Nissans is crap en onbetroubaar.





Page 1 of 26 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast
Results 1 to 20 of 504
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,174
    Thanked: 3187

    Default Nissans is crap en onbetroubaar.

    En daar gee 2 van my oorblywende nissans sommer op een skag vir my moeilikheid.

    No1:
    1992, 1Tonner, diesel, 1 018 000 km op, en sy alternator pak op, en sy exhaustmanifold gasket lek.
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1464937984.920091.jpg 
Views:	1504 
Size:	37.8 KB 
ID:	406371
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1464938006.579486.jpg 
Views:	1440 
Size:	46.6 KB 
ID:	406372

    No 2:
    1995 2.5 diesel 1 Tonner, 720 000km:

    Ek het sy engin so 20 000 km nuwe ringe en bearings opgesit, en toe ons nou die dag sien, het hy baie sump kompressie. Intake manifold pyp het geskeer, engine vol stof. Moer toe.
    Gister het engin vasgesteek en geseize. Ek neem aan n ring het gebreek agv stof wat ringe se groewe uitgesluit het.
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1464938175.497430.jpg 
Views:	1353 
Size:	44.1 KB 
ID:	406373
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1464938200.943986.jpg 
Views:	1298 
Size:	50.7 KB 
ID:	406374

    So hulle noet ook maar glip padaf. Ek sal maar vir my begin soek na nog n Toyota om hulle te vervang. Hulle is immers baie beter plaasbakkies en sal nooit probleme gee nie behoort maklik darem 1.5 miljoen plaas km uit dit te kry.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,333
    Thanked: 1080

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Ai tog...

    Ja nee kyk ekt mos altyd gesę nissan's is swak, onbetroubaar - nou is daar bewyse....

    Skaars oor die miljoen kilos en kapoet...




    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)


  3. #3
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    743
    Thanked: 215

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Amper sak my moed om my skoene om so n opskrif van Meneer Nissan te sien.... Maar nou het ek moed vir my Navara wat nog net 2800000 kilo's op het... So hy is nou net mooi ingeloop
    Nico Thiart

  4. The Following 2 Users Say Thank You to tocin For This Useful Post:


  5. #4
    Join Date
    May 2015
    Location
    MP
    Age
    37
    Posts
    440
    Thanked: 32

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Reenen, gaan jy ons eendag inlig wat aangaan? Ek dink nogsteeds iemand met n Toyota het jou account gehack en vat ons almal vir n moose ride hier.

  6. #5
    Join Date
    May 2008
    Location
    Krugersdorp
    Age
    41
    Posts
    1,545
    Thanked: 76

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Eks bly jy begin nou die lig sien

    PS, daai is baie goeie kms. Net ter intersantheid, het jy enige probleme met die suspensies gehad op die twee bakkies?
    Toyota Corolla 1.8 Exclusive CVT - My platkar
    Toyota Fortuner GD6 2.8 Auto 4x4 - (SWAMBO's taxi)
    Honda NC700x Silver - Saving the budget

  7. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,174
    Thanked: 3187

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Nou is die herverkoopwaarde so sleg, ek sal basies moet inbetaal dat iemand hulle vat....
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,749
    Thanked: 15064

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nou is die herverkoopwaarde so sleg, ek sal basies moet inbetaal dat iemand hulle vat....
    As jy daai SFA bakkie al verkoop het het jy moeilikheid, dis in jou boedel geskryf dis myne.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  9. #8
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Secunda
    Age
    50
    Posts
    290
    Thanked: 25

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Aag nee damn, so wat jy sę is ek gaan lank met my Nissan opgeskeep sit, die ding is amper 20 jaar oud met 300000km
    Francois Engelbrecht
    3.0 Hardbody DC 4x4

  10. #9
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Randburg
    Age
    42
    Posts
    1,973
    Thanked: 89

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Ek verkoop sommer nou my Patrol
    Zone Built JEEP 018
    ORRA AG42
    2013 Jeep JK Rubicon

  11. The Following User Says Thank You to Jeepanator For This Useful Post:


  12. #10
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,076
    Thanked: 217

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by tocin View Post
    Amper sak my moed om my skoene om so n opskrif van Meneer Nissan te sien.... Maar nou het ek moed vir my Navara wat nog net 2800000 kilo's op het... So hy is nou net mooi ingeloop
    Blik emmer, 2800000 km is baie.
    4x4 less.

  13. #11
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    743
    Thanked: 215

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Oeps, bedoel 280 000
    Nico Thiart

  14. #12
    Join Date
    May 2016
    Location
    East London
    Age
    68
    Posts
    2,434
    Thanked: 3098

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by tocin View Post
    Amper sak my moed om my skoene om so n opskrif van Meneer Nissan te sien.... Maar nou het ek moed vir my Navara wat nog net 2800000 kilo's op het... So hy is nou net mooi ingeloop
    ą850km/day!

    Wow!
    "Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and conscientious stupidity" - Martin Luther king Jr

    2006 VW Touareg V10 TDi
    (currently done more than 407 000 km)

  15. #13
    Join Date
    May 2008
    Location
    Krugersdorp
    Age
    41
    Posts
    1,545
    Thanked: 76

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by 4eTouareg View Post
    ą850km/day!

    Wow!
    Moet julle nou 'n goeie storie met feite kom versuur
    Toyota Corolla 1.8 Exclusive CVT - My platkar
    Toyota Fortuner GD6 2.8 Auto 4x4 - (SWAMBO's taxi)
    Honda NC700x Silver - Saving the budget

  16. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,174
    Thanked: 3187

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by tp007 View Post
    Eks bly jy begin nou die lig sien

    PS, daai is baie goeie kms. Net ter intersantheid, het jy enige probleme met die suspensies gehad op die twee bakkies?
    Kan nie mooi onthou nie, maar ten minste 3 stelle bladvere elk al opgery.
    Tierodends, idler arm, balljoints, wishbone rubbers, caliper pins, meer as 10 stelle elk.

    Maar die bakkies loop modderpad, elke dag, heel dag. En 50% + is gelaai met meer as 1000 kg (hulle mag wettig net meer as 1.2 ton laai)
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  18. #15
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,174
    Thanked: 3187

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Nou dat ek so sukkel metherverkoopwaarde moes hulle maar herstel word. Een met gaskets is darem klaar. Wat n vroulike vorm van n hond se job is dit nie om manifold boute los te kry sonder om turbo teverwyder. Sal nie nie webwheelers bemoei met die detail nie.

    Maandag gou die een met geseizede engin tackle. Hy sal hopelik woensdag weer loop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #16
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    743
    Thanked: 215

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Is Zoempie wat my so deurmekaar gemaak het, wat is 'n ou ekstra nulletjie tussen vriende
    Nico Thiart

  20. #17
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Alberton
    Age
    48
    Posts
    110
    Thanked: 7

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Ek wonder hoe hierdie advertensie in die plaaslike koerant gaan lyk.... Een versigte eienaar van nuut af....
    '06 Nissan Patrol 4.8

  21. #18
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Benoni
    Age
    69
    Posts
    213
    Thanked: 6

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Reenen... Tree daai 92 Eentonnerbby my af. Dan kan hy en Lobo lekker staan en kibbel oor 1 3 000 000 en 1 2 000 000 wie die swaarste gekry het..
    Die youngster met 720K moet jy maar eers mee vasbyt.
    Sjee hom n Terrano enjin... ;-)

  22. #19
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,749
    Thanked: 15064

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Quote Originally Posted by Kagiso View Post
    Reenen... Tree daai 92 Eentonnerbby my af. Dan kan hy en Lobo lekker staan en kibbel oor 1 3 000 000 en 1 2 000 000 wie die swaarste gekry het..
    Die youngster met 720K moet jy maar eers mee vasbyt.
    Sjee hom n Terrano enjin... ;-)
    Sjoe Oom Mac leef jy nog?
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  23. #20
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Midrand
    Age
    60
    Posts
    47
    Thanked: 13

    Default Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Hello.
    Ek het altyd geweet Nissan is beter as Toyota. Het self 8 Cruisers, elkeen is op sy tweede engine, nie een het meer as 250 000km op nie, '07 Hilux het 100 000 op en kry n amder engine die week. O, ek is in Tanzania. So vervang die Nissan woord met Toyota. Die enigste rede hoekon Toyota hier werk is ondat Toyota 'n hengse klomp skrap voertuie en part hier kom dump het. O, my eie 105 cruiser kom nooit oor 3000 rpm nie en is op sy derde engine, 250 000km op klok, vir 'n 4.2 diesel??

Page 1 of 26 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •