2015 Opel Corsa 1.0 Turbo Enjoy - Navraag





Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    George /Somalia
    Age
    50
    Posts
    150

    Default 2015 Opel Corsa 1.0 Turbo Enjoy - Navraag

    Hi Almal, jammer, nog 'n platkar navraag, maar ten minste weet ek op die forum kry jy die ware en regte antwoorde....

    Enige van julle ondervinding van die nuwe Corsa 1.0 turbo rakende brandstof verbruik ens? Kraglewering 85 kw en 170 Nm is nie te versmaai nie.

    Corsa is 8 maande oud, 17 000 km op die klok, het 'n 3 jaar of 60 000 km diensplan en 'n standard 5 jaar of 120 000 km waarborg..

    6 Lugsakke, bluetooth en al die goeters, prys is R169 000.

    Gaan gebruik word uit en uit as mom's taxi, want na dese maak Vroulief se 2013 Micra 1.2 dit nie meer nie, kla elke dag oor kraglewering want sy is bietjie bederf met laaste Golf 5 2L tdi en nou die Navara V9X.

    Sy soek nou weer n 'turbo' motor en ek moet vinnig 'n plan maak want sy het die afgelope drie maande terwyl ek weg was meer met die Navara gery as met die Micra.....

    Julle insette sal waardeer word.

    4x4 groete
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Corsa sykant foto.jpg 
Views:	58 
Size:	142.7 KB 
ID:	400826   Click image for larger version. 

Name:	Corsa agterkant.jpg 
Views:	59 
Size:	160.7 KB 
ID:	400827   Click image for larger version. 

Name:	Corsa Binneruim.jpg 
Views:	59 
Size:	106.4 KB 
ID:	400828   Click image for larger version. 

Name:	Corsa skuins van voor.jpg 
Views:	56 
Size:	149.1 KB 
ID:	400829  
    Last edited by Gert Bruwer; 2016/05/02 at 11:53 AM. Reason: Attachment
    2014 Amarok Auto 4Motion - Bruwers se DKW Trokkie, Freeflow & Unichip Q4 with 5 Map Selector, nou beweeg die Volla !! 8)

    EX - 2011 V9X Navara alias Dorsjors se Morsjors .... Sold
    Mis daai 650 Nm's en daai V6 klank baie !!!

    EX - 2015 Opel Corsa 1.0 Turbo (Drie pistontjies met n blaasbalk op vir Mom's Taxi !!)... Sold

  2. #2
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    George /Somalia
    Age
    50
    Posts
    150

    Default Re: 2015 Opel Corsa 1.0 Turbo Enjoy - Navraag

    Het niemand 'n Corsa 1.0 turbo nie...
    2014 Amarok Auto 4Motion - Bruwers se DKW Trokkie, Freeflow & Unichip Q4 with 5 Map Selector, nou beweeg die Volla !! 8)

    EX - 2011 V9X Navara alias Dorsjors se Morsjors .... Sold
    Mis daai 650 Nm's en daai V6 klank baie !!!

    EX - 2015 Opel Corsa 1.0 Turbo (Drie pistontjies met n blaasbalk op vir Mom's Taxi !!)... Sold

Similar Threads

  1. 2007 Opel Meriva 1.6 Enjoy
    By rssfeed in forum For Sale, Swop & Give-Away
    Replies: 0
    Last Post: 2016/01/04, 10:10 AM
  2. Blown Turbo on a Corsa Bakkie
    By Mambo in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 6
    Last Post: 2012/05/24, 05:58 PM
  3. Bulk Deal remapping - 20 LR's required!
    By NewLandy in forum Land Rover
    Replies: 68
    Last Post: 2012/01/22, 06:20 PM
  4. Opel Corsa 1.7 Non Turbo
    By RASSIEERAS in forum Isuzu
    Replies: 0
    Last Post: 2011/07/10, 05:31 PM
  5. With friends like these.......
    By Disco Smiley in forum Land Rover
    Replies: 51
    Last Post: 2011/04/26, 08:29 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •