Ek hoop jou probleme is opgelos, en dat jy nou waarde vir jou geld gaan kry.
|
As you all know by now I am alway informing my fellow Tunland owners of all my experience with my bakkie mostly not so good but today it is something else.Had a great experience today at Boksburg Atlas Rd .The workshop manager Dewet was very friendly and was personaly infolved in my bakkie and repaired all that faults that was on my car , I was kept in the loop the hole time.Thanks Dewet I applaud you and your team for a great service today. Keep it on.
Ek hoop jou probleme is opgelos, en dat jy nou waarde vir jou geld gaan kry.
2003 Jeep KJ 2.5 CRD Manual
2003 Jeep KJ 2.8 CRD Automatic
Louis Slater
Dis baie goeie nuus!
Bietjie sleg vir die pretorianers om so vêr te ry vir diens, maar steeds goed om te weet daar is 'n bekwame handelaar indien dinge bietjie rof raak.
BMW X5 3.0d ---
Vorige? FIAT Fullback 4x4, Wat 'n loutere stuk strooi voertuig en geen diens van FIAT af nie. Bly weg...
Bookmarks