Page 26 of 26 FirstFirst ... 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26
Results 501 to 513 of 513
  1. #501
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,706
    Thanked: 3718

    Default Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by tocin View Post
    Lyk my ek is nie al wat n engine soek nie
    Mikes Place en En Route kan my nie help nie. As jy dalk van n Lexus hoor laat weet my
    Wat nou fout? Weer ge-overheat, of crank bearings?
    Last edited by Reenen; 2020/08/01 at 07:33 AM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #502
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,706
    Thanked: 3718

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Praat met loud Louis., en fit n 3.5. Selfde krag, beter engine. Dink jou ecu werk daar.

    Ander 4.0 engine kos R45 ex jhb s hy.


    Wat fout met jou engine? Sal daarvan hou om so een oop te maak en uit te check een dag.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #503
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,837
    Thanked: 455

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by tocin View Post
    Amper sak my moed om my skoene om so n opskrif van Meneer Nissan te sien.... Maar nou het ek moed vir my Navara wat nog net 2800000 kilo's op het... So hy is nou net mooi ingeloop
    .
    Last edited by Robbief; 2020/08/01 at 01:45 PM.
    Fortuner D4D
    Hilux 2.7 4x4 Raider.
    Sp Tourer

  4. #504
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    781
    Thanked: 245

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Wat nou fout? Weer ge-overheat, of crank bearings?
    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Praat met loud Louis., en fit n 3.5. Selfde krag, beter engine. Dink jou ecu werk daar.

    Ander 4.0 engine kos R45 ex jhb s hy.


    Wat fout met jou engine? Sal daarvan hou om so een oop te maak en uit te check een dag.
    Ek kontak jou as ek meer inligting het ..was net vinnig laasweek by die mechanic en het in my thread "Navara kook " daaroor gesels .
    Nico Thiart

  5. #505
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,706
    Thanked: 3718

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    V9x verloor intermittent krag.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #506
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    54
    Posts
    6,823
    Thanked: 844

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Reenen, het jy miskien die nommers van die voor wheel bearings op die C200 diff van a 1980 Safari. Myne het speeling op, en die spares plekke wil voorbeeld h oor dit nie in hulle boeke gelys word nie, en hy is oor 40 jaar oud.

    Ook miskien waar ek tierod ball joints kan kry teen ordentlikke prys.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  7. #507
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,706
    Thanked: 3718

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Reenen, het jy miskien die nommers van die voor wheel bearings op die C200 diff van a 1980 Safari. Myne het speeling op, en die spares plekke wil voorbeeld h oor dit nie in hulle boeke gelys word nie, en hy is oor 40 jaar oud.

    Ook miskien waar ek tierod ball joints kan kry teen ordentlikke prys.
    30209 en LM501310

    Nog nooit tierods gekoop. As ek eendag sal moet koop, sal ek by terain tamer koop
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #508
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    54
    Posts
    6,823
    Thanked: 844

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    30209 en LM501310

    Nog nooit tierods gekoop. As ek eendag sal moet koop, sal ek by terain tamer koop
    Dankie.
    Daai tierod ends is R5k by TT.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  9. #509
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,706
    Thanked: 3718

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Tussen hub en hub (op drag link), of tussen steering boks en idler arm, of tussen idler arm en drag link?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #510
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    54
    Posts
    6,823
    Thanked: 844

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Hub en hub.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  11. #511
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,706
    Thanked: 3718

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    O phok ek haat Nissan SA en hul dealers.

    Elke 8 maande, breek hul skokbrekers n oog af. Elke keer s hulle dit is n known defect. Elke keer, na n ###### bakleiery, vervang hulle dit, elke keer met dieselfde gemors, wat maar net weer n oog af breek binne 8 maande. Net vir die proses om homself te herhaal.

    Bring jou bakkie in. Eis word afgekeur. Bakleiery volg. Nissan vra om verskining, beloof dit sal nie weer gebeur. Ry weer in, item word vervang.

    N rekord. ###### bakleiery, met belofte dat dit nie weer sal gebeur. Die volgende dag, 1 dag, later..., selfde probleem, ander bakkie, en hulle doen dit weer.
    Nou, normale 8 maande vandat die bakkie gedoen is, weer selfde skokbreker af, weereens selfde probleem van hulle wil nie vervang.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #512
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    48
    Posts
    190
    Thanked: 234

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    dit klink vir my dat jy 'n baie geduldige man is
    Barry Hall

    Land Cruiser 105

  13. #513
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,706
    Thanked: 3718

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Mens kom op n punt waar jy genoeg gehad het.
    Ek het besluit, phok nissan sa. Ek koop my eie skokbrekers. En nie weer n nissan nuut nie. Lojaliteit kan nie net van een kant kom nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

    FWM

Page 26 of 26 FirstFirst ... 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •