En ek wil dit daar bou, en heel naweek net so by n vuur sit.
My ander alternatief is bo by my in berg. Maar dit is nooit selfde op jou eie werf
|
Presies wat die topic sê.
Ek hou van kamp.
Ek haat tradsionele kampplekke.
Ek soek n plasie in namakwa, karoo, of enige plek binne 4 uur van my af.
Daar hoef niks op te wees nie.
Net geen dorp of geraas binne sig of hoor nie. Ook nie n teerpad nabei nie.
Hoef nie groot te wees, ek wil nie boer daar nie.
5-10 mense, besit saam aandele in maatskappy wat die grond besit.
En dan maak ek n afdak waaronder ek kan tent opslaan, of net so in veld. En n klein badkamer/kombuis, ek is gelukkig...
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
En ek wil dit daar bou, en heel naweek net so by n vuur sit.
My ander alternatief is bo by my in berg. Maar dit is nooit selfde op jou eie werf
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
"Ek hou van kamp.
Ek haat tradsionele kampplekke"
Ons het so plek, kom kamp waar jy wil, gee raad en laat weet wat jy dink.
http://www.pnaturereserve.co.za/nature_reserve/index
Mercedes G Class 5 door
W123 230e
Vesa PX150
Dit lyk soos Katot Meyer wat op die een foto op die foon praat. Plek lyk wonderlik.
Dit klink na lekker plan!!!
Dirk
Member - 4x4 Community
Member - 4x4 Action Group (0044)
Member - V Owners Group (VOG 081)
Member - patrol4x4 forum
Ek soek ook so plasie, maar jy is bietjie ver van hier af...
Afstand is ons vyand.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
BlinkGat Products
Manufacturing of Aluminium
custom made Products
Sarel 082 820 9413
www.blinkgatproducts.com
Hi Reenen,
Ek besit gedeelte van n plaas op R62 so 15km buite Oudtshoorn.
Kan dalk ook selde wees soos wat daar by jou die naweek begin.
Dalk saterdag daar oor gesels
Noel
2011 fortuner 4.0 V6
2000 4.7 V8 ( Yebo Yes) sold
2004 crv ( swambo's taxi) sold
2000 3.1 = gone
Ons moet praat
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Ek het familie in Mphumalanga ( hoe spel mens dit ) wat sulke plekkies bo in die berge het. Groot plaas ver van alles, kan net net 4X4 daar uitkom, maar het in die laaste jaar twee klein veiligheid insidente gehad. Kon erger gewees het. Rondlopers wat moeilikheid soek. Die veilgheid ding pla my so bietjie as jy net twee is wat daar kamp.
Nico![]()
Fortuner 4.0 V6
Ford Transit Panelvan(Modern version of the Passion Wagon)
AG 388
NEVER GIVE UP !
Hi Noel,
Dit is nie miskien in Lategansvlei nie.
Ek besit ook n klein stukkie grond so 2HA aan die ander kant van Oudtshoorn. Grotte pad,Waar ek ook beplan om so n Cottage te bou. Het in laas week 15 vragte met 8ton trok gekapte sandsteen daar gaan aflaai. My plan was om dit op n latere stadium met forum lede te deel. Ek volg julle Thread
Groete
By my, R500 000 tot R1000 000 per hektaar. Glad nie vollop beskikbaar nie.
Maar die waarna en ek, is so R400 000 vir n plasie so 100-200 ha. In die karoo tel dit dan seker as n hoewe...
Maar 100ha, hel, selfs 30ha is genoeg vir n naweek plaas. Ek wil def nie nog naweke gaan boer en drade reg maak nie. Net n naweek wegbreekplek.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Hi Ernie-zn,
Die erf sit so 15km buite oudtshoorn op die R62 rigting Calitzdorp. Dit is deel van die plaas
Welbedagt en is so 16hektaar.
2011 fortuner 4.0 V6
2000 4.7 V8 ( Yebo Yes) sold
2004 crv ( swambo's taxi) sold
2000 3.1 = gone
Nee Noel nie dieselfde plek waaraan ek dink nie. Ek is ook n deel eienaar van n 64HA plasie op die pad na Calitzdorp 15km van die dorp. Maar dit is in lategansvlei en ons is 16 ouens wat elk n erf het. Soos n eco estate.
Ek het 'n pêl by wie ek so 'n wegbreekplekkie gekry het - daar naby Greyton .................................![]()
Bookmarks