Woodturning - Centurion / Pretoria - Page 4





Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 61 to 80 of 98
  1. #61
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Stel Deurstoppers van sopnat Karob ( ook bekend as die Johannes Brood Boom)

    Die langste een 37 cm hoog en deursnee 13 cm.

    Behandel met TUNG olie - sal maar sien of die nat hout die behandeling verwerp!

    Aangesien die hout so nat is, verwag ek dat dit redelike krakies in die lengte gaan ontwikkel


    Name:  Deurstoppers.PNG
Views: 476
Size:  1.71 MB
    Peet Schultz

  2. The Following User Says Thank You to PeetS For This Useful Post:


  3. #62
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,106
    Thanked: 2886

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Ek sal graag van die skeppinge wil besigtig. Wat van......... s mre?
    Last edited by lekhubu943; 2017/09/30 at 06:56 PM.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  4. #63
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Ek sal graag van die skeppinge wil besigtig. Wat van......... s mre?

    Dink ons behoort 'n besigtiging te kan inpas!!
    Peet Schultz

  5. #64
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,106
    Thanked: 2886

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by PeetS View Post
    Dink ons behoort 'n besigtiging te kan inpas!!

    ROFL. Ja, ek verneem op goeie gesag dat jy nie keuse het nie
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  6. #65
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Ons Kersboom, gedraai uit 'n stomp Kanferhout, 55 cmm hoog.

    Name:  Kersboom.PNG
Views: 412
Size:  1.26 MB
    Peet Schultz

  7. The Following User Says Thank You to PeetS For This Useful Post:


  8. #66
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Het 'n paar items van hars ( Resin) as 'n toetslopie ( vir 'n groter bestelling) gemaak:

    Click image for larger version. 

Name:	Geelhout en Groen Hars.jpg 
Views:	406 
Size:	87.1 KB 
ID:	484587



















































    Geelhout takkies en groen/wit gekleurde hars ( die bakkie is so 110 mm diameter en 45 mm hoog)





    Click image for larger version. 

Name:	Geelhout met Blou Hars.jpg 
Views:	404 
Size:	76.5 KB 
ID:	484588

















































    Geelhout skywe en Blou/Swart hars met wit ingemeng



    Click image for larger version. 

Name:	Geelhout met Blou Hars Patroon.jpg 
Views:	405 
Size:	64.7 KB 
ID:	484590







































    Detail van die mooi "rokerige" effek wat gekry kan word.



    Click image for larger version. 

Name:	Geel en Wit met Braaihout.jpg 
Views:	408 
Size:	100.8 KB 
ID:	484591



















































    Hout uit 'n sak braaihout met Geel en wit hars
    Peet Schultz

  9. The Following 6 Users Say Thank You to PeetS For This Useful Post:


  10. #67
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    34
    Posts
    3,159
    Thanked: 537

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Baie netjies. Nognooit die resin draaiwerk gesien nie

  11. The Following User Says Thank You to carlp For This Useful Post:


  12. #68
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Nog 'n gietstuk in proses:


    Houtstukkies ingepak en senterstuk in plek geplak - dit verminder die hoeveelheid hars wat nodig is om die bak te maak;

    Click image for larger version. 

Name:	20180618_190530.jpg 
Views:	371 
Size:	333.0 KB 
ID:	492349


















































    Hars gereed om te meng
    Click image for larger version. 

Name:	20180618_190535.jpg 
Views:	373 
Size:	250.1 KB 
ID:	492350



















































    Gegiet
    Click image for larger version. 

Name:	20180619_180503.jpg 
Views:	368 
Size:	403.9 KB 
ID:	492348




















































    In die drukpot vir 24 uur
    Click image for larger version. 

Name:	20180618_194020.jpg 
Views:	366 
Size:	328.8 KB 
ID:	492351


































































    3 kilogram hars en seker nog 'n kg se hout stukkies
    Click image for larger version. 

Name:	IMG-20180619-WA0001.jpg 
Views:	374 
Size:	60.3 KB 
ID:	492352


































































    Die gietstuk soos dit uit die plastiek bak lyk:

    Click image for larger version. 

Name:	20180619_180512.jpg 
Views:	364 
Size:	260.4 KB 
ID:	492353


















































    Die blou en wit hars maak mooi patrone wat goed lyk in die finale produk

    Click image for larger version. 

Name:	20180619_180411.jpg 
Views:	369 
Size:	326.4 KB 
ID:	492354
    Peet Schultz

  13. #69
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Randburg
    Age
    37
    Posts
    235
    Thanked: 276

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    As ek mag vra hoeveel het jy betaal vir daai Hars en die hardener?
    4.0 XJ Jeep Cherokee - Go anywhere
    Honda Civic Type R
    - Daily Drive
    IsuzuKB 250 DMAX - Swambo
    Grand Cherokee WK2 Hemi - Sold


  14. #70
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by ViperR View Post
    As ek mag vra hoeveel het jy betaal vir daai Hars en die hardener?

    Dit was R1247 (btw in) vir 5kg Resin en 3 kg Verharder ( in April 2018 gekoop) - dit sluit in R138 vir koerier. Ek dink hulle het dalk 'n prysverhoging gehad intussen.
    Peet Schultz

  15. #71
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    34
    Posts
    3,159
    Thanked: 537

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Kom nou Oom Peet draai nou die blou bak dat ons kan sien

  16. #72
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by carlp View Post
    Kom nou Oom Peet draai nou die blou bak dat ons kan sien
    Hou hierdie spasie dop!!!
    Peet Schultz

  17. #73
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Het begin om die bak se buitekant rond te kry:


    Click image for larger version. 

Name:	20180621_182437.jpg 
Views:	311 
Size:	439.3 KB 
ID:	492525







































































    Die hout begin so stadigaan wys op die buitekant
    Click image for larger version. 

Name:	20180621_192140.jpg 
Views:	308 
Size:	531.5 KB 
ID:	492526



















































    Die "prop" wat ek insit om die hars volume minder te maak, is ook die plek waar ek die bak vasklamp om die buitekant en onderkant te kan draai.
    Click image for larger version. 

Name:	20180621_192131.jpg 
Views:	301 
Size:	548.0 KB 
ID:	492527























































    Dit is maar 'n morserige afre:
    Click image for larger version. 

Name:	20180621_192309.jpg 
Views:	299 
Size:	559.5 KB 
ID:	492528
    Peet Schultz

  18. #74
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    1,391
    Thanked: 243

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Kom nou Peet, jy kan ons nie in die helfte van die storie net so los nie!!!!! Waar is die klaar produk?
    Bush Lapa Miskruier: B116


  19. #75
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by HJB01 View Post
    Kom nou Peet, jy kan ons nie in die helfte van die storie net so los nie!!!!! Waar is die klaar produk?
    Jy is te haastig Hennie! En dis koud in die shoppie in die aande!!

    Kyk solank hier: https://www.youtube.com/watch?v=95Sxhltuo70
    Peet Schultz

  20. #76
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    3,658
    Thanked: 139

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Waar het jy die resin kon kry. Ek sukkel al 'n ruk om in Bloem op te spoor.
    Jou goedjies lyk fantasties. Maak my lus om nou o te te knuip en dai draaibank te gaan koop.
    My wife is simple, in a complicated way

  21. #77
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by Benson View Post
    Waar het jy die resin kon kry. Ek sukkel al 'n ruk om in Bloem op te spoor.
    Jou goedjies lyk fantasties. Maak my lus om nou o te te knuip en dai draaibank te gaan koop.

    My eerst toetse was met Polyester Resin, maar dis nie 'n lekker medium nie. Die aktiveerder is uiters toksies en die gietstuk is moeilik om te werk op die draaibank.




    https://www.amtcomposites.co.za/
    Goedkoopste, ek koop hulle LR30 Epoksie Resin en verharder en dit werk goed


    of

    http://www.stencil-art.co.za/stencil...00ml-2-litres/
    Die clear casting resin is ook 'n lekker een om mee te werk, dis net veel duurder as AMT sin


    of

    http://www.poxyart.com/
    My eerst suksesvolle bakkie met hulle produk gemaak - dis aanbeveel vir mense wat in klein hoeveelhede werk - kunsgoetertjies en juweliers ware.
    Last edited by PeetS; 2018/06/22 at 08:12 AM.
    Peet Schultz

  22. The Following 2 Users Say Thank You to PeetS For This Useful Post:


  23. #78
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Stukkie Tambotie gekry om te draai - merkwaardige hout!

    Name:  20181018_174417.jpg
Views: 250
Size:  414.4 KB
    Name:  20181020_140244.jpg
Views: 252
Size:  353.2 KB
    Name:  20181020_150705.jpg
Views: 249
Size:  430.3 KB
    Name:  20181021_075840.jpg
Views: 253
Size:  281.6 KB
    Peet Schultz

  24. #79
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Roodepoort
    Age
    44
    Posts
    965
    Thanked: 395

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Baie mooi. Sit jy net olie op dit?
    Choose life

  25. #80
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by Coenoes View Post
    Baie mooi. Sit jy net olie op dit?
    Dankie!

    As ek slaaibakke maak, is dit n voedselvriendelike olie, maar hierdie is 'n mengsel van Shellac (die vlokkies, https://en.wikipedia.org/wiki/Shellac) en spirits - is maar 'n makliker kortpad om die Franse politoer manier met Shellac na te boots!

    Peet
    Peet Schultz

Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •