Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    BELLVILLE
    Age
    46
    Posts
    455
    Thanked: 1

    Default Help ek soek raad 4l xj

    Ek dink daaraan om 'n 4l xj auto te koop kan enige iemand my dalk se of dit 'n goeie koop sal wees.
    Dis 'n 99 met 203000km op en het 'n auto gearbox lyk nog redelik goed. Hulle soek R40 000 vir die jeep.
    Hoe lyk die wheel travel en petrol verbruik ?
    Last edited by JAN30; 2008/10/20 at 10:12 AM. Reason: xtra info
    Voorkom diefstal. Koop 'n Korando!!!!!!!!1

  2. #2
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Brackenfell, Cape town
    Age
    48
    Posts
    1,129
    Thanked: 17

    Default

    Kom die Jeep dalk van George of omgewing af
    Shorty...........aka Renier

  3. #3
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    BELLVILLE
    Age
    46
    Posts
    455
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by SAUK View Post
    Kom die Jeep dalk van George of omgewing af
    Nee dis een wat ek ingetrade het dit lyk nogal nie sleg nie ek is net bang sy maintenance is te erg en ek ken nie hulle 4x4 bokse nie
    Voorkom diefstal. Koop 'n Korando!!!!!!!!1

Similar Threads

  1. ek soek raad asb
    By christo pienaar in forum The 4x4 Pub
    Replies: 8
    Last Post: 2011/12/05, 10:28 AM
  2. Uittrek uit huurhuis - soek raad
    By Bogaards in forum The 4x4 Pub
    Replies: 5
    Last Post: 2011/08/12, 11:53 AM
  3. Help asb ek soek raad oor 06'Hilux 4L 4x4
    By Francios Heins in forum Toyota
    Replies: 5
    Last Post: 2011/01/02, 03:46 PM
  4. Soek dringend raad
    By JJLB in forum Land Rover
    Replies: 7
    Last Post: 2010/05/22, 09:03 PM
  5. Fortuner Soek raad met fortuner en ome
    By chris-lee in forum Toyota
    Replies: 6
    Last Post: 2010/04/23, 04:53 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •