Hi al julle 4x4 mense.

Ek kyk op hierdie stadium rond vir 'n 4x4 en stel baie belang in 'n Pajero LWB 3500. Kan enigiemand vir my raad gee ivm enige probleme wat ondervind word met hulle en enige kommentaar oor die voertuig sal welkom wees, want ek het baie om te leer.

Groete
Wanta4x4