What Rocksliders? - Page 4

Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 61 to 80 of 86
  1. #61
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Glenconnor
    Age
    67
    Posts
    494
    Thanked: 57

    Default Re: What Rocksliders?

    Looks very neat!

  2. #62
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Centurion
    Age
    32
    Posts
    147
    Thanked: 36

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by echochaser View Post
    Hi uys.

    Price for the sliders?

    Do they mount on the chassis or on the body like the Seikel sliders?
    Not Sure what the prices on them are right now, but they are much cheaper that the Seikels last I checked. I have had them since the beginning. That was my white amarok that received the first pair of sliders and these things have been unbreakable from the start. I have my rok sliding and hanging on them many times and they don't even move. They mount to the chassis with 3 solid mounting points. They take a way a bit of clearance but in the end if hit a rock as a result of a less clearance they do the job of protecting the the vehicle.

    A very good product. Cant go wrong with Stofpad accesories.
    2017 VW Amarok V6 Extreme

  3. #63
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    246
    Thanked: 15

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by PierreSN View Post

    Thanks for the feedback. Ill contact uys for a quote.

  4. #64
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    49
    Posts
    1,061
    Thanked: 141

    Pierre ek het ook nou vir die eerste keer stopfpad op. Ja hulle lyk sterk maar vat nogal ground clearance weg. Net n vraag is joune agter ook verder weg van die body as voor? Mynr nou n week op en vadat hulle gefit is is agter omtrent n 1cm laer agter as voor

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  5. #65
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Harrismith
    Age
    45
    Posts
    196
    Thanked: 5

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Pierre ek het ook nou vir die eerste keer stopfpad op. Ja hulle lyk sterk maar vat nogal ground clearance weg. Net n vraag is joune agter ook verder weg van die body as voor? Mynr nou n week op en vadat hulle gefit is is agter omtrent n 1cm laer agter as voor
    Myne is ook so

  6. The Following User Says Thank You to Lewies!! For This Useful Post:

  7. #66
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Boksburg
    Age
    40
    Posts
    1,039
    Thanked: 6

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    hi guys

    does anyone have a single cab amarok that he can take to Uys (stofpad 4x4) for measurements for rocksliders please. will take 30min as almost nobody have rocksliders for single cabs and he is willing to help.

    thanks

    Id be willing to help ive got a 2012 90kw though ...if i can remember not all the chassis are the same ? But ill go past if you would like .

  8. #67
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Centurion
    Age
    32
    Posts
    147
    Thanked: 36

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Pierre ek het ook nou vir die eerste keer stopfpad op. Ja hulle lyk sterk maar vat nogal ground clearance weg. Net n vraag is joune agter ook verder weg van die body as voor? Mynr nou n week op en vadat hulle gefit is is agter omtrent n 1cm laer agter as voor
    My eerste fitment was by Uys self om seker te maak daai eerste stel pas ens. Uys het hulle perfek level gefit en dit vat bietjie moeite. Toe verkoop ek dit wit bakkie en kry n nuuter een en bring die sliders saam. Ek het toe n 4x4 winkel gebruik vir die 2de fitment. Nou is hulle ook skeef op gesit maar ek los hulle maar so.

    My bakkie is gelig so ekt weer die clearance terug, maar soos ek se, hulle kan maar stamp en slide en hul werk doen om die bakkie te beskerm al verloor mens daai bietjie clearance.

    Ek beplan om in die toekoms n klein 20mm body lift te doen en dan die sliders te stuur na Uys om hulle efens aan te pas vir die body lift. As ek nou reg gemeet het sal die sliders dan na die aan pas werk gelyk met die chassis kan loop en nog bietjie clearance gee.
    Last edited by PierreSN; 2017/09/13 at 02:11 PM.
    2017 VW Amarok V6 Extreme

  9. #68
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    35
    Posts
    6,454
    Thanked: 373

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by PierreSN View Post
    My eerste fitment was by Uys self om seker te maak daai eerste stel pas ens. Uys het hulle perfek level gefit en dit vat bietjie moeite. Toe verkoop ek dit wit bakkie en kry n nuuter een en bring die sliders saam. Ek het toe n 4x4 winkel gebruik vir die 2de fitment. Nou is hulle ook skeef op gesit maar ek los hulle maar so.

    My bakkie is gelig so ekt weer die clearance terug, maar soos ek se, hulle kan maar stamp en slide en hul werk doen om die bakkie te beskerm al verloor mens daai bietjie clearance.

    Ek beplan om in die toekoms n klein 20mm body lift te doen en dan die sliders te stuur na Uys om hulle efens aan te pas vir die body lift. As ek nou reg gemeet het sal die sliders dan na die aan pas werk gelyk met die chassis kan loop en nog bietjie clearance gee.
    Hoeveel hoogte verloor jy met die sliders? Is hulle laer as die diesel tenk?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  10. #69
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    49
    Posts
    1,061
    Thanked: 141

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by Shottie_gp View Post
    Id be willing to help ive got a 2012 90kw though ...if i can remember not all the chassis are the same ? But ill go past if you would like .
    Thanks but i sold the single cab and bought a 2017 doublecab

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  11. #70
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    49
    Posts
    1,061
    Thanked: 141

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by PierreSN View Post
    My eerste fitment was by Uys self om seker te maak daai eerste stel pas ens. Uys het hulle perfek level gefit en dit vat bietjie moeite. Toe verkoop ek dit wit bakkie en kry n nuuter een en bring die sliders saam. Ek het toe n 4x4 winkel gebruik vir die 2de fitment. Nou is hulle ook skeef op gesit maar ek los hulle maar so.

    My bakkie is gelig so ekt weer die clearance terug, maar soos ek se, hulle kan maar stamp en slide en hul werk doen om die bakkie te beskerm al verloor mens daai bietjie clearance.

    Ek beplan om in die toekoms n klein 20mm body lift te doen en dan die sliders te stuur na Uys om hulle efens aan te pas vir die body lift. As ek nou reg gemeet het sal die sliders dan na die aan pas werk gelyk met die chassis kan loop en nog bietjie clearance gee.
    So ek het stofpad gekontak oor die rocksliders wat skeef sit.

    Hulle antwoord is ja dit is so want die chassis verskil. Surely pas jy tog jou produk aan om netjies te pas en los jy dit nie net so en nou sit dit skeef op nuwer modelle nie. Die is nie klein geld wat n mens spandeer op die goed nie.

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  12. #71
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    49
    Posts
    1,061
    Thanked: 141

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Hoeveel hoogte verloor jy met die sliders? Is hulle laer as die diesel tenk?
    ek sal vanaand vir jou kyk, maar ek vermoed so, vat nogal baie clearance weg

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  13. The Following User Says Thank You to hein100 For This Useful Post:

  14. #72
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Centurion
    Age
    32
    Posts
    147
    Thanked: 36

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    So ek het stofpad gekontak oor die rocksliders wat skeef sit.

    Hulle antwoord is ja dit is so want die chassis verskil. Surely pas jy tog jou produk aan om netjies te pas en los jy dit nie net so en nou sit dit skeef op nuwer modelle nie. Die is nie klein geld wat n mens spandeer op die goed nie.
    Ek dink net daar is trick tot die installasie. Uys het daai tyd nog gese n amarok se sliders is n moeilike job en kort meer as een stel hande. Dit het ons seker meer as 2 ure gevat. Waar bv n ou hilux of fortuner in 30min deur een persoon gedoen kan word.

    Elke voertuig is well anders en ook elke werks winkel het hul eie ouens wat die goed installeer. So daar is baie faktore om in ag te neem voor ons se die produk is die oorsaak. Het jy met Uys self gepraat?

    Raakend die ander vrae oor clearance, ek dink dis so 50 of 60mm as ek reg onthou wat mens op gee. Maar onthou n amarok se body sit klaar baie laag op die chassis in vergelyking met ander bakkies en die sliders moet van die chassis af onder deur die body gaan met clearance. So die dra arms van die sliders gaan moet laer sit as die chassis. Ek sal later n paar fotos op sit wat die mounting etc wys.
    2017 VW Amarok V6 Extreme

  15. #73
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    49
    Posts
    1,061
    Thanked: 141

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by PierreSN View Post
    Ek dink net daar is trick tot die installasie. Uys het daai tyd nog gese n amarok se sliders is n moeilike job en kort meer as een stel hande. Dit het ons seker meer as 2 ure gevat. Waar bv n ou hilux of fortuner in 30min deur een persoon gedoen kan word.

    Elke voertuig is well anders en ook elke werks winkel het hul eie ouens wat die goed installeer. So daar is baie faktore om in ag te neem voor ons se die produk is die oorsaak. Het jy met Uys self gepraat?

    Raakend die ander vrae oor clearance, ek dink dis so 50 of 60mm as ek reg onthou wat mens op gee. Maar onthou n amarok se body sit klaar baie laag op die chassis in vergelyking met ander bakkies en die sliders moet van die chassis af onder deur die body gaan met clearance. So die dra arms van die sliders gaan moet laer sit as die chassis. Ek sal later n paar fotos op sit wat die mounting etc wys.

    pierre ja ek het met uys gepraat, n mens moet of spacers laat maak en in sit en die voorste gedeelte laat sak gelyk met agterste punt(nog clearance gone) of die agterste bracket moet oor aangesit word en skeef sodat jy dan die agter kant in line kan kry met die voorste punt. ek voel net n ou bestel n item en kos 10 000 en dan sit die ding skeef. as die supplier dit weet kan n mens ingelig word voor die tyd.

    Ook kan VW elke jaar die chassis so baie change dat die goed nie std nou fit nie?

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  16. #74
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Centurion
    Age
    32
    Posts
    147
    Thanked: 36

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    pierre ja ek het met uys gepraat, n mens moet of spacers laat maak en in sit en die voorste gedeelte laat sak gelyk met agterste punt(nog clearance gone) of die agterste bracket moet oor aangesit word en skeef sodat jy dan die agter kant in line kan kry met die voorste punt. ek voel net n ou bestel n item en kos 10 000 en dan sit die ding skeef. as die supplier dit weet kan n mens ingelig word voor die tyd.

    Ook kan VW elke jaar die chassis so baie change dat die goed nie std nou fit nie?
    Okay dan staan ek tereggestel. Ek was onbewus dat die chassis die oorsaak is en die sliders nie mooi pas nie. Soos ek se myne sit nou na die tweede installasie ook skeef maar dit pla my nie so baie nie.
    2017 VW Amarok V6 Extreme

  17. #75
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Plettenberg Bay
    Age
    32
    Posts
    403
    Thanked: 30

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by PierreSN View Post
    Okay dan staan ek tereggestel. Ek was onbewus dat die chassis die oorsaak is en die sliders nie mooi pas nie. Soos ek se myne sit nou na die tweede installasie ook skeef maar dit pla my nie so baie nie.
    Hi Pierre, do you mind sending me a photo of what yours looks like?
    Mine are skeef as well, and it's driving me nuts. There is nothing I can do to straighten besides shim the one side.

  18. #76
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Sasolburg
    Age
    44
    Posts
    501
    Thanked: 69

    Default Re: What Rocksliders?

    All the more reason I bought the seikel rocksliders.Expensive yes but no problems with fitment.I should add, no compromise in clearance and VW approved.
    Last edited by Splashcamper; 2017/09/20 at 05:38 PM.

  19. #77
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Plettenberg Bay
    Age
    32
    Posts
    403
    Thanked: 30

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by Splashcamper View Post
    All the more reason I bought the seikel rocksliders.Expensive yes but no problems with fitment.I should add, no compromise in clearance and VW approved.
    That looks really nice

  20. #78
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Sasolburg
    Age
    44
    Posts
    501
    Thanked: 69

    Default Re: What Rocksliders?

    Thanks

  21. #79
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Centurion
    Age
    32
    Posts
    147
    Thanked: 36

    Default Re: What Rocksliders?

    Quote Originally Posted by Frostbite View Post
    Hi Pierre, do you mind sending me a photo of what yours looks like?
    Mine are skeef as well, and it's driving me nuts. There is nothing I can do to straighten besides shim the one side.
    Will do so in the morning.

    Splashcamper - If i may ask, how much were the Seikel sliders incl installation?
    2017 VW Amarok V6 Extreme

  22. #80
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Sasolburg
    Age
    44
    Posts
    501
    Thanked: 69

    Default Re: What Rocksliders?

    If I remember correctly R10950 including 2 hour installation cost.

Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •