Nissans is crap en onbetroubaar. - Page 25





Page 25 of 26 FirstFirst ... 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 LastLast
Results 481 to 500 of 504
  1. #481
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by MariusBez View Post
    Deur Cirrus Intercoolers?
    Sal nog sien...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #482
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Oppad honingklip toe vandag....
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6128.jpg 
Views:	264 
Size:	99.6 KB 
ID:	457334

    Regs voor, main leaf morsaf gebreek.

    Het darem hele honingklip en terug huis toe gemaak.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #483
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    54
    Posts
    6,698
    Thanked: 742

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Het jy darem Military wrap op die tweede veer.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  4. #484
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Yip...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #485
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    54
    Posts
    6,698
    Thanked: 742

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Wou sÍ, daai spring gaan nie in plek bly sonder dit nie. Al wat hom dan vas hou is die schackle.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  6. #486
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6352.jpg 
Views:	197 
Size:	72.0 KB 
ID:	459453
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #487
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Secunda
    Age
    50
    Posts
    290
    Thanked: 25

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Wat dink jy was die rede vir die valing?
    Francois Engelbrecht
    3.0 Hardbody DC 4x4

  8. #488
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Te veel boost dalk
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #489
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    En daar besluit n chop om my np300 te rearend terwyl ek in n ry staan en wag by n stopstraat...
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6382.jpg 
Views:	173 
Size:	149.2 KB 
ID:	459596
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6390.jpg 
Views:	182 
Size:	147.9 KB 
ID:	459597
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #490
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,724
    Thanked: 15040

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    En daar besluit n chop om my np300 te rearend terwyl ek in n ry staan en wag by n stopstraat...
    Jy sal moet eis vir 'n nuwe rubber cover
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  11. #491
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Nog n dag, nog iets wat breek...
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6580.jpg 
Views:	211 
Size:	121.1 KB 
ID:	461794
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6581.jpg 
Views:	208 
Size:	83.4 KB 
ID:	461795
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #492
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,393
    Thanked: 3387

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Wel as niks breek nie, waarmee gaan jy jouself dan besig hou?

    Edit...het jy al spanner vervang weens 'wear & tear'?
    Last edited by Prof; 2017/09/23 at 07:16 AM.
    Robert van den Berg

    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

    "Socialism only works in two places: Heaven where they don't need it and hell where they already have it." -Ronald Reagan.

  13. #493
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Al baie... en sockets
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #494
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,724
    Thanked: 15040

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Still among the cheapest bakkies to own and run.

    https://businesstech.co.za/news/moto...-south-africa/
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  15. #495
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Moes vanoggend my voor remme op navara vervang. Belaglik duur uitstappie gewees. R900 vir Ferodo pads. En om albei voor wiele te gedoen het, het 24 min van my dag ook nog gesteel.
    En moes dit alweer doen.

    Disks is op hul laaste..., wel, nie heeltemal, bietjie geslyt wat pads bietjie vinniger opvreet.
    Maar nou kos pads darem net R300 vir beide kante voor.... n derde vanwat dit 2 jaar terug was...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #496
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Secunda
    Age
    50
    Posts
    290
    Thanked: 25

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    21jaar oud en die starter moet vir n tweede keer ge-overall word, karre word nie meer gebou soos in die ou dae nie
    Francois Engelbrecht
    3.0 Hardbody DC 4x4

  17. The Following User Says Thank You to Brombeer36 For This Useful Post:


  18. #497
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by jotto View Post
    En so breek toe nog een.....moes hom Sondag anderkant Laingsburg gaan haal het

    Bearings geslaan op pad af Kaap toe.

    Attachment 412146
    Returning the favour...
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1684.jpg 
Views:	141 
Size:	181.6 KB 
ID:	581982
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #498
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Lyk my ek is nie al wat n engine soek nie
    Mikes Place en En Route kan my nie help nie. As jy dalk van n Lexus hoor laat weet my
    Last edited by tocin; 2020/08/01 at 06:59 AM.
    Nico Thiart

  20. #499
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Dalk vk45 roete in plaas van lexus...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #500
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,168
    Thanked: 3184

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    En jy weet wat my opinie oor die 4 liter navara engines is.
    Maar ek is al genoeg deur navara eienaars oor vingers getik as ek my ontevredenheid met daardie engine noem.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 25 of 26 FirstFirst ... 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •