Amper tyd vir nuwe bande





Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Swakopmund
    Age
    57
    Posts
    871
    Thanked: 1

    Default Amper tyd vir nuwe bande

    Het nou 39000 km op die Navara met Wranglers.
    Sal seker nog ek en Herman se Namibia trippie kan maak.
    Wat dan ? Prys gekry op 255x65x17 Wranglers - R 2 300 maar
    wil nie weer dit opsit nie.

    Het julle dalk 'n idee waar ek die beste pryse gaan kry op
    BFG of Maxxis of wat ookal.

    Ry nie baie trails nie en gebruik die 4X4 maar eintlik net wanneer
    in Botswana in Namibia op slegte paaie ry. Sleep ook baie die Xplorer.
    Gaan ook af en toe na Serendipity. Ek weet dit is maklik, maar
    doen dit maar net vir die rustigheid daar.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Swakopmund
    Age
    57
    Posts
    871
    Thanked: 1

    Default

    Wil niemand my help nie ?

    Was vanoggend by 'n dealer hier in Delmas.
    Kan Cooper A/T kry vir so R2100. Sal Maandag regte prys kry vir 265x65x17.
    Kan ook BFG's kry vir R3100.

  3. #3
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    36
    Posts
    4,813
    Thanked: 118

    Default

    hi Rico,

    Sorry ek het nie vror reply nie. Ek kan jou nie help met die tyre brands, ens wat beskikbaar is in jou grootte nie
    Ek sou defnitief gaan vir BFG or Maxxis, maar soos ek s, ek weet nie og hulle in jou grootte beskikbaar is nie. JY behoort baie naby aan 100 000km uit die BF's of Maxxis te kry. My BFG AT het nou 30 000km op en hulle lyk nog amper splinternuut. Het ten minste 10mm diep thread oor, hulle het begin met optrent 12mm as ek reg onthou
    Jy moet ook besluit hoeveel off road je doen en of jy met road noise op die MT tyres kan saamleef. Die BFG AT is goed off road, maar kan nie by die MT's kers vashou as die terrien rof raak nie

    WRT pryse, bel soveel plekke as wat jy kan. Toe ek my 32x10.5R15 opgesit het 'n jaar terug het pryse gewissel van R1530 tot R2400 per tyre. TWT se pryse was oor die algemeen goed, maar jy kan dalk 'n beter deal iewers anders kry. Bel net soveel plekke as moontlik en probeer die manne nog bietjie afstry ook. Ek het bv 'n kwotasie gekry via 'n pel wat in Ranfburg werk by 'n tyre plek daar vir R1550 per tyre, maar ek sou 100km moes ry vir die tyres. Hi Q kwoteer my toe R1900, maar hulle is 200m van my huis af. Toe ek vir die ou s nee dankie ek stel nie belang nie, ek kan 'n beter deal kry vra hy my watter prys ek kan kry. Ek s hom toe R1550 per tyre. Hy gaan praat toe vinnig met sy manager en bied dieselfde tyres toe aan vir R1530 per tyre Soms moet jy maar net bietjie onderhandel

    Sterkte. Laat weet ons watter tyres jy kry teen watter prys
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  4. #4
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    North of Zambezi
    Posts
    4,959
    Thanked: 356

    Default

    EK kan jou nie help met pryse nie maar sien jy kyk na Cooper AT's

    Ek het Cooper AT's op die Cruiser gehad en gesukkel om 40000km te kry.
    Huidiglik het ek Cooper ST's op beide die Cruiser en die Lux en kan klaar sien ek gaan nie ver ry met hulle nie......hopelik meer as die 40k van die AT's. Die ST's is wel 'n lekker band op die grondpad.....ek doen so 120km per dag op grond in die Congo en Zambia. Die reen is amper hier en dan begin die sports....sal sien wat die ST's doen.

    Voorheen BFG's op die Lux gehad en meer as 90000kms gekry. Sterk bande die en alhoewel ek 2x spaar wiele het het ek nooit 'n pap wiel of a sidewall cut opgetel nie. Dit sliut in baie Congo, 6x South Luangwa, 2x Kafue en 8x JHB en Ndola.

    Die Cooper ATs was die verkeerde band vir die aanwending maar op daai stadium het ek nie 'n keuse gehad nie.

    My keuse is BFG's....bietjie duurder miskien........maar jy kry die km's wat dit weer goedkoper maak per km. Met Cooper ATs bly liewer op die teer en weet jy gaan gou weer nuwes koop as jy grond ry.

    Hoop iemand kan jou help met 'n goeie prys voor die volgende prystsygings nadat die ZAR soos 'n bang hond suidwaarts gehol het sonder om eers om te kyk en dit vir 'n volle 4 dae aaneen..........

  5. #5
    Join Date
    May 2007
    Location
    Pretoria East
    Age
    51
    Posts
    343
    Thanked: 0

    Default

    Rico, ek gebruik tans die Maxxis Bravo series se MT 753. Glad nie so raserig nie en goeie padhou en off road vermoee. Die band lyk ook baie mooi op die FT.

  6. #6
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Sandton
    Age
    70
    Posts
    29
    Thanked: 1

    Default

    Hi there - only comment I can make is that we used Scorpion A/T on the Defender and admittedly 90% of the use was on either tar or reasonable dirt roads. We got very good handling wet and dry and have got very good wear so far - 60,000kms and there is still quite a bit left.
    On the offroad side have not dealt with dune sand so cannot really comment but for the rough stuff they were fine.
    There was a shootout of various brands in one of the other threads which was interesting in that the Scorpion came out tops in most of the categories. I seem to remember that it is available in your size but don't have a clue to pricing!
    Beemer

  7. #7
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,198
    Thanked: 941

    Default

    IMHO is daar nie 'n beter AT!! band as die BFG op die stadium nie!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    sal vandag kyk. Het die naweek imported wranglers gesien en is baie mooi!
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  9. #9
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Roodepoort
    Age
    43
    Posts
    24
    Thanked: 0

    Default

    Ek het ' paar maande terug BFG A/T 265/65/17's opgesit by Conti Partner (Jody's Tyres) in Roodepoort (langs Clearwater Mall) vir R2100 per band. Gesels met Louis daar.
    2007 Nissan Navara 2.5 dCI 4x4

  10. #10
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Durbanville
    Age
    54
    Posts
    141
    Thanked: 35

    Default

    Ek het 'n Patfinder diesel en sleep 'n Echo 1 Treiler. Het twee weke terug 'n paar BF Goodrich Rugged Trail T/A 265/65/17 opgesit (R 8695 vir vier - alignment ingesluit) en intussen Hondeklipbaai, Richtersveld en Gondwana Park in Namibie gedoen (vanaf Kaapstad) Alhoewel ek nog net sowat 2600km met hulle gery het, kan ek net s - wat 'n lieflike band! Geen geraas op teer en baie goed op slegte en grondpaaie. Ook geen papwiele. Blykbaar is hulle goed vir 120 000km. Die groter radius (3%) en brer oppervlak werk goed - skraap nrens. Die band het ook nie die lippie op die rim wat die ander BF Goodrich bande het nie - die lip gee blykbaar probleme as jy in sand/modder ry as die bande baie pap is. Ek is afgeraai van Bridgestone Duelers A/T want hulle het die laaste tyd blykbaar 'seperation' probleme, maar ek is nie 'n kenner nie.

Similar Threads

  1. Conqueror Companion: Dream becomes nightmare
    By Alta in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 117
    Last Post: 2012/10/21, 09:54 PM
  2. Companion troubles
    By jvan in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 7
    Last Post: 2011/11/13, 08:19 PM
  3. Kan nie wag vir my beurt nie!!!
    By Kanniewag in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 9
    Last Post: 2007/07/27, 11:56 AM
  4. Kerskoek, dis amper tyd
    By willysjeep in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/15, 07:58 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •