Swartberg 4x4 Roete

Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Jun 2015
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    37
    Posts
    194

    Default Swartberg 4x4 Roete

    More alaml,

    Ek en my vrou gaan in Augustus Die Hel besoek, maar wil graag meer inligting kry oor die Swartberg 4x4 roete daar. Ons dink daaraan om n aand of twee in die roete deur te bring. Is daar enige iemand wat my miskien meer inligting (en miskien fotos) van die roete kan stuur?

    Baie dankie

  2. #2
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    7,740

    Default Re: Swartberg 4x4 Roete

  3. #3
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,867

    Default Re: Swartberg 4x4 Roete

    Jy moet by Cape Nature se kantoor in Oudtshoorn uitvind oor die roete.
    Hulle doen bespreking en het sleutel vir die hek

    http://capenature.co.za/wp-content/u...d-Brochure.pdf
    Last edited by Prof; 2016/06/18 at 08:05 AM. Reason: Added link
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  4. #4
    Join Date
    Jun 2015
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    37
    Posts
    194

    Default Re: Swartberg 4x4 Roete

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Jy moet by Cape Nature se kantoor in Oudtshoorn uitvind oor die roete.
    Hulle doen bespreking en het sleutel vir die hek

    http://capenature.co.za/wp-content/u...d-Brochure.pdf
    Net n update vir die wat belangstel. Ek het cape nature gekontak en was gese dat ongelukkig word een kar nie toegelaat om die roete te doen nie, moet 2 of meer karre wees. Ek is bietjie teleurgesteld hieroor, want ek en my vrou het uit gesien om dit te ry, maar "next time" Ons sal dit n mis gee die jaar en net ' Die Hel" besoek. Ons hoop vir n bietjie sneeu op die berg, maar sal maar wag en sien, nie te min, sien ek nog baie uit na ons trip Hel toe in Augustus, Gaan by Boplaas af pak vir n paar dae. Groete aan almal, en dnkie vir die informasie.

  5. #5
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,867

    Default Re: Swartberg 4x4 Roete

    Daai 'next time' soek jy iemand om saam te ry.
    Geniet jou trip na Die Hel.
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  6. #6
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    57
    Posts
    1,362

    Default Re: Swartberg 4x4 Roete

    Quote Originally Posted by Tall Paul View Post
    Net n update vir die wat belangstel. Ek het cape nature gekontak en was gese dat ongelukkig word een kar nie toegelaat om die roete te doen nie, moet 2 of meer karre wees. Ek is bietjie teleurgesteld hieroor, want ek en my vrou het uit gesien om dit te ry, maar "next time" Ons sal dit n mis gee die jaar en net ' Die Hel" besoek. Ons hoop vir n bietjie sneeu op die berg, maar sal maar wag en sien, nie te min, sien ek nog baie uit na ons trip Hel toe in Augustus, Gaan by Boplaas af pak vir n paar dae. Groete aan almal, en dnkie vir die informasie.

    Plaas n uitnodiging - dalk is daar iemand in die Suid Kaap wat dit saam jou kan ry.
    Hermanator

    Herman Smit

  7. #7
    Join Date
    Jun 2015
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    37
    Posts
    194

    Default Re: Swartberg 4x4 Roete

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post

    More daar,
    Ons planne was gewees om by die 14de Augustus daar oor te slaap. Ons probleem is dat ons van Prins Albert se kant gaan kom, in Die Hel oor slaap, dan moet ons eers berg af ry om die sleutels by die kantoor te gaan haal in Oudtshoorn en weer berg op na die roete. Ons het intussen ons planne verander soos volg. 2 Aande in Die Hel oor bly, ons pad(via Rooiberg) maak na Warmwaterberg vir 2 aande en weer terug Calitzdorp se kant toe en die Gamka 4x4 roete te gaan doen.
    Enige iemand al die 4x4 roete gery by Gamkaberg? Is dit die moeite werd?

  8. #8
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    57
    Posts
    1,362

    Default Re: Swartberg 4x4 Roete

    Quote Originally Posted by Tall Paul View Post
    More daar,
    Ons planne was gewees om by die 14de Augustus daar oor te slaap. Ons probleem is dat ons van Prins Albert se kant gaan kom, in Die Hel oor slaap, dan moet ons eers berg af ry om die sleutels by die kantoor te gaan haal in Oudtshoorn en weer berg op na die roete. Ons het intussen ons planne verander soos volg. 2 Aande in Die Hel oor bly, ons pad(via Rooiberg) maak na Warmwaterberg vir 2 aande en weer terug Calitzdorp se kant toe en die Gamka 4x4 roete te gaan doen.
    Enige iemand al die 4x4 roete gery by Gamkaberg? Is dit die moeite werd?
    Ja, ek het daardie roete al twee keer gedoen. Baie mooi en definitief die moeite werd. Die roete is n graad 2 met enkele graad 3 dele. Toe ek die roete die eerste keer gedoen het, het n fynbos takkie al twee my linker bande se side-walls geskeur. Hier is my thread met n paar foto's van Gamkaberg:

    http://www.4x4community.co.za/forum/...hsh?highlight=
    Hermanator

    Herman Smit

  9. #9

    Baie dankie vir dit. Dit is nou n defnitief op die lys vir ons

  10. #10
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    57
    Posts
    1,362

    Default Re: Swartberg 4x4 Roete

    Quote Originally Posted by Tall Paul View Post
    More daar,
    Ons planne was gewees om by die 14de Augustus daar oor te slaap. Ons probleem is dat ons van Prins Albert se kant gaan kom, in Die Hel oor slaap, dan moet ons eers berg af ry om die sleutels by die kantoor te gaan haal in Oudtshoorn en weer berg op na die roete. Ons het intussen ons planne verander soos volg. 2 Aande in Die Hel oor bly, ons pad(via Rooiberg) maak na Warmwaterberg vir 2 aande en weer terug Calitzdorp se kant toe en die Gamka 4x4 roete te gaan doen.
    Enige iemand al die 4x4 roete gery by Gamkaberg? Is dit die moeite werd?

    Paul, het jy toe die roete gedoen? Plaas dan fotos dat ons kan sien.
    Hermanator

    Herman Smit

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •