Chevy C10 Fleetline





Results 1 to 13 of 13
  1. #1
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Brits
    Age
    64
    Posts
    9
    Thanked: 0

    Default Chevy C10 Fleetline

    Ek het so ongeveer 3jaar gelede 'n een eienaar, geregistreerde en op datum gelisensieerde en gedokumenteerde 1969 Chev C10 Trokkie gekoop nog met die oorspronklike sleutels en in 'n oorsprongklikie ongemolesteerde toestand.


    My plan is om 'n te fokus om 'n fabrieks tipe restorasie te doen soos wat hy oorsprongklik van die fabrieks vloer af gerol het, m.a.w.soos sy pa hom gemaak het.


    Hierdie Fleetside C10 was oorsprongklik gerigistreer met 'n TAZ registrasie nommer in het 'n Corvette 327 V8 enjin met 'n floorshift 3 spoed ratkas.


    Ek het die kajuit en bakwerk reeds verwyder wat steed in 'n goeie toestand is en 'n opname gedoen van panele wat roes het en wat ek sal vervang met nuwes indien nodig of tweedehandse parte indien ek dit kan opspoor.


    Die masjien is in 'n goeie herstelbare toestand en het ek reeds die nodige ingeneurswerke laat doen by 'n bekende firma in Pretoria.


    Die onderstel het ek reeds in totaliteit uitmekaar gehaal. Die raamwerk is oorsprongklik met "rivets" aan mekaar vasgeheg en het ek alles uitgeboor en beplan ek om dit met boute en moere weer aan mekaar vas te heg.


    Die onderstel raamwerk bestaan uit ongeveer 60 dele nou en is iemand reedscbesig met die sand blasing waarna ek dit laat powdercoat in gladde swart afwerking.


    Ek het op verskeie dele van die raamwerk afgekom waar die staal geskeur het en dit ook reeds baie mooi herstel en versterk.


    Ek beplan om die onderstel heeltemal met nuwe onderdele oor te doen in staandaard spesifikasie, met nuwe boute,moere,rubbers ens.Hierdie items is steeds nuut van die rak af beskikbaar in Amerika maar duur weens die swak wisselkoers


    Ek verwag dat die rolling chassis teen die end van die jaar gereed kan wees volledig met enjin ratkas kompleet.


    Ek beplan om die kajuit en bak as tweede fase aan te pak maar beoog om die huidige kajuit en bakwerk in sy huidige verweerde en gebruikte toestand te laat en die verwerkafwerking net met 'n kleurlose lag te verf.


    Ek sal dit waardeur indien enige forum lede my kan laat weet van enige parte of bakkies wat ek moontlikkan koop en gebruik om myne mooi klaar te maak en waardig terug te bring in oorsprongkjlike formaat
    Ou Poot
    2012 Landcruiser Sc
    Bullbar,Winch,LED Bar
    285/75/16 BF's 2
    V6 Chip and Super Charger
    76mm Exhaust and Branches
    Canvas Canopy and Side tent
    Snomaster console fridge
    Caska with GPS Radio/Track4africa
    TJM gold Suspension mod
    Rear bumper with spare wheel and Jerry can holder

  2. #2
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    George
    Age
    58
    Posts
    608
    Thanked: 135

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Jy ken die reels van die forum.

    As daar nie fotos is nie, het dit nie gebeur nie.

    Ek het so paar Chevies al gebou, (Fotos aangeheg.) K30, K14, K25 en K5 Blazer. Het onlangs weer 'n gier gekry om terug te keer na my oorspronkilike 4x4 keuse en is tans besig met 'n Jeep Gladiator.
    Jammer, maar ek het van al die Chevy parte onslae geraak toe ek die laaste een verkoop het.

    Sterke en lekker speel. Sal die een dop hou.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Ponta 2005 (106).JPG 
Views:	133 
Size:	168.5 KB 
ID:	397215   Click image for larger version. 

Name:	IMG_0069.jpg 
Views:	135 
Size:	121.5 KB 
ID:	397216   Click image for larger version. 

Name:	Copy of Photo0046.jpg 
Views:	135 
Size:	109.9 KB 
ID:	397217   Click image for larger version. 

Name:	various 065.jpg 
Views:	136 
Size:	99.3 KB 
ID:	397218  

  3. #3
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Brits
    Age
    64
    Posts
    9
    Thanked: 0

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Dankie, ek sal eersdaags foto's opsit
    Ou Poot
    2012 Landcruiser Sc
    Bullbar,Winch,LED Bar
    285/75/16 BF's 2
    V6 Chip and Super Charger
    76mm Exhaust and Branches
    Canvas Canopy and Side tent
    Snomaster console fridge
    Caska with GPS Radio/Track4africa
    TJM gold Suspension mod
    Rear bumper with spare wheel and Jerry can holder

  4. #4
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,446
    Thanked: 2038

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Lekker Oupoot. Maak net seker dat jy die rivets met die regte boute vervang. Miskien moet jy die raam weer laat rivet. Boute sukkel maar om by daardie tipe rivets te kom.
    It is not what you buy its what you build.

  5. #5
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,446
    Thanked: 2038

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Quote Originally Posted by Naas le Roux View Post
    Jy ken die reels van die forum.

    As daar nie fotos is nie, het dit nie gebeur nie.

    Ek het so paar Chevies al gebou, (Fotos aangeheg.) K30, K14, K25 en K5 Blazer. Het onlangs weer 'n gier gekry om terug te keer na my oorspronkilike 4x4 keuse en is tans besig met 'n Jeep Gladiator.
    Jammer, maar ek het van al die Chevy parte onslae geraak toe ek die laaste een verkoop het.

    Sterke en lekker speel. Sal die een dop hou.

    Naas daardie Blazer bly maar netjies.
    It is not what you buy its what you build.

  6. #6
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    George
    Age
    58
    Posts
    608
    Thanked: 135

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Naas daardie Blazer bly maar netjies.
    Jy sal dit nogal baie laaik!

    Daai K30 het 'n 460 Ford big block ingehad met 'n Ford C6 box. Lang storie vir een aand as ons oud word. Moet darm se dat die man wat hom gekoop het, weer 'n 454 Chevy ingesit het.

    Dit is wat dit is. Het die Voertuig, het die engine...In moet hy IN.

  7. #7
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Pretoria East
    Age
    38
    Posts
    2,278
    Thanked: 255

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Quote Originally Posted by Ou Poot View Post
    Ek het so ongeveer 3jaar gelede 'n een eienaar, geregistreerde en op datum gelisensieerde en gedokumenteerde 1969 Chev C10 Trokkie gekoop nog met die oorspronklike sleutels en in 'n oorsprongklikie ongemolesteerde toestand.


    My plan is om 'n te fokus om 'n fabrieks tipe restorasie te doen soos wat hy oorsprongklik van die fabrieks vloer af gerol het, m.a.w.soos sy pa hom gemaak het.


    Hierdie Fleetside C10 was oorsprongklik gerigistreer met 'n TAZ registrasie nommer in het 'n Corvette 327 V8 enjin met 'n floorshift 3 spoed ratkas.


    Ek het die kajuit en bakwerk reeds verwyder wat steed in 'n goeie toestand is en 'n opname gedoen van panele wat roes het en wat ek sal vervang met nuwes indien nodig of tweedehandse parte indien ek dit kan opspoor.


    Die masjien is in 'n goeie herstelbare toestand en het ek reeds die nodige ingeneurswerke laat doen by 'n bekende firma in Pretoria.


    Die onderstel het ek reeds in totaliteit uitmekaar gehaal. Die raamwerk is oorsprongklik met "rivets" aan mekaar vasgeheg en het ek alles uitgeboor en beplan ek om dit met boute en moere weer aan mekaar vas te heg.


    Die onderstel raamwerk bestaan uit ongeveer 60 dele nou en is iemand reedscbesig met die sand blasing waarna ek dit laat powdercoat in gladde swart afwerking.


    Ek het op verskeie dele van die raamwerk afgekom waar die staal geskeur het en dit ook reeds baie mooi herstel en versterk.


    Ek beplan om die onderstel heeltemal met nuwe onderdele oor te doen in staandaard spesifikasie, met nuwe boute,moere,rubbers ens.Hierdie items is steeds nuut van die rak af beskikbaar in Amerika maar duur weens die swak wisselkoers


    Ek verwag dat die rolling chassis teen die end van die jaar gereed kan wees volledig met enjin ratkas kompleet.


    Ek beplan om die kajuit en bak as tweede fase aan te pak maar beoog om die huidige kajuit en bakwerk in sy huidige verweerde en gebruikte toestand te laat en die verwerkafwerking net met 'n kleurlose lag te verf.


    Ek sal dit waardeur indien enige forum lede my kan laat weet van enige parte of bakkies wat ek moontlikkan koop en gebruik om myne mooi klaar te maak en waardig terug te bring in oorsprongkjlike formaat
    +1 op die fotos. Aan die einde van die dag gaan jy jouself pla om lokaal te soek, gebruikte parte te gebruik of planne te maak.

    Knyp maar die o toe en kry die regte goed uit die VSA. Jy kan dan soos 'n kind op Kersfees voel as die goed hier land -

    Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1459712014148.jpg 
Views:	102 
Size:	28.7 KB 
ID:	397381Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1459712023197.jpg 
Views:	100 
Size:	118.4 KB 
ID:	397382Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1459712043310.jpg 
Views:	99 
Size:	69.0 KB 
ID:	397383Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1459712099260.jpg 
Views:	88 
Size:	47.2 KB 
ID:	397384

  8. #8
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    60
    Posts
    11,661
    Thanked: 727

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Ng ;n kandidaat vir "thread of the year" !!!

    Onthou die foto's !!

  9. #9
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,446
    Thanked: 2038

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Quote Originally Posted by locklaw View Post
    +1 op die fotos. Aan die einde van die dag gaan jy jouself pla om lokaal te soek, gebruikte parte te gebruik of planne te maak.

    Knyp maar die o toe en kry die regte goed uit die VSA. Jy kan dan soos 'n kind op Kersfees voel as die goed hier land -

    Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1459712014148.jpg 
Views:	102 
Size:	28.7 KB 
ID:	397381Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1459712023197.jpg 
Views:	100 
Size:	118.4 KB 
ID:	397382Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1459712043310.jpg 
Views:	99 
Size:	69.0 KB 
ID:	397383Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1459712099260.jpg 
Views:	88 
Size:	47.2 KB 
ID:	397384

    Locklaw jy s altyd die regte goed. Baie waar ek glo daaraan om `n ding die eerste keer reg te doen. Haat dit soos pes om iets oor te doen.


    Pakkies uit die States is voorwaar `n groot gebeurtenis.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	P1010589.JPG 
Views:	79 
Size:	189.0 KB 
ID:	397400   Click image for larger version. 

Name:	P1010592.JPG 
Views:	79 
Size:	187.0 KB 
ID:	397401   Click image for larger version. 

Name:	P1010774.JPG 
Views:	79 
Size:	179.6 KB 
ID:	397402  
    It is not what you buy its what you build.

  10. #10
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Pretoria East
    Age
    38
    Posts
    2,278
    Thanked: 255

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Beslis oom Grips!

  11. #11
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Brits
    Age
    64
    Posts
    9
    Thanked: 0

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Hier is foto's van werk wat reeds gedoen is. Nou wag ek vir die powder coating.


    Tydens die uitmekaar maak vd onderstel het ek brackets en 'n crossmember gekry waarvan die metal geskeur het en van die ogies waardeur die poprivets was afgebreek het


    Ek reken die pop riverts was self die oorsaak daarvan omrede al die skeurtjies ontstaan het rondom die gaatjies op die metal vashegtings punte.


    Ek het al diesulke probleme herstel deur nuwe staal aan te sweis en weer netjies af te werk en in die geval van die crossmember ook versterkins opgesweis asook nuwe skokbreker brackets vervaardig wat op hierdie cross member vas bout.


    Die plan is nou om alles aan mekaar vas te bout met wassers sodat die vashegting punt meer versreiding plaas op die metaal waar die boute vastrek en sodoene dalk die skeuring rondom die gate beperk.


    Ek luister dus navoorstelle na watter tipe boute en moere die beste sal wees.


    Ek volg die roete om die parte direk uit Amerika in te voer omrede ek voel dat dit voldoen aan die standaard wat ek wil h met hierdie projek.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_1220.jpg 
Views:	93 
Size:	84.1 KB 
ID:	397427   Click image for larger version. 

Name:	IMG_1230.jpg 
Views:	88 
Size:	92.8 KB 
ID:	397428   Click image for larger version. 

Name:	IMG_1232.jpg 
Views:	87 
Size:	91.5 KB 
ID:	397429   Click image for larger version. 

Name:	IMG_1234.jpg 
Views:	88 
Size:	96.3 KB 
ID:	397430   Click image for larger version. 

Name:	IMG_1247.jpg 
Views:	86 
Size:	94.6 KB 
ID:	397432   Click image for larger version. 

Name:	IMG_1365.jpg 
Views:	84 
Size:	77.7 KB 
ID:	397433   Click image for larger version. 

Name:	IMG_1350.jpg 
Views:	85 
Size:	63.4 KB 
ID:	397434   Click image for larger version. 

Name:	IMG_1351.jpg 
Views:	79 
Size:	72.1 KB 
ID:	397435  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1352.jpg 
Views:	81 
Size:	78.5 KB 
ID:	397437   Click image for larger version. 

Name:	IMG_1353.jpg 
Views:	81 
Size:	96.8 KB 
ID:	397438   Click image for larger version. 

Name:	IMG_1356.jpg 
Views:	82 
Size:	75.6 KB 
ID:	397439  
    Ou Poot
    2012 Landcruiser Sc
    Bullbar,Winch,LED Bar
    285/75/16 BF's 2
    V6 Chip and Super Charger
    76mm Exhaust and Branches
    Canvas Canopy and Side tent
    Snomaster console fridge
    Caska with GPS Radio/Track4africa
    TJM gold Suspension mod
    Rear bumper with spare wheel and Jerry can holder

  12. #12
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Pretoria East
    Age
    38
    Posts
    2,278
    Thanked: 255

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Quote Originally Posted by Ou Poot View Post
    Hier is foto's van werk wat reeds gedoen is.


    Ek luister dus navoorstelle na watter tipe boute en moere die beste sal wees.


    Ek volg die roete om die parte direk uit Amerika in te voer omrede ek voel dat dit voldoen aan die standaard wat ek wil h met hierdie projek.
    Dankie vir die fotos. Jy was besig gewees.

    Wat die boute betref sou ek voorstel dat jy slegs imperial, button head boute gebruik. Dit lyk die naaste aan rivits en hul is ordentlik sterk. Hul kop is ook lekker breed en kan jy spaar op imperial washers te kry. Aan die nut kant sou ek slegs staal, spring washers gebruik.

    As jy wel imperial washers moet gebruik verkoop Fastenal lokaal imperial grootte washers (veral op 5/16 werk 'n 8mm washer nie goed nie). 6mm en 10mm is ok, maar ek verkies om ook eerder 3/8 (id) washers te gebruik.

    As jy nie lus is vir self goed invoer nie behoort Marius van House of Hotrod vir jou die nodige in te kan voer.

  13. #13
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Brits
    Age
    64
    Posts
    9
    Thanked: 0

    Default Re: Chevy C10 Fleetline

    Baie dankie vir jou belangstelling,inligting en adviese wat ek ook sal gebruik
    Ou Poot
    2012 Landcruiser Sc
    Bullbar,Winch,LED Bar
    285/75/16 BF's 2
    V6 Chip and Super Charger
    76mm Exhaust and Branches
    Canvas Canopy and Side tent
    Snomaster console fridge
    Caska with GPS Radio/Track4africa
    TJM gold Suspension mod
    Rear bumper with spare wheel and Jerry can holder

Similar Threads

  1. Willys Jeep V8 Chevy Small Block Engine, CJ5
    By rssfeed in forum For Sale, Swop & Give-Away
    Replies: 0
    Last Post: 2015/10/22, 11:00 AM
  2. Chevy Spark
    By Anelize in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 7
    Last Post: 2012/09/26, 01:47 PM
  3. Chevy K20 Custome Delux 4x4
    By Charlie1800 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 23
    Last Post: 2011/09/21, 12:26 AM
  4. Enige Chevy lovers ?
    By Rocky in forum The 4x4 Pub
    Replies: 15
    Last Post: 2008/08/02, 10:36 AM
  5. CHEVY C10 rebuild
    By F.E.W in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 2
    Last Post: 2007/06/27, 09:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •