Dis interresant, ek het nie die problem gehad toe ek die belt op my KJ vervang het nie. So die nuwe belt is fisies kleiner in diameter as die oue. Leon.
|
Hi Everybody,
I replaced the idler pulleys (x2) and the belt tensioner on KJ 2.8 CRD. Upon trying to fit a new serpentine belt I cannot get enough release on the belt tensioner to get it over the alternator pulley. I routed the belt over all the pulleys as per routing diagram, except for the idler pulley below the alternator and of course the alternator pulley. Even with the tensioner pulled up to max, there still is not enough slack to route the belt behind aforementioned pulley and then over alternator pulley. The new belt part number corresponds with VIN and relevant workshop manual. In the end I replaced the old belt. Any feedback/suggestions would be welcome.
Happy Jeeping
Ludi
Dis interresant, ek het nie die problem gehad toe ek die belt op my KJ vervang het nie. So die nuwe belt is fisies kleiner in diameter as die oue. Leon.
2019 Ford Ranger 2.0 SiT XLT 4x4 10 spd
2010 WK 3.0 CRD - GDE Eco Tune
2005 KJ 2.8CRD - previous
2017 Honda CRF1000D Africa Twin
2012 Honda NC700X - previous
Dankie vir jou antwoord. As ek die nuwe serpintine belt met die oue vergelyk is daar regtig baie min verskil. Ek aanvaar dat dit a.g.v. die ou belt se +-100 000 km gebruik is. Terloops die ou belt lyk nog verbasend goed. Was vandag by handelaar om seker te maak die nuwe belt is die regte een, dit is. Een van die werktuigkundiges stel toe voor dat ek die belt heel laaste oor die belt tensioner trek. Ek het die oue teruggesit en hou nou maar die nuwe een vir die toekoms. Lekker naweek.
Bookmarks