Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie - Page 3





Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 52 of 52
  1. #41
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,111
    Thanked: 1037

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by Flipside View Post
    Silent in the background, but not inconspicuous!
    Daai GC kan!
    Thanx Flip. I Have completed Fugly quite a few times and thus do not have to prove better or bigger. Its all in the tickle
    And what Cobus also did not mention. That Suzy is now running with a 1800.
    Last edited by Pieterk; 2016/06/26 at 05:46 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  2. The Following User Says Thank You to Pieterk For This Useful Post:


  3. #42
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by Bastian Bakkes View Post
    Hou ons op hoogte. Ons beplan hoeka om eerskomende naweek( 2 Julie) weer te ry ( kamp Vrydag-aand by Brakkeduine, ry Saterdag sand ).
    Sal so maak, maar dit sal seker eers na ons baboons pass trippie wees.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  4. #43
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    5,377
    Thanked: 303

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Thanx Flip. I Have completed Fugly quite a few times and thus do not have to prove better or bigger. Its all in the tickle
    And what Cobus also did not mention. That Suzy is now running with a 1800.
    Mooi Cobus!
    Flip

    Member: 4x4 Action Group - GP0026 & Suzuki4x4GP
    Awesome: Suzuki Jimny;

  5. #44
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Thanx Flip. I Have completed Fugly quite a few times and thus do not have to prove better or bigger. Its all in the tickle
    And what Cobus also did not mention. That Suzy is now running with a 1800.
    Cobus se Jimny kort nog net lekker bande dan gaan dit n klein monster wees.
    Last edited by Jeanvn; 2016/06/26 at 06:13 PM.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  6. #45
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,698
    Thanked: 2046

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Cobus se Jimny kort nog net lekker bande dan gaan dit n klein monster wees.
    'n Stel Maxxis muds......van die stem uit die bos

  7. #46
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    'n Stel Maxxis muds......van die stem uit die bos
    764s
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  8. #47
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,741
    Thanked: 287

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Onthou daai Jimny is teen Fugly uit met 'n 1300 and dieselfde Geolander G12s. En nee, die sand was nie toe eers nat nie, dit was einde Desember 2014, hoog somer.
    Cobus
    2010 Jimny

  9. #48
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by Bastian Bakkes View Post
    Hou ons op hoogte. Ons beplan hoeka om eerskomende naweek( 2 Julie) weer te ry ( kamp Vrydag-aand by Brakkeduine, ry Saterdag sand ).
    Dit klink lekker - as julle dalk weer oor die naweke van 16/17 Julie of 23/24 Julie gaan ry sal ek graag wil saamry.

    [Hoe nooi ek myself sommer nou ]
    Hermanator

    Herman Smit

  10. #49
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,741
    Thanked: 287

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Dit klink lekker - as julle dalk weer oor die naweke van 16/17 Julie of 23/24 Julie gaan ry sal ek graag wil saamry.

    [Hoe nooi ek myself sommer nou ]
    As jy lus is adverteer hier. Gou-gou het jy 'n paar pÍlle. Lyk my almal sit en wag dat die ander ou iets reŽl en dan sit almal by die huis en wag op niks.
    Cobus
    2010 Jimny

  11. #50
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    As jy lus is adverteer hier. Gou-gou het jy 'n paar pÍlle. Lyk my almal sit en wag dat die ander ou iets reŽl en dan sit almal by die huis en wag op niks.
    Dit is baie waar. Ek dink dit is ook omdat dit maliker is om te reageer op iemand anders se reelings (en kop uit te trek) as om die reelings te tref.

    Dit is eintlik hartseer om te sien hoe iemand moeite doen, die tyd en energie insit om iets te laat gebeur en hoe nader aan die dag hoe meer onttrek die mense. Later word die hele ding dan sommer kanselleer.
    Hermanator

    Herman Smit

  12. #51
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Dit is baie waar. Ek dink dit is ook omdat dit maliker is om te reageer op iemand anders se reelings (en kop uit te trek) as om die reelings te tref.

    Dit is eintlik hartseer om te sien hoe iemand moeite doen, die tyd en energie insit om iets te laat gebeur en hoe nader aan die dag hoe meer onttrek die mense. Later word die hele ding dan sommer kanselleer.
    Die beste is om trippies te reel wat jy self wil doen met of sonder ander forumiete.

    As niemand dan opdaag nie is dit steeds 'n trippie wat jy wou doen.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  13. #52
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default Re: Paradise (Kleinkrantz) Saterdag 25ste Junie

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    Onthou daai Jimny is teen Fugly uit met 'n 1300 and dieselfde Geolander G12s. En nee, die sand was nie toe eers nat nie, dit was einde Desember 2014, hoog somer.
    As jou voertuig meer vir toer as speel is sou ek by A/Ts hou.

    Maar as jy eers bietjie met muds gespeel het sal jy nie sommer weer terug na 'n A/T wil gaan nie.

    Die coopers op my tjiep doen goed, maar na 'n paar ander mods wat ek wil doen gaan ek weer muds opsit as ek 'n los geldjie het.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •