Nissans is crap en onbetroubaar. - Page 26





Page 26 of 26 FirstFirst ... 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26
Results 501 to 504 of 504
  1. #501
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,169
    Thanked: 3186

    Default Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by tocin View Post
    Lyk my ek is nie al wat n engine soek nie
    Mikes Place en En Route kan my nie help nie. As jy dalk van n Lexus hoor laat weet my
    Wat nou fout? Weer ge-overheat, of crank bearings?
    Last edited by Reenen; 2020/08/01 at 07:33 AM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #502
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,169
    Thanked: 3186

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Praat met loud Louis., en fit n 3.5. Selfde krag, beter engine. Dink jou ecu werk daar.

    Ander 4.0 engine kos R45 ex jhb sÍ hy.


    Wat fout met jou engine? Sal daarvan hou om so een oop te maak en uit te check een dag.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #503
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,711
    Thanked: 297

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by tocin View Post
    Amper sak my moed om my skoene om so n opskrif van Meneer Nissan te sien.... Maar nou het ek moed vir my Navara wat nog net 2800000 kilo's op het... So hy is nou net mooi ingeloop
    .
    Last edited by Robbief; 2020/08/01 at 01:45 PM.
    Roberto Forbes
    Fortuner D4D
    Hilux 2.7 4x4 Raider.
    Sp Tourer

  4. #504
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    743
    Thanked: 214

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Wat nou fout? Weer ge-overheat, of crank bearings?
    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Praat met loud Louis., en fit n 3.5. Selfde krag, beter engine. Dink jou ecu werk daar.

    Ander 4.0 engine kos R45 ex jhb sÍ hy.


    Wat fout met jou engine? Sal daarvan hou om so een oop te maak en uit te check een dag.
    Ek kontak jou as ek meer inligting het ..was net vinnig laasweek by die mechanic en het in my thread "Navara kook " daaroor gesels .
    Nico Thiart

Page 26 of 26 FirstFirst ... 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •