Woodturning - Centurion / Pretoria - Page 3





Page 3 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 41 to 60 of 98
  1. #41
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Cape Town
    Posts
    232
    Thanked: 301

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Baie mooi peet.

    Op hoerskool n paar keer op die draaibank gewerk,maar onnies het al toe dai tyd nie meer die kinders vertrou met gereedskap nie hule te veel ak begin anvang. Ek dink nie jy kry eers meer houtwerk as n vak nie. Vandag se kinders het te softies geraak.

  2. The Following User Says Thank You to Freebird For This Useful Post:


  3. #42
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,427
    Thanked: 559

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Pragtige stukke! Wanneer begin jy verkoop?
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  4. #43
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    just south of Mozambique border
    Age
    67
    Posts
    649
    Thanked: 146

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    E het jare terug by `n ou oomie gehoor hy gebruik nie politoer of olie op enige eet goed nie soos koek rollers en borde nie. Hy het gese dat jy net `n stukkie van dieselfde hout vat en liggies teen die werkstuk druk op hoe spoed terwyl nog op die draaibank tot dit blink. Net baie versigtig wees om nie te hard te druk nie anders brand die hout. Het al `n paar keer probeer met verskeie resultate. harde hout baie mooi, sagte houte brand baie maklik.
    Nappies and politicians should be changed regularly AND FOR THE SAME REASON
    Save the rhino kill a poacher
    Dung beetles have right of way
    2006 DISCO 3 TDV6 HSE
    1998 Disco I V8 Bought it back Sold again.
    1973 Series IIA 109 (Jorrie)
    1974 Series III S/W modified Ford V6 Defender box. Body work (Sold)

  5. #44
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Pragtige stukke! Wanneer begin jy verkoop?
    Dankie Elise! Moet eers nog bietjie leer!
    Peet Schultz

  6. #45
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by Shemula View Post
    E het jare terug by `n ou oomie gehoor hy gebruik nie politoer of olie op enige eet goed nie soos koek rollers en borde nie. Hy het gese dat jy net `n stukkie van dieselfde hout vat en liggies teen die werkstuk druk op hoe spoed terwyl nog op die draaibank tot dit blink. Net baie versigtig wees om nie te hard te druk nie anders brand die hout. Het al `n paar keer probeer met verskeie resultate. harde hout baie mooi, sagte houte brand baie maklik.
    Dankie,ek gaan dit probeer met die volgende stuk.
    Peet Schultz

  7. #46
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    'n Vriend het my gevra om 'n handvatsel vir sy gunsteling springmielie springpot se deksel te maak. Die deksel het nie baie goed gelyk met die oplossing van Pratley Puttey nie. Ek het 'n stukkie Sebrahout (https://en.wikipedia.org/wiki/Dalbergia_melanoxylon ) gekies vir die donker kleur en omdat dit so lekker hard is.

    Hiermee begin:

    Name:  20170204_110252.jpg
Views: 478
Size:  92.3 KB








































































    En die eindproduk:
    Name:  20170205_212010.jpg
Views: 495
Size:  71.6 KB



















































    Name:  20170206_202136.jpg
Views: 516
Size:  118.4 KB



    Vir die eerste keer probeer om met Superglue die afwerking te voltooi, maar ek dink ek kort nog so bietjie oefen!

    Ek het 'n 5 mm gaatjie in die deksel geboor en 'n roesvry staal Nylock in die binnekant van die handvatsel ingeboor en vasgesit met epoksie gom. Die handvatsel is ook met 'n bietjie superglue aan die deksel geheg. (asook met 'n roesvry boutjie)

    Sal maar vir hom sÍ om dit net met 'n klam lap af te vee, sal sien wat die hout en superglue met die hitte maak
    Peet Schultz

  8. #47
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,105
    Thanked: 2886

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Mens kan springmielies in 'n pot maak?


    Mooi stukkie hout. Nogal donker?
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  9. #48
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Mens kan springmielies in 'n pot maak?


    Mooi stukkie hout. Nogal donker?

    Jy meen dis 'n kastrol! Wys jou net wat ek van die kombuis af weet!

    Die hout staan ook bekend as African Blackwood - van die stukke wat ek het is bykans pikswart, met so ligte roomkleur randjie - dit poleer baie mooi en vertoon baie indrukwekkend!

    Kyk bietjie na die wynglas: http://www.wood-database.com/wp-cont...d-turned-s.jpg
    Peet Schultz

  10. #49
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,105
    Thanked: 2886

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Wow, wanneer maak jy so stel glase. Dis wragtig pragtig.

    Sulke donker hout is mooi in die regte gebruike. Ek het klein imboya tafeltjie wat A gemaak het. Een van my gunsteling stukke. Die sebrahout lyk of dit potensiaal het. En is dit hard is, is dit 'n bonus. Is dit skaars, weet jy?
    Last edited by lekhubu943; 2017/02/10 at 06:57 PM.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  11. #50
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Christa, die hout word beskou as 'n "amper bedreigde" spesie en is vrek duur.

    Rarewoods ( http://www.rarewoods.co.za/pricing) lys 'n Knysna Blackwood wat tussen 12 000.00 en 22 000.00 Rand 'n kubieke meter kos. Hulle pryslys wys 'n A-graad African Blackwood @ R660 000 per kub meter!! Dis seker 'n drukfout.

    Die stukkies wat ek het is almal omtrent die grootte van 'n A5 blad en die hout het maar baie krakies en slegte kolle, so dis net geskik vir klein items. Bly egter baie mooi!
    Peet Schultz

  12. #51
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,105
    Thanked: 2886

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Sal nie omgee om in daai plek se "yard" te gaan rondloop nie. Hout wat ek nog nooit van gehoor het nie en hout wat ek nog net van gehoor het, is daar.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  13. #52
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Uiteindelik is die huisverbeterings projek iets van die verlede en ek kan so langsaam my stokperdjie weer bykom! Hierdie bakkie is al in Februarie nat uigedraai en gestoor en vandag het ek net die afronding gedoen. Die twee stukkies bas wat ek aan weerskante van die stompie kon behou, maak nogals iets daarvan.

    Wilde Olyf of Olienhout soos my Pa sou sÍ.


    Name:  Bakkie 1.PNG
Views: 547
Size:  2.18 MB



    Name:  Bakkie 2.PNG
Views: 494
Size:  2.61 MB
    Peet Schultz

  14. The Following 2 Users Say Thank You to PeetS For This Useful Post:


  15. #53
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    The Ox - Portrait of a Master Woodworker

    https://www.youtube.com/watch?v=otgjdSa6ceA

    Kyk gerus - die man het sin in sy lewe!
    Peet Schultz

  16. #54
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    My eerste houtkissie met bypassende deksel!


    Name:  Boks 1.PNG
Views: 444
Size:  2.49 MB
    Peet Schultz

  17. The Following 2 Users Say Thank You to PeetS For This Useful Post:


  18. #55
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,105
    Thanked: 2886

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Dis baie mooi, jy raak nou 'n ou yster!
    Last edited by lekhubu943; 2017/07/22 at 05:03 PM.

  19. The Following User Says Thank You to lekhubu943 For This Useful Post:


  20. #56
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Boekenhout Bakkie - 17 cm diameter en 4 cm hoog





    Name:  Boekenhout Bakkie 4x4.PNG
Views: 402
Size:  2.46 MB
    Peet Schultz

  21. #57
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Oorskiet plankies gesny om 'n "Herringbone" patroon te maak.

    +- 29 cm in diameter en 5 cm diep. Behandel met Tung olie wat die donker hout baie mooi laat lyk en die verskillende orientasies van die grein baie mooi reflekteer.

    Name:  Herringbone Bord.jpg
Views: 371
Size:  161.7 KB
    Peet Schultz

  22. #58
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    34
    Posts
    3,159
    Thanked: 537

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Quote Originally Posted by PeetS View Post
    Oorskiet plankies gesny om 'n "Herringbone" patroon te maak.

    +- 29 cm in diameter en 5 cm diep. Behandel met Tung olie wat die donker hout baie mooi laat lyk en die verskillende orientasies van die grein baie mooi reflekteer.

    Name:  Herringbone Bord.jpg
Views: 371
Size:  161.7 KB
    Baie goed gedoen.


    Met watse cross cut saag sny jy?

  23. #59
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Ek het 'n Metabo "mitre" saag. Seker al so drie jaar terug gekoop. Kan die model nommer gaan kyk as jy belangstel. Die hout is egter redelik hard en sny mooi skoon. Wat jy nie kan sien op die foto nie, is waar ek van die gapings met fyn skuur stof en super glue toegesmeer het! Dis nogal moeilik om die klomp plankies stewig geklamp te kry sodat daar nie gaps ontstaan nie.
    Peet Schultz

  24. #60
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,650
    Thanked: 302

    Default Re: Woodturning - Centurion / Pretoria

    Saligna, of Bloekomboom, vertoon mooi, maar dis 'n moelike hout om glad te sny, die grein skeur baie maklik uit as jy op die kopkant van die hout sny.

    Bakkie so amper 300 mm rond en 50 mm diep - behandel met Gobelins se Boardcare olie.


    Click image for larger version. 

Name:	Saligna Visgraat 1.jpg 
Views:	327 
Size:	189.5 KB 
ID:	458658
    Attached Images Attached Images  
    Peet Schultz

Page 3 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •