geld daar ge-investeer het!
    Peet Schultz

  3. #103
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,671

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Vanaand afgelewer. Blad is 500 mm oor die lang kant en die tafeltjie staan so 400 mm hoog. Huilboom / African Wattle

    Click image for larger version. 

Name:	Hennie Tafel Klaar.JPG 
Views:	230 
Size:	200.4 KB 
ID:	539247
    Peet Schultz

  4. #104
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    1,422

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Pragtige tafel Peet. BAIE DANKIE!!
    Bush Lapa Miskruier: B116


  5. #105
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,670

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Dagse dagse.
    Sal jy vir my so iets kan maak?
    +- 80mm? Net die wieletjies..
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_2390.JPG 
Views:	62 
Size:	15.5 KB 
ID:	543772
    My wife is simple, in a complicated way

  6. #106
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,671

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Glo ek sal kan, is hardheid belangrik?

    Hoe groot is die senter gat en hoe diep en wyd die keep?

    Dikte lyk my so 20 mm?

    Hoeveel?
    Last edited by PeetS; 2019/10/11 at 06:24 AM.
    Peet Schultz

  7. #107
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,670

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by PeetS View Post
    Glo ek sal kan, is hardheid belangrik?

    Hoe groot is die senter gat en hoe diep en wyd die keep?

    Dikte lyk my so 20 mm?

    Hoeveel?
    Hardheid is relatief belangrik. Pine gaan byvoorbeeld nie werk nie. 🤣🤣
    Gat moet 'n insert kan vat om 'n 12mm bout te kan duersit.
    3.5mm wyd en ek sou s so 5mm diep
    My wife is simple, in a complicated way

  8. #108
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,671

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Click image for larger version. 

Name:	15708090165517896466376631176311.jpg 
Views:	53 
Size:	180.4 KB 
ID:	543881

    Die gat sal ek boor sodra ek n sleeve gekry het. Se maar wat jy dink.
    Peet Schultz

  9. #109
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,670

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Daai is presies reg.
    My wife is simple, in a complicated way

  10. #110
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,671

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Huilboom - 40 cm diameter x 3 cm diep.

    Click image for larger version. 

Name:	20191102_131849.jpg 
Views:	102 
Size:	379.7 KB 
ID:	546379Click image for larger version. 

Name:	20191102_181745.jpg 
Views:	104 
Size:	456.9 KB 
ID:	546381Click image for larger version. 

Name:	20191102_181807.jpg 
Views:	104 
Size:	291.5 KB 
ID:	546380
    Peet Schultz

  11. #111
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    1,422

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Jou werk is besonders Peet!!
    Bush Lapa Miskruier: B116


  12. #112
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    46
    Posts
    90

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by HJB01 View Post
    Jou werk is besonders Peet!!
    Ek stem! Ons wil defnitief nog sien seblief.

  13. #113
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,671

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    My laaste groot skyf Huilboom het begin om form aan te neem op die draaibank die naweek. Die bak se buite diameter is 495 mm op die stadium. Hy moet nou dror word vir n paar weke en dan kan ek finaal afwerk.

    Click image for larger version. 

Name:	20191116_082835.jpg 
Views:	49 
Size:	295.1 KB 
ID:	548019Click image for larger version. 

Name:	20191116_091154.jpg 
Views:	52 
Size:	298.3 KB 
ID:	548020Click image for larger version. 

Name:	20191116_154127.jpg 
Views:	51 
Size:	151.0 KB 
ID:	548021Click image for larger version. 

Name:	20191116_161437.jpg 
Views:	50 
Size:	339.8 KB 
ID:	548023
    Last edited by PeetS; 2019/11/18 at 06:31 AM.
    Peet Schultz

  14. #114
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Randburg
    Age
    37
    Posts
    478

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Sho dis 'n ###### stuk hout daai.

    Ons het 'n soort geluike stomp wat verwerk moet word. Kiaat 1m in diameter and 3mm lank.

    Click image for larger version. 

Name:	Wood1.jpg 
Views:	18 
Size:	69.3 KB 
ID:	548024 Click image for larger version. 

Name:	Wood2.jpg 
Views:	19 
Size:	69.4 KB 
ID:	548025
    4.0 XJ Jeep Cherokee - Go anywhere
    Honda Civic Type R
    - Daily Drive
    Isuzu KB 250 Xrider - Swambo
    Grand Cherokee WK2 Hemi - Sold


  15. #115
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Rangeview Krugersdorp
    Age
    70
    Posts
    6,153

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by ViperR View Post
    Sho dis 'n ###### stuk hout daai.

    Ons het 'n soort geluike stomp wat verwerk moet word. Kiaat 1m in diameter and 3mm lank.

    Click image for larger version. 

Name:	Wood1.jpg 
Views:	18 
Size:	69.3 KB 
ID:	548024 Click image for larger version. 

Name:	Wood2.jpg 
Views:	19 
Size:	69.4 KB 
ID:	548025
    That will make a few nice coasters ?
    There is no task too simple for some people to complicate !



    Chev Aveo and Atos and Polo.

  16. #116
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,671

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by ViperR View Post
    Sho dis 'n ###### stuk hout daai.

    Ons het 'n soort geluike stomp wat verwerk moet word. Kiaat 1m in diameter and 3mm lank.

    Click image for larger version. 

Name:	Wood1.jpg 
Views:	18 
Size:	69.3 KB 
ID:	548024 Click image for larger version. 

Name:	Wood2.jpg 
Views:	19 
Size:	69.4 KB 
ID:	548025

    Sjoe! Wat plan jy om daarmee te doen?
    Peet Schultz

  17. #117
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Randburg
    Age
    37
    Posts
    478

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Die idee was om 'n vol eetkamer stel te maak. Maar hy staan al vir die afgelope drie jaar.
    Moet eers een van daai bandsaag masjiene bou sodat ons hom in velle kan sny.
    4.0 XJ Jeep Cherokee - Go anywhere
    Honda Civic Type R
    - Daily Drive
    Isuzu KB 250 Xrider - Swambo
    Grand Cherokee WK2 Hemi - Sold


Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •