Woodturning - Centurion / Pretoria - Page 5

Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5
Results 81 to 98 of 98
  1. #81
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Huilboom / Weeping Wattle / African Wattle

    Attachment 508008
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by PeetS; 2018/11/01 at 09:54 PM.
    Peet Schultz

  2. #82
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Olea Capensis - Ysterhout ( Swart Ysterhout )

    Click image for larger version. 

Name:	BudVase 1.jpg 
Views:	414 
Size:	540.2 KB 
ID:	509571Click image for larger version. 

Name:	Bud Vase 2.jpg 
Views:	403 
Size:	450.0 KB 
ID:	509572
    Last edited by PeetS; 2018/11/14 at 06:34 AM.
    Peet Schultz

  3. The Following User Says Thank You to PeetS For This Useful Post:

  4. #83
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Benoni
    Age
    43
    Posts
    242
    Thanked: 132

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Oom Peet,

    Ek lees nou eers hierdie thread - die houtwerk lyk pragtig.

    Daar is ook n produk by AMT Composites wat fantasties werk met hout, veral om dinge soo tafels te seel en ook om dinge te 'encapsulate'

    Die produk se naam is Tarbender. Ek gebruik dit vir visvang lures om die finale laag op te sit.

    https://www.amtcomposites.co.za/prod...sins/tarbender
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSC_0050 (1).JPG 
Views:	137 
Size:	249.5 KB 
ID:	509574   Click image for larger version. 

Name:	101_0175 - Copy.jpg 
Views:	123 
Size:	247.4 KB 
ID:	509575   Click image for larger version. 

Name:	101_0161 - Copy.jpg 
Views:	116 
Size:	173.9 KB 
ID:	509576  
    Last edited by Dewald Posthumus; 2018/11/14 at 07:12 AM.

  5. The Following User Says Thank You to Dewald Posthumus For This Useful Post:

  6. #84
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by Dewald Posthumus View Post
    Oom Peet,

    Ek lees nou eers hierdie thread - die houtwerk lyk pragtig.

    Daar is ook n produk by AMT Composites wat fantasties werk met hout, veral om dinge soo tafels te seel en ook om dinge te 'encapsulate'

    Die produk se naam is Tarbender. Ek gebruik dit vir visvang lures om die finale laag op te sit.

    https://www.amtcomposites.co.za/prod...sins/tarbender
    Dankie!, Gaan dit verseker op 'n paar goed probeer.
    Peet Schultz

  7. #85
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    64
    Posts
    1,485
    Thanked: 124

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by PeetS View Post
    Huilboom / Weeping Wattle / African Wattle

    Attachment 508008
    Very very nice.
    Robbie
    Fortuner D4D
    Hilux 2.7 4x4 Raider.

  8. The Following User Says Thank You to Robbief For This Useful Post:

  9. #86
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    3,141
    Thanked: 532

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by Dewald Posthumus View Post
    Oom Peet,

    Ek lees nou eers hierdie thread - die houtwerk lyk pragtig.

    Daar is ook n produk by AMT Composites wat fantasties werk met hout, veral om dinge soo tafels te seel en ook om dinge te 'encapsulate'

    Die produk se naam is Tarbender. Ek gebruik dit vir visvang lures om die finale laag op te sit.

    https://www.amtcomposites.co.za/prod...sins/tarbender
    Dewald draai jy daai lures uit hout en dan coat jy hulle met tarbender?

  10. #87
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Vriend van my het die droe Huilboom stomp van sy plaas af gebring

    Click image for larger version. 

Name:	20190117_182304.jpg 
Views:	291 
Size:	579.7 KB 
ID:	516865

    Ek kon so 400 mm van die dik punt af benut en het met die kettingsaag afgesny:

    Click image for larger version. 

Name:	20190117_202537.jpg 
Views:	296 
Size:	338.8 KB 
ID:	516866

    Plat vlak gesny sodat hy in die draaibank monteer kon word.
    Click image for larger version. 

Name:	20190117_202548.jpg 
Views:	295 
Size:	517.6 KB 
ID:	516867

    Het nog paar stukke van die dun punt afgesny en die stuk was baie stabiel in die Powermatic

    Click image for larger version. 

Name:	20190119_153659.jpg 
Views:	294 
Size:	413.9 KB 
ID:	516868

    Vorm begin rigting kry

    Click image for larger version. 

Name:	20190119_163014.jpg 
Views:	295 
Size:	503.7 KB 
ID:	516869

    Die stuk is baie droog en het 'n paar krake wat deur meer as die helfte gaan, so ek wou nie wande te dun sny nie.

    Click image for larger version. 

Name:	IMG-20190119-WA0003.jpg 
Views:	297 
Size:	417.6 KB 
ID:	516870

    Baie tevrede met die eindresultaat - my vrou het dit dadelik opge-eien - altyd 'n teken dat die stuk suksesvol was!

    Click image for larger version. 

Name:	20190119_181317.jpg 
Views:	297 
Size:	316.2 KB 
ID:	516871

    Behandel met 'n mengsel van Byewas en Aptekers Parafien ( Liquid Parafien / Technical Oil )

    Name:  20190119_181333.jpg
Views: 300
Size:  589.6 KB
    Peet Schultz

  11. The Following 5 Users Say Thank You to PeetS For This Useful Post:

  12. #88
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    3,141
    Thanked: 532

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Peet daai is baie mooi.

    Hoe swaat was die blok wat jy in die draaibank gesit het?

    Watse draaibank het jy?

    Hoe wend jy die byewas en liquid parafien aan? Maak jy die twee saam warm/smelt of sit jy dit aan appart. Of sit jy die byewas aan nog op die draaibank?

  13. #89
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by carlp View Post

    Dankie Carel!!

    Ek het die bak vanoggend geweeg en in sy klaar vorm is dit 3.2 kg - ek sou raai die oorspronklike stuk hout was tussen 5 en 8 kilogram.

    Die draaibank is n Powermatic 3520B ( https://www.strandhardware.co.za/powermatic-3520b)

    Hy weeg net meer as 300 kg en dit help met die groot draaistukke. Hy kan tot 500 mm diameter draai oor die bed ( maw tot 'n 500 mm groot bak ) en 1200 mm tussen centres.

    Die ander groot voordeel van die groter draaibanke is dat jy n drie fase motor met 'n invertor het - dit gee jou elektroniese spoedbeheer en jy kan ook die werkstuk agtertoe laat draai. ( dit werk nog steeds van 220 volt af)

    Die elektroniese spoedbeheer gee jou die opsie om die spoed aanvanklik baie stadig te stel tot die werkstuk beter in balans kom en dan kan jy begin vinniger draai.

    Die byewas maak ons sommer self. Koop korrels byewas by Beeware (http://www.beeware.co.za/) en Technical oil by die apteek. Mengsel is 500 ml technical oil en 100 gram byewas en smelt dit in 'n double boiler ('n kastrol binne in n ander kastrol met water op die stoof) As dit gestol het, het jy 'n lekker sagte pasta wat 'n mooi afwerking gee.

    As die werkstuk uniform rond is sal ek die afwerking en pollering op die draaibank doen, anders ( soos vir die bak) met 'n tandeborsel om in al die hoekies by te kom, en dan opvryf met 'n katoenlap of selfs papier handoek.
    Peet Schultz

  14. #90
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    3,141
    Thanked: 532

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Het geweet daai draaibank sal baie swaar moet wees. Nie geweet iemand in SA verkoop powermatic nie. Sien altyd die powermatic gereedskap op the wood whisperer se youtube kanaal.

    Ek gebruik altyd byewas as woodfiller as ek met kiaat werk.

  15. #91
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    3,141
    Thanked: 532

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Jis ek mis die draaiwerk baie. Woon tans in Gaborone en my draaibank staan in Potchefstroom

  16. #92
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Handvol Peper / Sout meule klaargemaak gister

    Click image for larger version. 

Name:	20190419_161932.jpg 
Views:	198 
Size:	416.9 KB 
ID:	526135
    Peet Schultz

  17. #93
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    3,141
    Thanked: 532

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Jy maak mens jaloers met die draai werk

  18. The Following User Says Thank You to carlp For This Useful Post:

  19. #94
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Koffie moer stampertjie - so 8 cm hoog - Rooi Ivoor afgewerk met Carnuba waks

    Click image for larger version. 

Name:	20190601_121934.jpg 
Views:	132 
Size:	211.2 KB 
ID:	529811
    Click image for larger version. 

Name:	20190601_121948.jpg 
Views:	133 
Size:	219.7 KB 
ID:	529812
    Peet Schultz

  20. #95
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    61
    Posts
    5,246
    Thanked: 1477

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Pragtige hout dit was die "royal" hot van die Zulus, net die koning kon dit gebruik. Peet jy mag maar jou draaibank werk en skeppens vermoŽ is tops
    Last edited by hbannink; 2019/06/01 at 09:55 PM.
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  21. The Following User Says Thank You to hbannink For This Useful Post:

  22. #96
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Mooiste wit hout wat ek in 'n lang tyd gesien het. Draai redelik maklik. Bak is 300 mm wyd oor die smal kant. Hoop dit droog mooi uit sonder om te kraak.

    Click image for larger version. 

Name:	20190605_191006.jpg 
Views:	76 
Size:	235.5 KB 
ID:	530218Click image for larger version. 

Name:	20190605_194431.jpg 
Views:	76 
Size:	308.4 KB 
ID:	530219
    Peet Schultz

  23. The Following User Says Thank You to PeetS For This Useful Post:

  24. #97
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    3,141
    Thanked: 532

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Is dit Jakaranda?

  25. #98
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by carlp View Post
    Is dit Jakaranda?
    Dink nie so nie, die blare wat ek om die boom gesien het, was nie n Jakaranda sin nie. Jakaranda is effens geel en die grein is baie fyner.
    Peet Schultz

Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •